Die volgende toekennings is aan Robbies se netbalspelers gemaak:
Michelle Burger – Beste o/16 ligaspeelster
Linry Johnson – beste o/19 ligaspeelster en was lid van die Wes-kaap o/17 netbalspan.
Linry Johnson – beste netbalspeelster
Cherie-Linn Andries – beste netbalspan van 2019 en word ontvang deur kaptein.
Baie geluk!