)
Laerskool Vryburg Tennisspelers in NW tennis finaal

Laerskool Vryburg se O/11 seuns het 7 Oktober in Klerksdorp aan die Noord-Wes tennis finaal deelgeneem! Vryburg Primary School U/11 boys took part in the NW tennis final on 7 October…

Laerskool Vryburg O/11A Krieketspan presteer

Laerskool Vryburg se O/11 A krieketspan het gister gewys dat daar diepte in hulle spel steek! Laerskool Seodine het 104/10 na 25 beurte aangeteken waarop Vryburg geantwoord het met 108/9…

Hoërskool Vryburg speel Gholf teen Schweizer & Hartswater

Hoërskool Vryburg het onlangs ‘n baie suksesvolle Gholfdag teen Schwiezer en Hartswater beleef.    

Hoërskool Vryburg Krieket vs Hoërskool Ferdinand Postma

Hoërskool Vryburg het onlangs in ‘n krieketwedstryd teen Hoërskool Ferdinand Postma van Potchefstroom te staan gekom. Ongelukkig moes Vryburg die knie buig teen die opposisie.

NCH Cricketers represent Northern Cape Schools Cricket

The following Northern Cape High School cricketers have been selected to represent Northern Cape Schools Cricket at the various cricket weeks to be held in November/ December 2019. Tournaments :…

Hoërskool Noord-Kaap Sportdinee

Charissa Swanepoel (Sportvrou van die jaar), Jacquin van Wyk (Mees Alsydige sportseun), Me. Joan Venter (Skoolhoof), Mnr. Melrick Maddocks (Gasspreker), Lauren van Heerden (Mees Alsydige sportvrou) en Elzandro Fredericks (Sportman…

Uppies se skole Fast5 dag vol pret en plesier

Voorste vlnr:  PG Human, Lize van Niekerk en Di-Mari Visser Agter vlnr: Eric Swanepoel, Ruan le Roux, Nina Slabbert, Jessi Wessels, Marnel Oberholster en Theuns Theunissen. Hoërskool Upington het op…

Uppie-atlete vertoon vroeg goed!

Khanyakosi Klaasten, Jerosile Daniels, JJ Snyders, Kate Nugent en Macneil Hendriks Die afgelope naweek, 5 Oktober, het `n baie jong spannetjie atlete van Hoërskool Upington aan `n byeenkoms te Cradock…

Uppies se eie netbal-Bokkie.

Cleo Minnaar is voorwaar Hoërskool Upington se netbaltrots! Sy het van kleins af potensiaal getoon en met harde werk en toewyding, speel sy die afgelope 7 jaar al netbal vir…

Union High School Athletes do well at annual meet

On Saturday, 5 October, 10 athletes represented Union High School at the annual Bestmed TAMS Superspar Madibaz Top 10 athletics meet, held on the tartan athletics track at the Cradock…

Union High School Support The Boks

The learners of Union High School in Graaff-Reinet are totally behind the Springboks as they vie for victory in the 2019 Rugby World Cup tournament. Yesterday, Tuesday, 8 October, the entire school…

Union’s Short siblings excel

Daniel and Alex UHS Grade 5 learner, Daniel Short, and his sister Alexandra (a Grade 3 learner at Union Preparatory School), participated in the Khulasande Sub Youth League at the…

Union High School Learner excels in Tennis

Congratulations to Tara Ferreira, a Grade 6 learner at Union High School, who came second in the u/12 section in a ranking tournament hosted by the South African Tennis Association…

Hoërskool Upington leerder sportster van die maand

Elanie Brand, ‘n graad 11-leerder aan Hoërskool Upington, is gekies as die September wenner van die Let’s Play Sportster van die maand vir haar prestasies in tennis. Elanie is haar…

Laerskool Park Unisa- en ABRSM eksamen

Voor vlnr: Louise du Pisani, Talita Pretorius en Rika Delport Agter vlnr: Anja Muller, Mian Hurter, Hannah Rhodes, Phoebe Janse van Rensburg, Cate du Plessis, Johannes Pretorius en Mienke Vorster.…

Hoërskool Punt-atlete presteer tydens Cradock Top 10 Atletiekbyeenkoms

Anika Beukes  Agtien Atlete van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het aan die Tams, BestMed Madibaz Top10 byeenkoms in Cradock deelgeneem. Die atlete van Punt het 22 medaljes verower (5 Goud, 8…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Atletiek

Die volgende toekonnings is aan atlete gemaak: Hesta Bruwer – Junior Victrix Ludorum Zidane Jumbo – Junior Victor Ludorum Michelle Burger – Senior Victrix Ludorum Christof Viljoen – Senior Victor…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Swem

Die volgende toekonnings is aan Robbies se swemmers gemaak: Jacobus Uys – Victor Ludorum Bianca Sussman – Victrix Ludorum Jacobus uys en Carla Visser – Trofee ontvang vir span wat…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Krieket

Die volgende toekennings is aan Robbies se krieketspelers gemaak: Ashwill Sauls – Beste kolwer van die jaar Richter Venter – Beste bouler van die jaar Luthan Absolon – Beste bouler…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Tennis

Die volgende toekennings is aan Robbies se tennisspelers gemaak: Keanan Barnard – beste seuns-tennisspeler Jean-Mari Terblanche – beste tennisspeelster Baie geluk!

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Netbal

Die volgende toekennings is aan Robbies se netbalspelers gemaak: Michelle Burger – Beste o/16 ligaspeelster Linry Johnson – beste o/19 ligaspeelster en was lid van die Wes-kaap o/17 netbalspan. Linry…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Hokkie

Marli Burger – Beste hokkiespeelster uitgesluit gr 12 leerder Sune Marais – beste o/16 ligaspeelster Hesta Bruwer – beste o/14 speler tydens interskole Hesta Bruwer – beste 0/14 ligaspeelster Christine…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Tweekamp

Die volgende toekennings is aan Robbies se tweekamp atlete gemaak: Bianca Sussman – beste dogters atleet in tweekamp                              Juan Drotschie – beste seuns tweekamp atleet Baie geluk!

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Krieket

Die volgende toekenning is aan Robbies se Dux leerder gemaak: Die Dux- toekenning is gemaak aan Jacobus Uys

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Atletiek

Die volgende toekennings is aan atlete gemaak: Hesta Bruwer – Junior Victrix Ludorum Zidane Jumbo – Junior Victor Ludorum Michelle Burger – Senior Victrix Ludorum Christof Viljoen – Senior Victor…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Rugby

Die volgende toekennings is aan Robbies se rugbyspelers gemaak: Christof Viljoen – beker vir verdienstelikheid. Merlon Oktober – Beste agterspeler uitgesluit gr 12 leerder Dane Bezuidenhout en Maxwell Rhode –…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Toutrek

Die volgende toekennings is aan Robbies se Toutrek-atlete gemaak: Hanri Arendorff – Beste seunstoutrekker uitgesonder gr 12 leerder Yolanda Molokomme – Beste dogterstoutrekker uitgesonder gr 12 leerder Ernst Botha –…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Skaak

Die volgende toekennings is aan Robbies se skaakspeler gemaak: Hanno Bothma – Beste skaakspeler van 2019 en ontvang ook trofee van 2019 interskole.

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Algehele Veelsydigheid

Die volgende toekennings is aan Robbies gemaak vir algehele veelsydigheid: Engelbrecht Mostert – Veelsydigste 0/16 seun op akademiese,kultuur en sportgebied. Jean-Mari Terblanche – veelsydigste o/16 dogter op sport,kulturele en akademiese…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Musiek

Mariana Botha en Lehandri Wolmerans Die volgende musiek-toekennings is aan Robbies gemaak: Mariana Botha – Beste volgehoue prestasie in musiek graad 8 – 11 Lehandri Wolmerans – Beste punt in…

Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Atletiek

Die volgende toekennings is aan atlete gemaak: Hesta Bruwer – Junior Victrix Ludorum Zidane Jumbo – Junior Victor Ludorum Michelle Burger – Senior Victrix Ludorum Christof Viljoen – Senior Victor…

Glenwood boys selected for KZN Coastal Schools Cricket

Back row: Banele Cele (U17), SJ De Klerk (U17), Chad Laycock (U17), Minenhle Ntombela (U15), Zander de Coning (U15) and Thabiso Shangase (U19). Front row: Sanele Mnqayi (U19), Lifa Ntanzi…

St Andrew’s School for Girls pupil excels in Tennis

Tayla Wilmot Tayla Wilmot, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls, participated in the South African Masters Tennis Tournament, winning the U14 Event and then being selected…

St Andrew’s School for Girls: Equestrian Awards

Congratulations to the following girls on their Equestrian achievements this year. Sarah-Rose Friend competed in Regionals for showjumping and received her Ekurhuleni colours. Michaela Bousfield competed in Regionals for showjumping…

Hoër Meisieskool Paarl leerder slaag kykNET oudisie

Alexa Terblanche Speeltoneel in samewerking met kykNET se Uitblinkers is ‘n nuwe geleentheid-gedrewe dramaprojek. Daar het ongeveer 500 leerders oudisies afgelê om gekies te word. In die proses is die…

Hoër Jongenskool Paarl: Twizza Super School Series

Saterdag, 5 Oktober, het groot opwinding verskaf met die Twizza Super School Series by die Groenpunt-stadion, waar skole van die Oos- en Wes-Kaap, in die  kwalifiserende streekrondte meegeding het om…

Hoërskool Florida Skut presteer by SAARA se SA-kampioenskappe

Nadine Nel Baie geluk aan Nadine Nel (gr. 11) van Hoërskool Florida wat die afgelope vakansie aan SAARA se SA-kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem het. Nadine skiet twee volkaarte op lê…

Grenville High School meet Bongiwe Msomi (Protea Netball Captain)

Front: Pako Mosiane,, Nothemba Dubazana, Keamogetse Letsoko, Omphemetse Loselo, Realeboga Mogotsi, Reatile Sathekge, Otlotleng Magano. Back: Remofilwe Molefe, Ms Geldenhuys, Tirelo Makgale, Ms Nel, Amogelang Adams Tshiriletso Dibotelo, Oarabile Klaas,…

Glenwood 1st XI Cricket vs Michaelhouse

Glenwood High School welcomed Michaelhouse to Durban on Saturday the 5th of October for a 50 Over match on Dixon’s Oval. The men from the midlands won the toss and…

Hoërskool Florida skut skitter by SAARA se SA-kampioenskappe

Caitlin Oelofse Olimpies Dames- O/20 afdeling.   Hiermee kwalifiseer sy om aan die dames-finaal deel te neem waar die top 8 skuts in die land meeding vir die titel van “10M…

Hoërskool Florida Ruiter presteer by SANESSA SA-kampioenskappe

Kayla van Zyl Baie geluk aan Kayla van Zyl (gr. 11) Hoërskool Florida wat gedurende die vakansie aan die SANESSA perdry SA-kampioenskappe deelgeneem het.  Sy verwerf ? eerste plek, vierde…

Hoërskool Florida Netbalspeler presteer

Claudia Aggenbacht Baie geluk aan Claudia Aggenbacht (gr. 12) van Hoërskool Florida, wat tydens die Gauteng Netbal toekenningsaand aangewys is as “Secondary School Player of the Year”!! Baie geluk, Claudia!…

Hoërskool Florida leerder skitter by Roodepoort Dance Festival

Andrea de Lange   Andrea de Lange (gr. 9) van Hoërskool Florida het in September aan die Roodepoort Dance Festival deelgeneem. Sy verwerf drie goue medaljes vir haar moderne danse asook…

Paul Roos Krieket Uitslae 1 – 5 Oktober

Paul Roos Gimnasium vs Wynberg Boys’High PRG 14A vs Wynberg PRG 111/10 Naas Beets 19 Wynberg 112/8 Naas Beets 10-26-5 PRG verloor met 2 paaltjies PRG 14B vs Wynberg PRG…

Paul Roos Gimnasium: Tennis

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die Boland Landbou Tennisfees vir die derde jaar in ‘n ry gewen. PRG het Boishaai in die finaal met 7 – 2 gewen.

Paul Roos Gymnasium: Water Polo

Results 19A SACS Water Polo Tournament PRG vs St Johns 2 – 6 loss PRG vs St Andrews 3 – 7 loss PRG vs Grey High 5 – 4 win…

Paul Roos Gimnasium Atletiek

V.l.n.r: Stiaan van Huyssteen, Francois Malherbe en Bernard Slabbert PRG het 8ste geëindig in die Seunsafdeling van die Twizzabyeenkoms op Groenpunt. Paul Roos Gimnasium se uitblinkers was: STIAAN VAN HUYSSTEEN…

Errie-skuts staan uit by SA’s

Tydens die Septembervakansie het agt van Hoërskool Ermelo se skuts aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Kaapstad deelgeneem. Die skuts het besondere tellings geskiet. In die sporterklas skiet Reinhardt Vorster 1431,…

EHS-ruiters word gekroon as nasionale kampioene

V.l.n.r:  Inge van der Walt, Walter van der Walt en Margha Greyling. Tydens die Septembervakansie het ‘n paar ruiters van Hoërskool Ermelo, Inge en Walter van der Walt, asook Margha…

Hoërskool Ermelo leerder deel van o/16 SA-Bokkie-netbalspan in Namibië

Nadia Kluyts in die senter-beffie. Nadia Kluyts van Erries het, as deel van die o/16 SA-Bokkie-netbalspan, na Namibië getoer vanaf 19-26 September. Die span vaar uitstekend en wen al vier…