)
Spring sprung at Scrummies – Pre-Primary School at St Charles College

Spring sprung at Scrummies. Spring really has sprung at the Pre-Primary School at St Charles College! On Friday morning, 2 September, the St John’s D.S.G. girls joined our Scrummies boys…

Hoërskool Sentraal Tennistoernooi – BVHS Tennis slaan kishoue

Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Bethlehem Voortekker Hoërskool Tennis het kishoue geslaan tydens die Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Die toernooi het plaasgevind gedurende die naweek van 26 Augustus. BVHS het ‘n baie suksesvolle…

Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell sprekers skitter

Senekal Redenaarsfees. Veertien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het weereens geskitter by die jaarlikse Senekal Redenaarsfees. Die fees is op 24 Augustus by Primêre Skool Senekal aangebied. Baie geluk…

Matrieks – Toekoms wink vir Oranje se 2022-matrieks

Hoër Meisieskool Oranje. Dis amper tyd om die matrieks van 2022 te groet. Vanjaar se graad 12’s is uniek en die gees van die leerders is aansteeklik. Elkeen van die…

Vrystaat Debatspanne – Grey Kollege Junior debatspan in finale rondte

Vrystaat Debatspanne. Die Grey Kollege junior-debatspan was deel van die Vrystaats Debatspanne. Hulle het deurgedring het na die semi- en finale rondte van die landswye ATKV-debatkompetisie. Alhoewel die span nie…

Karate – Bethlehem Voortrekker Hoërskool High School presteer

Karate – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se karate leerders het aan die Shoto Champs Karate Kampioenskappe deelgeneem. Die Shoto Champs het plaasgevind op 20 Augustus in Bloemfontein. Dit was ‘n groot…

FAK Allegretto Toneelfees – Witteberg Toneel beter en beter

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe presteer steeds. Hulle het Saterdag, 27 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Welkom deelgeneem. Hierdie drie groepe het uitsonderlike…

Fietsry/Cycling – Bethlehem Voortrekker Hoërskool/High School

Fietsry/Cycling – Vier fietsryers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die FS Schools Leaque XCO#3. Die fietsry/cycling het plaasgevind op 27 Augustus te Harrismith. BVHS se seuns het uitstekend…

Luggeweerskiet – Sentraal skitter by Wes-Kaap posliga

Luggeweerskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se skuts het aan die Wes-Kaap posliga deelgeneem. Enige skool in die land wat Luggeweerskiet aanbied, kon aan dié landwye kompetisie deelneem. Sentraal het met…

Vrede Skool Prefekte – Vrede Skool Prefekte vir 2023 aangewys

Vrede Skool Hoofleiers. Vrede Skool het hul Prefekte vir 2023 aangewys. Die Hoofleiers sal in die vierde kwartaal, tydens die prysuitdeling, aangewys word. Die volgende Vrede Skool Prefekte is gekies:…

Hoërskool Die Wilgers – David Valentine Hoofseun 2023

Hoërskool Die Wilgers. David Valentine, President en Hoofseun van Hoërskool Die Wilgers vir 2022/2023, vertel ons meer van homself en sy leierskap. David, vertel ons van jouself en jou leierskap…

CUT Rugby – Tiaan Naude van Witteberg teken rugby kontrak

CUT Rugby. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is trots op hul leerder, Tiaan Naude. Tiaan het onlangs sy kontrak geteken met CUT rugby in Bloemfontein. Hy sal sy rugbyloopbaan en studies by…

Hoërskool Die Wilgers – Jana Goosen Hoofdogter 2023

Hoërskool Die Wilgers. Jana Goosen, Adjunk-President en Hoofdogter van Hoërskool Die Wilgers vir 2022/2023, vertel ons meer van haarself en haar leierskap. Jana, vertel ons van jouself en jou leierskap…

Redenaars/Debaters – Hoërskool Vrede High School Redenaarsfees

Redenaars/Debaters – Hoërskool Vrede High School se leerders het deelgeneem aan die Senekal Redenaarsfees vir Laerskole. Die Redenaars/Debaters het uitstekend gevaar by die jaarlikse Redenaarsfees vir Laerskole. In kategorie 1…

Blou Bulle Rhinoweekspan – Die Wilgers se Emwee Arlow, spanbestuurder

Blou Bulle Rhinoweekspan. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se sportdirekteur, mnr. Emwee Arlow, is verkies as Spanbestuurder van die Blou Bulle se 0/15 Rhinoweekspan vir 2023 tot 2024. Volgende jaar word…

ATKV Tienertoneel 2022 – Vrede Skool by Gauteng-streeksfees

ATKV Tienertoneel 2022. Vrede Skool is ongelooflik trots op hul leerders se deelname aan Tienertoneel 2022. Dit is die heel eerste keer wat Vrede se leerders aan so-iets deelneem. Hulle…

SWD 7’s Span/Team – Hoërskool Outeniqua High School rugby

SWD 7’s Span/Team – Agt rugby spelers van Hoërskool Outeniqua, in George is ingesluit in die SWD 7’s span. Die spelers wat verkies is, is: Ashwen Damons. Nathan Smith. Jay…

Kovsie Liga/League Rugby – Vrede Skool wenners van Klein skole

Kovsie Liga/ League Rugby. Al wat jy sien is die Witmasjien! Dit is nou Vrede Skool se eerste rugbyspan! Dit was tydens die Kovsie Liga/ League Rugby. Die verskil tussen…

Leiers/Leaders 2023 – Hoërskool Strand leiers aangekondig/ Announced

Leiers/Leaders 2023. Hoërskool Strand het hul Arenderaad asook hul graad 9-, 10- en 11-VRL-lede vir 2023 op 31 Augustus 2022 aangekondig. Strand High School Eagles Council as well as Grade…

Krieket/Cricket – Seuns gekies vir Thaba Mofutsanyane-krieketspan

Krieket/Cricket. Vyf krieket seuns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die O.18A Thaba Mofutsanyane-krieketspan. Die seuns is André Heunis, Wean Claasen, Hendrik Janse van Rensburg, Johan Whitehead en Presley…

Economics/Ekonomie – Paarl Girls High third in SA Competition

Economics/Ekonomie. Every year, the South African Reserve Bank holds a competition for Economics learners. The learners have to analyse current economy data and then make a prediction. The decition has…

Thaba Mofutsanyane Cricket/krieket – BVHS girls in team

Thaba Mofutsanyane Cricket/krieket. Kara Janse van Rensburg and Mikayla Fourie are cricket players from Bethlehem Voortrekker High School. They have been selected for the Thaba Mofutsanyane cricket team. They will…

Training Centre/Oefensentrum – Fichardtpark High Upgrade/opgradering

Training Centre/Oefensentrum. The training centre at Fichardtpark High School, Bloemfontein, recently underwent a massive upgrade. The Fichies are excited to work even harder on their fitness and health for the…

Kovsie Gala – Cherna Fouché vaar uitstekend/ performed admirably

Kovsie Gala. Cherna Fouché, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 26 Augustus aan die Kovsie-gala te Bloemfontein deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar. Cherna Fouché, learner from Bethlehem…

Thaba Mofutsanyane Krieket/Cricket – BVHS spelers in span

Thaba Mofutsanyane Krieket/Cricket – Vyf 0/16A Krieket spelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Thaba Mofutsanyane krieket span. Die Thaba Mofutsanyane krieket spelers sal speel vanaf 23-25 September.…

ATKV Steeksfees/ Regional Festival – Arende presteer

ATKV Steeksfees/ Regional Festival. Op 23 Augustus het vyftien leerders van Hoërskool Strand aan die Wes-Kaapse ATKV-streeksfees deelgeneem. Nie minder nie as 21 produksies het vir die streeksfees ingeskryf. Jacques…

EHS Krieket – Hoërskool Ermelo krieketspelers teken goeie tellings aan

EHS Krieket. EHS se o.14-krieketspan het op 22 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal te staan gekom. Die teenstanders teken 155 lopies aan en EHS krieket span verloor die wedstryd…

Touch Rugby – Camps Bay High School girls won their first game

Touch Rugby. Camps Bay High School’s First Team Touch Rugby Girls participated in their fourth Tournament of the season at Cape Town High School. The girls won their first game…

Hoofleiers Volkie Raad – Hoër Volkskool Heidelberg 2023 Hoofleiers

Hoofleiers Volkie Raad. Hoër Volkskool Heidelberg in Gauteng kondig met trots hul nuutverkose Hoofdleiers van die Volkie-Raad vir 2023 aan. Hoofseun en -dogter: Dian La Grange en Dené Pieters. Onderhoofseun…

Fast 5 Netbal – Hoër Volkskool Heidelberg na Gauteng kampioenskappe

Fast 5 Netbal. Hoër Volkskool Heidelberg se hoogs-gemotiveerde Fast 5 netbal spanne het gesorg vir uitstekende spel tydens hul liga. Al drie die spanne kwalifiseer vir die Gauteng Fast 5…

Gebed vir al die Matrieks – A Prayer to All our Matrics

Gebed vir al die Matrieks. To all the Matrics: Schools That Rock wish all of you a very blessed and prosperous Record exams. May you stay calm during the exams…

Matriekraad 2023 – Hoërskool Hoopstad maak Matriekraad bekend

Matriekraad 2023. Hoërskool Hoopstad het hul Matriekraad vir 2023 bekend gemaak. Die volgende leerders is tot die raad verkies: JF Booysen Hanno Botha Esmé De Koker Juan Dreyer Arrie Ferreira…

Fast 5 Netbal – Erries speel doelgerigte Netbal

Fast 5 Netbal. Vier van Hoërskool Ermelo se Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 27 Augustus, aan die Fast 5-toernooi te Hoërskool Middelburg deelgeneem. Die spanne het goeie netbal gespeel…

Canan Moodie – Oud-leerder van Boland Landbou in Springbokspan

Canan Moodie. Oud-leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, die 19-jarige Canan Moodie,maak Saterdag 3 September sy debuut vir die Springbokspan teen die Wallabies in Australië. Moodie neem oor…

Nasionale Radikale Redenaars – Madri van Niekerk kwalifiseer

Nasionale Radikale Redenaars. Madri van Niekerk, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, kwalifiseer vir die Nasionale Radikale Redenaars-kompetisie. Dit vind plaas op 22 Oktober in Boksburg. Slegs een leerder per item…

Interskole Rugby 2022 – Hoër Landbouskool Oakdale vs Boland Landbou

Interskole Rugby 2022. Die volgende rugby uitslae tydens die interskole Rugby 2022 byeenkoms tussen die twee landbou skole Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal en Hoër Landbouskool Boland in die Paarl.…

Agriculture in Western Cape – Agriculture is growing in the Western Cape

Agriculture in Western Cape. The Western Cape Minister of Agriculture, Ivan Meyer, is very proud of Oakdale Agricultural School in Riversdale. “Agriculture is growing in this provice and we will…

Interdistrikte Tennis – EHS-tennisspelers gekies vir Interdistrikte span

Interdistrikte Tennis. Verskeie Erries is in 2022 gekies vir die Interdistrikte-tennisspan: Mariska van Biljon (o.19), Madri van Niekerk, Wianke Cloete, Elizma Swart en Dick Rouillard (o.15). Vanaf 26 tot 28…

VRL 2023 – Hoërskool Fichardtpark Graad 10 en 11 lede

VRL 2023. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, maak hul Graad 10 en 11 VRL vir 2023 bekend. Graad 10: Meisies: Megan Bolton, Janicka Eksteen, Tienike Fick, Beaunay Fransman, Crystal Maguire, Zianca Minnie,…

Hoëveld Tennisliga – Errie-tennisspelers as Mpumalangawenners gekroon

Hoëveld Tennisliga. Vyf van die agt tennisspanne van Hoërskool Ermelo het aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Hierdie leerders was almal wenners van die Hoëveld-tennisliga. Erries se vierdespan dogters het tydens die…

King Misuzulu kaZwelithini – GHS wear traditional Zulu attire today

King Misuzulu kaZwelithini. Schools paying tribute to His Majesty, King Misuzulu kaZwelithini. The Department of Basic Education invited learners and staff at schools throughout KwaZulu-Natal to wear traditional Zulu attire…

WOW Spelfees – Primêre Skool Naudeville leerders neem deel

WOW Spelfees. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 29 Augustus deelgeneem aan die WOW-spelfees. Die Spelfees is in Kroonstad aangebied. Ignus Maritz, Menishia Heyneke en Abigail Dicks…

Miss Photoshoot 22 – Tegan Botes ontvang modetoekenning

Miss Photoshoot 22. Tegan Botes, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het onlangs ‘n modetoekenning ontvang as Miss Photoshoot 22. Tegan het ook gedurende Junie vanjaar deelgeneem aan…

Ayanda Thabethe – Addressed GHS learners and wished the matrics well

Ayanda Thabethe. Ayanda Thabethe, Pietermaritzburg Girls’ High School’s very own Miss South Africa Princess, returned to the school on Monday morning, surprising the learners. She addressed the learners and wished the…

Leerlingraad 2023 – Paul Roos Gimnasium maak raad bekend

Leerlingraad 2023. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het hul leerlingraad vir 2023 aangekondig. Die hoofleiers vir 2023 is Miguel Carelse (hoofseun), Paul Roos (onderhoofseun) en Joshua Acker (onderhoofseun). Die leerlingraad is…

Mpumalanga Landloop – Hoërskool Ermelo atlete in span

Mpumalanga Landloop. Tydens die Mpumalanga landloop-kampioenskap het die Errie-atlete goeie uitslae behaal. Esmari Kloppers eindig vierde in dogters o.15 en Bongmusa Vilakazi eindig derde in Seuns o.17. Ook is daar…

Selly Park Soccer League – Silver all around for Grenville

Selly Park Soccer League. On Saturday 27 August the three boys teams of Grenville High School, Rustenburg, took part in the Selly Park Soccer League Semi-finals and Finals. All the…

Fichies Hoofseuns – Hoërskool Fichardtpark vier generasies Hoofseuns

Fichies Hoofseuns. Vanoggend, tydens die inhuldiging van Hoërskool Fichardtpark se hoofleiers, was daar vier generasies se hoofseuns teenwoordig. JT van der Walt – 2020 Jandré Van der Merwe – 2021…

Leerderraad ingewy – Hoërskool Fichardtpark wys Hoofleiers aan

Leerderraad ingewy. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het vandag hul nuwe leerderraad vir 2023 tydens ‘n spoggeleentheid voor die skool ingewy. Die nuwe hoofleiers is ook tydens die geleentheid aangewys: Hoofmeisie: Mckyla…

Eastern’s women’s squad Cricket – Curro Serengetigirls selected for squad

Eastern’s women’s squad Cricket. Curro Serengeti, Kemptonpark, celebrates Leeyandrè Bentley and Payton Coppin. The girls were selected as members of the Eastern’s women’s squad for 2022/2023. Continue working hard, girls,…