Angus Buchan
een van die grootste Evangeliste van ons tyd bid en spreek die Here se seën uit oor Leeuwenhof in hierdie baie moeilike tye waarin ons tans leef. As skool is ons baie dankbaar hiervoor en glo ons dat die Here ons almal deur hierdie tyd sal bystaan.