Hoërskool De Aar se Mauritz Erasmus en Christie Venter is tydens die onder 17 GWK – rugbyweek opgeneem in die GWK Griekwa onder 17- span.
Die span het in Vereeniging aan die Rhino week deelgeneem. Die Griekwa-span het baie goed gevaar en in die finaal van die week gespeel. Mauritz Erasmus was kaptein van die Pixley Ka Seme rugbyspan.
Become a Sponsor









