Marli Burger – Beste hokkiespeelster uitgesluit gr 12 leerder
Sune Marais – beste o/16 ligaspeelster
Hesta Bruwer – beste o/14 speler tydens interskole
Hesta Bruwer – beste 0/14 ligaspeelster
Christine van Zyl – beste dogters hokkiespan 18B en word ontvang deur kaptein
Hokkie: Seuns
Keanan Barnard – Beste seuns hokkiespeler van 2019 en beste seuns hokkiespeler uitgesluit ‘n gr 12 leerder
Timothy Williams – beste verdedigende Seunshokkiespeler
Jodrey Jacobs – beste vordering getoon in 2019
Jacobus uys – beste eerstespanspeler
Liam Mcdonald – beste seuns hokkie span 2019 en word ontvang deur kaptein
Baie geluk!