)
Krieket: Uitslae teen Laeveld

Laerskool Nelspruit krieketuitslae teen Laeveld: Sien foto bo van 0/13B span teen Summer Hills.

Bianca Lombaard van HS Langenhoven presteer

Bianca Lombaard, ‘n graad 9-Dassie van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 26 Augustus 2017,

2 Leerders van Hoërskool Robertson blink uit in fietsry

Baie geluk aan Arné Venter en Franco Swanepoel, albei leerders van die Hoërskool Robertson, wat elke

Tashriq Morgan of Edgemead High School

EHS would like to congratulate Tashriq Morgan who has signed a 2 year contract with Prosport International who will be managing his soccer career at a professional level.

Strand skop eerste Surf-interskole goed af!!!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Sondag, 10 September, het HS Strand eerste surf-span aan die 2017 Sea Harvest Western Cape Interskole Branderplankkompetisie deelgeneem. Onder andere was van die volgende skole betrokke:…

Krieketuitslae – HS Strand vs HHH

KRIEKET EERSTESPAN VS. HHH Ons 1ste krieketspan wen HHH in ‘n vriendskaplike wedstryd met 9 paaltjies. Geluk aan Liam Martin met 57 nie uit nie en Wiehann Meyer met 44…

Krieket 1ste Span – klereoorhandiging deur borg – HS Strand

Ons 1ste krieketspan gaan met trots hulle nuwe toer- en oefendrag aantrek wat hulle gisteraand op ‘n amptelike oorhandiging ontvang het. Baie dankie aan mnr. William Martin en die Fiafi…

Top 10 in Graad 12 – De Aar Hoërskool

Die Top 10 presteerders in Graad 12 aan die Hoërskool De Aar is:

Tiamo HS Strand Se Morkel’s Cottage Huiswerkklas

Gizela Rencken Morkel’s Cottage is ‘n crèche vir jong kinders of leerders na wie gekyk word in die dag of na skool, maar omdat daar so baie kinders is, om…

Hoërskool De Aar toppresteerders in Graad 11

Hoërskool De Aar se Graad 11 Top 10 presteerders is as volg:

Kloppers is celebrating their 50th golden year of trading

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] The 15th of September Kloppers is celebrating their 50th golden year of trading with an exclusive golden promotion that kicks off on the 15th of…

Kloppers is celebrating their 50th golden year of trading

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] The 15th of September Kloppers is celebrating their 50th golden year of trading with an exclusive golden promotion that kicks off on the 15th of…

Top 10 in Graad 10 – De Aar Hoërskool

Hoërskool De Aar se Graad 10 Top 10 presteerders is as volg:

Toppresteerders in Graad 9 – De Aar Hoërskool

Die 10 Toppresteerders in Graad 9 aan die Hoërskool De Aar is:

Leerder van Hugenote Laerskool wen prys tydens Paarl Eisteddfod

André van der Westhuizen (graad 5), leerder van Hugenote Laerskool, het by die Paarl

Mauritz Erasmus en Christie Venter skitter in rugby

Hoërskool De Aar se Mauritz Erasmus en Christie Venter is tydens die onder 17 GWK – rugbyweek

Leerders blink uit in Worcester Esteddfod 2017

Christine van Zyl en Bianca Sussmann van Hoërslool Robertson blink uit in Worcester Eidsteddfod.

Lentefees by Hoërskool Roodepoort

Die Hoërskool Roodepoort het die lente behoorlik verwelkom met ‘n heerlike Lentefees.  Dit was ‘n dag propvol vermaak en almal het hulself baie geniet!!  

Georgia Hosking 3rd in Woman’s Wilson Tennis Tournament

Georgia Hosking, a grade 9 pupil at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, placed 3rd in the

Leerders van Hugenote Laerskool wen tydens Eisteddfod

Micaylin Williams-Harris (grade 6) in Huguenot Primary School, Wellington, won the prize for Art: 

Graad 8 presteerders De Aar Hoërskool

Hoërskool De Aar het onlangs die Graad 8 Top 10 presteerders per graad bekend gemaak:

SANBS faces drought of its own: a lack of blood

While the Western Cape battles a severe, prolonged drought, the rest of South Africa is currently facing

St Andrews’s proud of their Senior Ezuestrian Team

Congratulations to the St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, Senior Equestrian Team who received

Glenwood Sport Results 11 September 2017

For the Glenwood High School Sport Results 11 September 2017,

Hugenote Laerskool vaar goed tydens interskole

Hugenote Laerskool, Wellington, het onlangs hul interskole teen Noordeind gehad.  

Leerders presteer uitstekend by redenaars!

Hoërskool Robertson is baie trots op hul leerders wat uitstekend presteer het by die redenaars: Seniors (op die foto heel bo) – 1ste Nina Brewis 82% – 2de Kayla Both 76% – 3de Mieke…

Laerskool Nelspruit Hokkiespanne presteer pragtig!

Laerskool Nelspruit se hokkiespanne presteer pragtig teen Laerskool Lydenburg!

Leerlinge van HS De Aar verwerf erekleure in tennis

Die volgende leerlinge van die Hoërskool De Aar het erekleure in tennis verwerf.  Hulle is op die foto bo:

Elské du Toit of De Aar HS shine in Karush SA Championships

Elské du Toit of De Aar High School competed in Vereeniging for the Kurash SA Championships and

Afrikaans is Groot in samewerking met Refentse

Vereeniging Gimnasium het Afrilaans is Groot aangebied in samewerking met Refentse. 

Jenna Pearse takes gold in 200 m butterfly

Congratulations to  Jenna Pearse, grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls, for taking gold in the

Dié Klofies ken die stappies!

Dylan en Monique Kotze, van die Hoërskool Waterkloof, se produksie het puik tydens die naweek se

Tiche Nel van Hoërskool Upington presteer in Wow spelfees-kompetisie.

‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Upington, Tiche Nel, het besonders goed gevaar tydens die pas afgelope WOW Spelfees. Tiche het 3 kwalifiserende rondtes deurgegaan en het die afgelope naweek…

DF Malan gee (om) vir gidshonde!

Avril Salo van die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging het die skool besoek saam met Roy Abbott en sy hond van die afgelope 6 jaar, Georgia. Roy het ‘n oogsiekte gekry en 20…

WOW Spelfees wenners – Laerskool Welgemoed

[et_pb_section bb_built=”1″ fullwidth=”off” specialty=”off”][et_pb_row background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” background_size=”initial”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Wenners van WOW spelfees 2 September 2017. Dit was die Metro-Noord byeenkoms. Mia Uys 4de Graad 7 Annemay…

Welgemoed Primary School Netball results

Super proud of this awesome team, bronze medal winners in the Cape Town Schools Netball finals. Amazing team with and amazing coach – super proud to be a Blessie!

Hoërskool Punt Rugby uitslae

Die seuns het die afgelope Saterdag, 7/9/2017, aan die SWD 7’s byeenkoms deelgeneem.  Dit is op die velde van PW Botha in George gehou.  Ons speel die volgende wedstryde: Punt…

CVO Gromar geleë in die hartjie van die Loskopvallei

Gromar is ‘n CVO Privaatskool geleë in die hartjie van die Loskopvallei, waar ons met trots ons kinders opvoed met God se woord as riglyn en ons leuse ten volle…

Chrisjan van Wyk, Tennisheld

Chrisjan van Wyk, van die Hoërskool Waterkloof, het vanaf 1 tot 4 Julie 2017, aan die KZN GrandPrix

Lana en Anestasia derde in Koekbakkompetisie

Lana Viljoen en Anestasia Boardman, albei in graad 11, aan die Hoërskool Waterkloof, het ‘n derde plek

Hugenote Laerskool maak skoonskip by Paarl Vallei Eisteddfod

Hugenote Laerskool van Wellington het hierdie jaar al die trofeë in die sangafdeling van Paarl Vallei

Luan Krige wen by SATA WP Mini 5 tennistoernooi

Luan Krige, ‘n leerder van die Hoër Jongenskool, Paarl is die wenner van o/16 by SATA WP Mini 5 tennistoernooi. Luan Krige (15) het die naweek van 8-9 September 2017…

Klofie-Skaakspelers doen dit weer!

Die volgende skaakspelers van die Hoërskool Waterkloof het presteer: Carla Bester was die wenner en Imarie Oberholzer tweede in die Suid-Afrikaanse Skoleskaakkampioenskap vir o.15-dogters wat in Durban gehou is..  Albei…

Jong tennisspelers lewer goeie uitslae by Menlopark Tennistoernooi

Hoërskool Cradock het twee tennisspanne gehad wat van 23-27 Augustus 2017 deelgeneem aan die

Kwaggas geniet voorreg om by Elizabeth Jordaan Tehuis te kuier

Die leerlingraad van Hoërskool Cradock het met Lentedag besoek afgelê by die inwoners van die

Twee Klofies in Nasionale Groep

Tinita van Dyk en Angelique Fryer (op die foto bo) het gedurende die vakansie aan die “All ages’-

CVO Gromar in Groblersdal

Ons visie is “Om dinamiese leiers te wees in die Christelike opvoeding en onderrig van ons nageslag,

CHS leerders presteer by Eisteddfod

Agtien van Hoërskool Cradock se leerders het op 30 Augustus 2017 deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod.

Hoërskool Strand se kernwaarde vir die derde kwartaal is diensbaarheid.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die idee is egter nie om die waarde te bestudeer nie, maar om diensbaarheid ? lewenswyse te maak. Ti Amo is ? toonbeeld van hoe…

Table View High School

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Congratulations to Mrs Peters and her U16A netball team. They finished first in the league and qualified to participate in…