)
Moet-kyk Video deur Gretha Wiid

Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”

Hoërskool Reitz: Boodskap van bemoediging deur dr Kobus Geyser

Dr. Kobus Geyser van NG Reitz Wes gee ‘n boodskap van bemoediging vir ons kinders in hierdie onsekere COVID tyd.    

St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020

My name is Tannith Johnson. I am in Milner Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 11. My fondest memory at St Andrew’s is making the best friends.…

Pietermaritzburg Girls’ High School Marks 100 Years

Today marks 100 years for our beloved Pietermaritzburg Girls’ High School. In 1920 the doors of a building, that looked very different to the one now, welcomed young women. We…

BVHS leerder presteer by Nas Interskole Redenaarsliga

Bethlehem Voortrekker Hoërskool Kultuurtrots! Batsesana Sempe praat haar pad na finale rondte in redenaarskompetisie oop! Baie geluk Batse! Trekkertrots. Sterkte met finale rondte. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het in 1870 sy…

Hoërskool Waterkloof leerders skitter by Global Youth Science and Technology Bowl

Berlie Roodt en Carli Swart, beide graad 12-leerlinge, het die afgelope Saterdag aan die Global Youth Science and Technology Bowl (‘n internasionale ekspo wat deur die Hongkongse Federasie vir Jeuggroepe…

Ermelo High School learner excels in English Olympiad

In early March 2020 Raees Tikly, grade 9 learner from EHS, participated in the DeBeers English Olympiad. This Olympiad is a 3 hour open book examination based on a yearly…

Happy 50th Birthday Westering High School

  Westering High School opened in 1970 with 178 pupils under the principalship of Mr P A Blackbeard.  In 1991 Mr Lionel Heath took over as principal.  In 1997 Mr…

Primêre Skool Oranje-Eendjies sê nogsteeds hul sê!

Die volgende dogters van die Primêre Skool Oranje, het deelgeneem aan vanjaar se ATKV Digipraat kompetisie en spog met skitterende uitslae. AFRIKAANS REDENAARS: Ella van Viegen: A++ Mia Jacobs: A++…

St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020

My name is Sadia Hashmi, and I am in Milner, Grade 12. St Andrew’s has taught me how to deal with situations in real life, to be able to pull…

Hoërskool Brackenfell High Gr 10 Vakkeuses / Subject Choices (2021)

Graad 10: 2021 Vakkeuses (4) Ekonomie Mnr van Deventer gee meer inligting oor Ekonomie as vak vir graad 10.

Hoërskool Reitz verwelkom matrieks terug

Welkom aan ons matrieks wat môre weer terugkeer skooltoe na ‘n wekie se rus. Julle het die ruskans verdien, want julle het hard gewerk die afgelope tyd. Nou vir die…

Hoërskool Fichardtpark 12de Grendelkonsert

Hoërskool Fichardtpark se Musiekdepartement het gisteraand die 12de Grendelkonsert op hul whatsapp-groep aangebied. Hier is een van die hoogtepunte…

Hoërskool Witteberg leerder finalis vir Blits Brein

Coenie Dowling, `n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Top 60 finaliste wat op die 15 Augtustus aan die finaal van die Blits Brein gaan deelneem.…

St Andrew’s School for Girls Matrics wore their *winter* uniforms

It was a bittersweet day for our Matrics, as they wore their *winter* uniforms today for the first time this year, and the last time in their school career. Some…

Hoërskool Sentraal leerder dring deur na Blitsbrein Junior

Baie geluk aan Marius van der Merwe, ‘n gr. 9-leerder van Hoërskool Sentraal, wat na die finaal in die Netwerk 24 Blitsbrein Junior kompetisie deurgedring het. Die finaal vind op…

Glenwood High School learner Top English Speaker in KZN Region

Calvin Pillay (Grade 10) has been placed as the Top English Speaker in the KZN Region in the National Interschools Public Speaking League competition in both the prepared and unprepared…

Grey Kollege Primêr: Christiaan du Toit skitter by ATKV-DigiPraat projek

Christiaan het ‘n A++ vir die corredingstoespraak in die Afrikaanse afdeling vir ATKV-DigiPraat projek behaal. Baie geluk Christiaan. Grey Kollege Primêr is baie trots op jou, Christiaan! Grey College Primary…

Hoër Meisieskool Oranje: Monique Davidson se prestasies beloon

Monique Davidson se uitstekende punte in fisiese wetenskap in verlede jaar se matriekeksamen het nie ongesiens verbygegaan nie. Sy is in die wedloop om deur die Nasionale Wetenskap en Tegnologieforum…

Sy Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020

My name is Kayla Calitz and I am in Milner Grade 12. St Andrew’s has taught me that there is a place for everyone to fit in and how people…

Hoërskool Brackenfell: Gr 10 2021 Vakkeuses/ Subject choices

Hoërskool Brackenfell se Graad 10: 2021 Vakkeuses (16) Lewenswetenskappe (LW) Mev Visser gee meer inligitng oor Lewenswetenskappe (LW) as vak.

Simon van Heerden is Hoërskool Vryburg se Blitsbrein

Simon van Heerden, Gr. 11-leerder van Hoërskool Vryburg, is een van 60 finaliste in die Nasionale Junior Blitsbrein kompetisie wat vanjaar aanlyn gereël is deur Netwerk24. Daar is 30 finaliste…

Hoër Meisieskool Oranje se Mia Olivier bly fiks

– Deur Danielle Theron Mia Olivier het tydens die Covid19-grendeltydperk besluit om haar liefde vir oefening met ander te deel en hulle uit te daag om saam met haar te…

St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020

My name is Louise Basson. I am in Milner Grade 12. I started at St Andrew’s at Petra’s Preschool. My fondest memory at St Andrew’s is back in grade 6…

Glenwood High School rugby players to join the Lions and Sharks

Congratulations to @nico_steyn_9 and @henk_gouws who have accepted rugby contracts at the Lions Rugby Co , and @katlego_thinyane who has accepted a rugby contract at the The Sharks . Digitv SA caught up with the…

Leeuwenhof Akademiese Christelike Afrikaanse Privaatskool

Angus Buchan een van die grootste Evangeliste van ons tyd bid en spreek die Here se seën uit oor Leeuwenhof in hierdie baie moeilike tye waarin ons tans leef. As…

Krugersdorp High School learner excels in singing

One thing that sets K.H.S. apart from all the other schools in the community is that we focus on a holistic learner. What this means is that we strive to…

Hoër Meisieskool Oranje verwelkom Mej Kobi-Mari Rautenbach

Juf. Kobi-Mari Rautenbach, nuwe verbruikerstudie-onnie by Oranje, in die plek van juf. Lize du Toit, deel ’n bietjie meer oor haarself.

Glenwood High School Welcome Jaden Bezuidenhout

Glenwood High School, Durban, is pleased to welcome old boy, Leon Bezuidenhout and his son Jaden to Glenwood in 2021! “I matriculated in 2003 from Glenwood. What I loved about…

Primêre Meisieskool Oranje: Dink Radikaal

In vandag se veranderende tye is dit uiters belangrik om RADIKAAL te kan dink en optree. Vir die Eende by Oranje blyk dit tweede natuur! Die Radikale Redenaars moes vanjaar…

Hoër Meisieskool Oranje: Ons onthou ‘Annie’

Dis nou net mooi ‘n jaar sedert die musikale blyspel ‘Annie’ met groot sukses deur Oranje op die planke gebring is. Dit was ’n eerste in die skool se geskiedenis.…

St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020

My name is Tafadzwa Zinyenge. I am in Selborne Grade 12. My fondest memory of St Andrew’s is every moment I have spent with my friends, as well as all…

School-age bullying: helping your child

If your school-age child is being bullied, it’s important to take it seriously and step in quickly. You and your child’s teachers need to work together to stop the bullying.…

Port Elizabeth teacher to represent South Africa at the AU Teacher Awards

A Port Elizabeth teacher will fly the flag high after being selected to represent South Africa at the African Union Teacher Awards to be held in Ethiopia. Collegiate Girls High…

Hoërskool DF Malan se Dirk Hagen skitter in Poësie en Redenaars

Te midde van ‘n tyd waarin baie buitemuurse aktiwiteite tot ‘n stilstand gedwing is, het Dirk Hagen (gr. 8) gedoen wat moontlik is om steeds sy talente uit te leef.…

St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020

My name is Betty Zhu. I am in Selborne Grade 12. My fondest memory of St Andrew’s was entering Grade 8, and having no idea what high school had in…

Hoërskool Waterkloof: Redenaars deur na Oppie Tong Af finaal

Baie geluk aan die Klofies wat na die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie se nasionale finaal deurdring: Christine Geertsema (graad 11) Cilliers Diedericks (graad 11) Lize-Marie Smit (graad 11) Jana Gous (graad…

Mnr Geo Jooste van Hoërskool Sentraal naaswenner van Impala Trofee

Mnr Geo Jooste, adjunkhoof van Hoërskool Sentraal, is aangewys as naaswenner in die PSSA 2020 Impala Trofee vir natuurfoto’s. Baie geluk! Die Tralies is trots op u!

St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020

My name is Mia Wildman. I am in Selborne Grade 12. My fondest memory of St Andrew’s is running to the Tea Lawns on the school’s birthday, to eat the…

Hoërskool Robertson leerders neem deel aan SA Dans Kampioenskappe

Agt leerders van Hoërskool Robertson, Jané Payne, Gabby Dicker, Lillian de Wet, Abigail Fourie, Marli Gotzé, Riëtte van tonder, Jana Waso en Melissa van Zyl is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordigtydens die Nasionale SA Kampioenskappe…

Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aansporing

Remax Goldfields daag al die eiendomsagente in die Goudveld uit om hul voorbeeld te volg deur ‘n belangrike eenheid bloed te skenk. The Strip – Welkom Donor Centre Monday: 10:00…

Glenwood High School matric learner awarded an honours scarf for Academics

Shiven Reddy, a prefect in his current matric year, has been awarded an honours scarf for Academics and an academic tie for his participation in the Siyanqoba Maths Competition. Shiven…

Glenwood High School welcomes Daniel Aissing

“We are thrilled to welcome old boy, Erik Aissing and his son Daniel to Glenwood in 2021!” Erik was born and bred in the Glenwood area, attending Penzance Primary, where…

Hoërskool Ermelo: Jy weet jy is ‘n Errie…

Na ‘n lang voorgeskiedenis, waar baie mense hard gewerk het, kom EHS op 11 April 1914 tot stand. Aanvanklik is die EHS in die “Uitkomst-Meisies Tehuis” gehuisves, maar in 1917…