Edgemead High School Junior Clubs and Society Award winners
Congratulations to Edgemead’s Junior Clubs and Society Award winners. Best junior Chess player : David de Wet Most Promising Junior Debator : Xivono Chabalala Most Promising Junior Photographer : Ilan…
Edgemead High School Junior Performing Arts Prize winners
Congratulations to Edgemead’s Junior Performing Arts Prize winners. Most Promising Junior Actor : Michael Steyn Most Promising Junior Actress : Twane Wareley Junior Music Competition : Zena Marks Junior Musician…
Edgemead High School Top 5 Academics Grade 12
Edgemead High School Congratulate the Top 5 academics in Grade 12 for 2019. 1st : Thomas Finlay 2nd : Reid Donson 3rd : Chelsea Billington 4th : Kaylee Bakkes 5th…
Edgemead High School Top 5 Academics Grade 10
Edgemead High School Congratulate the Top 5 academics in Grade 10 for 2019. 1st : Siaan Heilbron 2nd : Amy Baartman 3rd : Aimee Harris 4th : Judith Schnackenberg…
Edgemead High School Top 5 Grade 8
Congratulations to the Top 5 academics in Grade 8 for 2019. 1st : Megan Smeda 2nd : Isabella di Leva 3rd : Yulia Galukhin 4th : Keira Gray 5th :…
Edgemead High School Top 5 Grade 9
Congratulations to the Top 5 academics in Grade 9 for 2019. 1st : Sonya Paulsen 2nd : Cailey Kymdell 3rd : Tanith Da Silva 4th : Henrique de Franca…
Tammy Taylor Ms South Africa finalist visits Ligbron
Pictured are (f.l.t.r.): Ms Elsa van Zyl, Ms Boitumelo Banger, Mr Dup van Rensburg (principal) and Ronnie (Mpact mascot) when Tammy Taylor Ms South Africa finalist, Boitumelo Banger visited Ligbron…
Nellies Care continues to motivate learners
On the 8th of October, Lentsa Motau (Nellies Care) together with Dumisane Chauke, newly appointed SA Netball Coach, reached out to Sicelo Sethu Secondary school, Mandlesive Secondary school and Malekutu…
LIGGIES GENIET LANDSDIENS KLUBKAMP
Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het die afgelope naweek vanaf 11 tot 13 Oktober die Landsdiens Klubkamp bygewoon wat te Dinokeng Resort naby Pretoria aangebied is. Die leerders…
Ligbron se E-Sport 3de in SA
Hiermee Ligbron se E-sport span wat algeheel 3de in SA geëindig het. Hulle staan (v.l.n.r.): Johan-Peter Krause, Dian Badenhorst, Ethan Morgan, Juan Maree en Maurice Fourie (kaptein). Ligbron Akademie vir…
Errie stel trots 2019 se Spoiings-bundel bekend
2019 se voorblad vir die Spoiings Die Spoiings is ’n trotse bundel van Hoërskool Ermelo wat jaarliks bekendgestel word. Die unieke bundel bevat EHS-leerders se uitstaande skryfstukke en, sover bekend,…
Treverton College at Bloemfontein Athletics meeting
Saskia Renzi Twelve Treverton athletes compete as part of the 87 member Team representing KZN at this prestigious meeting on Saturday the 5th of October. It is the biggest Inter…
Treverton College: Giant hike for Grade 10
The aim of ‘the Giant’ – Treverton College’ specific name for their Journey – is to induct the grade 10s into their senior phase at Treverton through a journey of…
Treverton College host u/11 Cricket festival
This was the 3rd year of Treverton College, hosting the U11 Cricket Festival during the 3rd Term Holidays and it was by far the most successful so far! They had…
Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by ATKV SPELATHON
Die nasionalwe rondte van die ATKV-Spelathon het die afgelope naweek, 12 Oktober, by die Universiteit van die Vrystaat plaasgevind. Twee leerders van Hoërskool Noord-Kaap het uitstekend presteer. Gavin Swartz (graad 9)…
HNK leerder skitter by Radikale Redenaars-kompetisie
Alyssa Jacobs van Hoërskool Noord-Kaap, het op 12 Oktober aan die Nasionale rondte van die Radikale Redenaars-kompetisie deelgeneem en eerste in haar kategorie (Afrikaans Addisionele Taal – Graad 11) geëindig.…
Laerskool Staats: Radikale Redenaars Landsfinaal
Links: Melize van Heerden: 1st Grade 7 English additional Language; middel: Graad 1 – Dante Gaginaar 1ste – Afrikaans Huistaal; regs: Ryan Mphahlele 2nd English Home Language. Staatsies is baie…
Laerskool Staats presteer by Oppie Tong af Redenaarskompetisie
Agter vlnr: Jada Williamson, Laurike de Wet, Danika Meyer en Amoré van der Merwe. MIddel vlnr: Kaemé Wehr, Beaunique Abrahams en Devon MacKenzie Voor vlnr: Ernesteen du Toit en Danté…
ST ANDREW’S GIRL FOR SA TEAM AND VAULTS TO MAURITIUS
Victoria-Anne, Pupil of St Andrew’s School for Girls, has had a very successful year and achieved a total of 12 -1st places and 8-2nd places in the U10 & U12…
Oakdale kolwers byt vas
Oakdale se o.15 A-span. Agter: v.l.n.r.: Daandré Blignaut, Gert Kotzé, Reinhardt Russouw, Stiaan Venter, Arend Blom, Dylan Morkel en Terbalnche du Plessis. Middel: v.l.n.r.: Zandré Conradie, Hennie Otto, Francois…
OAKDALE ATLETE PRESTEER
Die seuns behaal eersteplekke in hulle onderskeie items. Agter: v.l.n.r.: Hennie du Plessis (S.16: spiesgooi met ? afstand van 63.09 m), Markus Viljoen (S.15: 1 500 m in ? tyd van…
DURBIE WENNER BY NASIONALE JEUG MUSIEKKOMPETISIE
Liam Slabbert Slabbert, leerder van Hoërskool Durbanville, het vanjaar puik presteer in musiek. Liam het onlangs aan die Nasionale Jeug Musiekkompetisie deelgeneem. Hy wen die Leon Hartshorne prys vir beste…
HOËRSKOOL DURBAN HOOFLEIERS GEKIES
V.l.n.r.: Stef Boshoff, Nellie Slabbert, Schalk-Willem Burger en Kaylee Briel Hoërskool Durbanville se hoofleiers vir 2020 is by die jaarlikse Prysuitdeling aangekondig. Baie geluk aan die volgende leerders: Schalk-Willem Burger…
UITSTAPDAG VIR DURBIE MATRIEKS
V.l.n.r.: Runé du Plessis, Esna Bouwer en Mieke Burger (almal gr 12) Hoërskool Durbanville se Matrieks het die jarelange tradisie op Uitstapdag voortgesit en na die NG Moedergemeente Kerk in…
Arend-toutrekmeisies wys “Arendtud”’!
Arend-toutrekmeisies wys “Arendtud”’! 520kg Bronsmedaljewenners Hoërskool Strand se toutrekspanne het die afgelope Saterdag deeglik rekenskap gegee van hulself by die Breërivierkompetisie net anderkant Worcester. 206 Spanne het aan die kompetisie…
Maragon Hockey Player excels!
Ruan Delport, Keith Duancey and Xander du Randt Xander du Randt, Gr 8 learner from Maragon Ruimsig, and goal keeper for Western Hockey Club (WHC) Open Boys, Roodepoort, recently received…
Learning Opportunities at St Charles’ Scrummies
Pictured: Deputy Principal, Mr Graham Stewart-Burger giving an impromptu lesson to some of the boys in Scrummies. St Charles College’ teachers in Scrummies are always recognizing and making the most…
St John’s D.S.G. Junior School girls thank the courageous firemen
From back left: Jessica Thompson, Phelo Mkhize, Nobuntu Dladla, Zaiah Dennis, Ava Nel, Luniko Dinga, Khiraiya Moodley and Grace Cole-Edwardes. The St John’s D.S.G. Junior School girls wrote letters to thank…
HOËRSKOOL PUNT TWEEKAMP PRESTEER BY EDEN-KAMPIOENSKAPPE
Agter vlnr: Lodewyk Le Grange, Herman Knoetse en Divan Oosthuizen Voor vlnr: Pieter van Zyl, Jandri Snyders, Anika Snyders, Damian Smith en Landrè Cope Op 8 Oktober het 10 Tweekamp-atlete…
Hoërskool Brackenfell maak hul Hoofleiers vir 2020 bekend
Vlnr: Brandon Warwick, Rohan Smith, Chrizé Boonzaaier en Kirsten James. Baie geluk aan Hoërskool Brackenfell se hoofleiers vir 2020: Onderhoofseun – Branden Warwick Hoofseun – Rohan Smith Hoofmeisie –…
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Veelsydigheid in Sport
Die volgende toekonnings is aan Robbies gemaak vir veelsydigheid in Sport: Tristan galant (Moderne Vyfkamp) – Sportman van die jaar (buitesport)
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Veelsydigheid in Sport
Die volgende toekonnings is aan Robbies gemaak vir veelsydigheid in Sport: Hanno Bothma(Skaak ) – Sportman van die jaar (Binnesport)
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Veelsydigheid in Sport
Die volgende toekonnings is aan Robbies gemaak vir veelsydigheid in Sport: Karla Bruwer(Atletiek Wes-Kaap) en Linry Johnson(Netbal Wes-Kaap) – Sportvrou van Hoërskool Roberts 2019 word gedeel. Baie geluk!
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Veelsydigheid in Sport
Die volgende toekonnings is aan Robbies gemaak vir veelsydigheid in Sport:Carla Visser – Veelsydigste sportvrou van Hoërskool Robertson 2019 Jacobus Uys – Veelsydigste sportman van Hoërskool Robertson 2019 Baie geluk!
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling
Alyssa Marson het die ACSV-toekenning ontvang vir die meeste leiding geneem het op geestelike gebied. Baie geluk, Alyssa
Laerskool Vryburg Top 10 Akademiese presteerders in Gr. 5 vir Kwartaal 3
1. Lea van Niekerk 2. Jano Niemann (Afwesig) 3. Deidré Kühn 4. Hugo Esterhuizen 5. MC Coetzee 6. Johan Dormehl en Elmé Kruger 7. Zandri Loots 8. Mia Weenich 9.…
Vryburg Primary School Top 10 Academical Achievers in Gr. 4 for term 3
1. Bergh Vorster 2. Johandri Stander 3. Carli de Groot 4. Kaylee Jansen 5. Christiaan Schlebusch 6. Inge Maritz 7. Ané Putter 8. Petrus vd Linde 9. Liné vd Nest…
Laerskool Vryburg Top 10 akademiese presteerders in Gr. 6 vir Kwartaal 3
1. Janco Venter en Aidan Jonker 2. Jan van der Linde 3. Gabrielle Woest 4. Franchette Fortuin 5. Niré Swart 6. Inge Oberholzer 7. Annemie Fourie 8. Rethabile Seabelo 9.…
Vryburg Primary Top 10 Academical Achievers in Gr. 7 for term 3
1. Daniël Kühn 2. Miané Muller 3. Omaatla Jacobs 4. Lené Hecter 5. Ruhama Shigut 6. Faith Bili 7. Li-Ann Coetzee 8. Alicia Dube, Mphoentle Keetile and Jacobus vd Linde…
Vryburg Primary School’s Good achievers
The good Achievers for term 3 are the learners who just did not make the Top 10 Achievers. They are: Gr. 4: Dané Oberholzer, Chené jv Rensburg, Rayvine Narrian, Nonofo…
Laerskool Vryburg Tennisspelers in NW tennis finaal
Laerskool Vryburg se O/11 seuns het 7 Oktober in Klerksdorp aan die Noord-Wes tennis finaal deelgeneem! Vryburg Primary School U/11 boys took part in the NW tennis final on 7 October…
Laerskool Vryburg O/11A Krieketspan presteer
Laerskool Vryburg se O/11 A krieketspan het gister gewys dat daar diepte in hulle spel steek! Laerskool Seodine het 104/10 na 25 beurte aangeteken waarop Vryburg geantwoord het met 108/9…
Hoërskool Noord-Kaap hou Witdag
Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, het vandag van hul 2019 Matrieksafskeid geneem tydens Witdag. HNK wens die matrieks ‘n blink toekoms toe! Proud to be green
Hoërskool Vryburg speel Gholf teen Schweizer & Hartswater
Hoërskool Vryburg het onlangs ‘n baie suksesvolle Gholfdag teen Schwiezer en Hartswater beleef.
Hoërskool Vryburg Krieket vs Hoërskool Ferdinand Postma
Hoërskool Vryburg het onlangs in ‘n krieketwedstryd teen Hoërskool Ferdinand Postma van Potchefstroom te staan gekom. Ongelukkig moes Vryburg die knie buig teen die opposisie.
Hoërskool Vryburg: Laaste CSV saam met 2019 matrieks
Ps 1 – Laat jou behae in die Woord van die Here wees. Seën op jou lewensreis. Last CSV with the matrics of 2019. Ps 1 – may your delight…
Oppie-Tong-Af Redenaars maak die Erries trots
Voor vlnr: Cayling Loock, Danielle Koçaj en Johnke Prinsloo Agter vlnr: Raees Tikly, Carla Ferreira en Dirk Maritz Op Donderdag en Vrydag 3 en 4 Oktober het ses leerders van…
NCH Cricketers represent Northern Cape Schools Cricket
The following Northern Cape High School cricketers have been selected to represent Northern Cape Schools Cricket at the various cricket weeks to be held in November/ December 2019. Tournaments :…
Hoërskool Noord-Kaap Sportdinee
Charissa Swanepoel (Sportvrou van die jaar), Jacquin van Wyk (Mees Alsydige sportseun), Me. Joan Venter (Skoolhoof), Mnr. Melrick Maddocks (Gasspreker), Lauren van Heerden (Mees Alsydige sportvrou) en Elzandro Fredericks (Sportman…
Uppies se skole Fast5 dag vol pret en plesier
Voorste vlnr: PG Human, Lize van Niekerk en Di-Mari Visser Agter vlnr: Eric Swanepoel, Ruan le Roux, Nina Slabbert, Jessi Wessels, Marnel Oberholster en Theuns Theunissen. Hoërskool Upington het op…















