Point 1st Team Hockey Girls
U/18A HOCKEY GIRLS Photo: Y-Africa Photographers Back: A CAIN, M VAN DER MESCHT, Z OTTO, M BARNARD, C SMIT, C SNYMAN, L MARAIS, M JANSE VAN RENSBURG Front: A PIENAAR,…
Hoërskool Punt se 1ste Rugbyspan
Ons jaarlikse interskole word eerskomende Saterdag in Oudtshoorn gehou. Foto is verskaf deur Y-Africa Photographers. O/19A-rugbyspan AGTER: S VOLKWYN, J FRANS, A WIENAND, F POTGIETER, J HERMANUS, A VAN ZYL,…
Hoërskool Punt se damestee
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoërskool Punt se OOV het op 9 Augustus 2017 (vrouedag) ‘n damestee aangebied met gaskunstenaars: Lesley Rae Dowling (oudleerder van…
The Herschel hockey tour party at the Top 12 Tournament
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”14461,14462,14463,14464,14465,14466,14467,14468″ fullwidth=”off” posts_number=”8″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_gallery][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Kirstenhof Primary School news
We are so excited to have received a huge delivery of Sunflower Topes today in blue, green, red, yellow, pink and purple. These will be available to purchase from next…
Hoërskool Punt – Eskom Wetenskap Ekspo
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/ESKOM-WETENSKAP-EKSPO-1.jpg” alt=”Hoërskool Punt – Eskom Wetenskap Ekspo” title_text=”Hoërskool Punt – Eskom Wetenskap Ekspo” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text…
POINT GIRLS HOCKEY vs OAKHILL
Girls: u14a drew 0-0; u16b lost 0-1; u18b lost 1-3; u16a won 2-0. Our u/16A girls’ team is unbeaten this season: beat Outeniqua 4-1 beat Hermanus 11-0 beat Sentraal 9-0…
Netbal nuus – Hoërskool Punt
Netbal tellings na afloop van ons wedstryde teen Despatch. Die wedstryde is op 12/8/2017 by die Van Riebeeck stadion gespeel. Punt se tellings eerste o/14A 13 – 25 o/14B 7 – 11…
Rugby nuus – Hoërskool Punt
Punt se rugbyspanne het die afgelope naweek teen die volgende spanne gespeel: Punt vs Sao Bras: 0/14 wen 24-22 o/16 wen40-19 3des wen hul 2de span 32-5 2des verloor teen…
Laerskool Hendrik Louw nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Krieket hemde vir o/13 a span geborg deur PAM Golding Eiendomme. Op die foto van links na regs sooswat jy…
Laerskool Outeniqua – Kuns nuus
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat tydens die WKOD se eerste Visuele Kunsuitstalling, medaljes ontvang het. Allana Jacobs (goud Gr 7-12), Stephanie Kolbé (goud Gr 1-6),…
Laerskool Outeniqua – Wiskunde en Wetenskap nuus.
McKaya Kroon, Eben von Below en Talha Bukhari het deelgeneem aan Wiskunde-In-Aksie (Eben) en Wetenskap-In-Aksie (McKaya en Talha). Hulle is uitgenooi na ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch as…
Skaak nuus uit die kantoor van Laerskool Outeniqua
Renée Badenhorst en Cherise Spangenberg is opgeneem in die SWD dogters skaakspan wat in Januarie aan die Nasionale Skaakkampioenskappe in Boksburg gaan deelneem.
Baie geluk aan die 93 leerders van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan die 93 leerders van Laerskool Outeniqua wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA).
Nicholas Horn of Grove Primary School
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Congratulations to Nicholas Horn who earned Cape Town district colours for competing in the district-wide gymnastics competition last weekend. He represented Gordons Gymnastics in the Men’s Artistic…
Woman’s day at The Grove Primary School
Well done on Women’s Day Ashley. Ashley Silberbauer managed her fastest clear round ever yesterday! She came 2nd in the 60cm clear round, timed jump off competition at the Hout…
Greenfields Primary School – Student of the week
Student of the week ~ 4 August 2017 Well done, Groovy Greenies!
The Hockey Greenies of Greenfields Primary School
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] The Hockey Greenies played against Langa Primary on Thursday. Here are some photos of the U10s. *Photos by Mrs Bottger [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/The-Hockey-Greenies.jpg”…
The Grade 7s of Greenfields Primary School
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] The Grade 7s visited Groot Constantia to learn about slavery at the Cape Colony. According to them, it was an interesting and exciting visit. *Photo…
Bishop’s College swim news
Michael Houlie did exceptionally well at this year’s Commonwealth Youth Games held in the Bahamas, setting a new Championship record in 50m Breast Stroke, and setting South African Age Group…
HS Strand se Suidooster tydskrif is nou aanlyn beskikbaar
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die Suidooster-redaksie van 2017 het aan die begin van die jaar besluit om die skoolkoerant na ‘n tydskrif aanlyn te verander. Die eerste uitgawe van die Suidooster-tydskrif is Vrydag, 4 Augustus aan die…
Kimberley Boys High learners at SAICE National Water Competition
Hats off to Thato Seipato, Tshiamo Shuping and Guy Jansen, learners of Kimberley Boys High, for being placed 3rd nationally with 40 penalty points behind the winners with 15 penalty…
Kimberley Boys High shine at Eskom Science Expo
Jason Springbok and Chadwin Kruger, Grade 12 learners of Kimberley Boys High, recently participated in the Eskom Science Expo in Kimberley from where they brought home silver medals for their…
Hoërskool Upington se dogters blink uit in Hokkie uitspele
Die 1ste-, 0/16- en 0/14- dogters hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Noord Kaap Liga Finale te Kimberley. Die uitslae was as volg: 1ste Dogters: Uppies vs Adamantia …
Hoërskool Upington vaar uitstekend in seuns hokkie
Die afgelope naweek het die 1ste en 2de Seuns hokkiespanne na Kimberley gegaan om deel te neem aan die Diamantveld – Aliwal-Noord Sportdag. Die uitslae was as volg: 1ste Seuns:…
Uppies by Eskom Expo
Hoërskool Upington het 5 projekte ingeskryf vir die Eskom EXPO wat gehou is op Saterdag 5 Augustus 2017. Kaylin Mouton en Shanique Maasdorp het goud gekry vir hulle gesamentlike navorsing…
Stellenberg HS Senior Ball
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Thank you to the SRC who organised the Senior Ball. Die graad 10 – 12’s het pragtig gelyk, heerlik geëet en lekker gedans. An added…
PUNT-NETBAL WEN BRONSMEDALJE BY SA HOERSKOLE NETBALKAMPIOENSKAPPE IN BOKSBURG
Aangeheg ‘n foto (met die medaljes om die nek) van hierdie yster-girls van ons: Agter vlnr: Anja Schwim, Zani Fourie, Elrize Moolman, Me. Elna Nel (afrigter), Winona Huisamen en Sanchia-Lee…
Hoërskool Punt se Winterliga
Die volgende atlete het die afgelope kwartaal aan die Winterliga deelgeneem en uitstekend presteer! Ons sê baie dankie en is trots op ons toegewyde leerders, wat hul beste lewer vir…
Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Kurt-Harley-Ambassadeur-vir-HS-Strand-4.jpg” alt=”Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand” title_text=”Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff”…
DF Malan Rugby nuus
o.14 A-rugby: Baie geluk aan die o.14A-span wat aangewys is as die o.14-span van die toernooi tydens die Land Rover N1 City Junior Sport Fees. Ons almal is baie trots…
DF Malan behaal goeie punte op die eisteddfod
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Bel Canto Bekoor: Bel Canto is DF Malan se dogtersêrgroep. Hulle rig hulleself af en het 92% op die Tygerberg eisteddfod behaal. [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/DF-Malan-behaal-goeie-punte-op-die-eisteddfod-1.jpg”…
Hoërskool Upington hou groot Interjol!!
Uppies se groot Interjol is om die draai. Maak gerus ‘n merkie op u kalender vir die week van 7 – 12 Augustus. Soos dit tradisioneel elke jaar gebeur; word…
St Andrew’s School for Girls – Tennis Trophies 2017
St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, hosted the Senior School Winter SportsTrophy Awards Assembly. The recipients of trophies for the Tennis 2017 season are as follows: Senior Singles Champion –…
Hoërskool Durbanville Rugby nuus
Levern Jantjies en Angelo Osch van die Hoërskool Durbanville is onlangs tot die WP se o.16 Grant Khomo rugbyspanne verkies. Angelo is vir die WP Grant Khomo rugbyspan gekies en Levern vir…
Kultuur nuus van uit Hoërskool Punt se kantoor
HSP neem jaarliks aan die ATKV-tienertoneel kompetisie deel. Die skrywer en regisseur van die stuk “KRAAI” is Me. Wouri Delport, ‘n onderwyseres by H/Skool Punt. Daar sal op 14 Augustus…
Hoërskool Noord-Kaap – 0/16 Valke-week rugby
Leerders van Hoërskool Noord-Kaap wat gedurende die vakansie aan die 0/16 Valke-week rugby deelgeneem het. Byron la Meyer Robin-Lee Pedro Marcelle Cedras Duvan van der Merwe Jean Engelbrecht
Leerders van Hoërskool Noord-Kaap wat gedurende die vakansie aan die GWK 0/15 rugby deelgeneem het.
Leerders van Hoërskool Noord-Kaap wat gedurende die vakansie aan die GWK 0/15 rugby deelgeneem het. Lincoln Frisley Darren van Niekerk AJ van Niekerk Joshua Rowan Barnie Klaasen JJ Molete Keletso…
Hoërskool Noord-Kaap – Pluimbal uitslae
Tydens die Julie vakansie het die volgende spelers van Hoërskool Noord-Kaap vir die Noord-Kaap Provinsie deel– geneem aan die Inter Provinsiale Kampioenskappe in Kaapstad. Tiffany Coetzer Dyllan Muller Hanro Ras…
Karlin van Tonder van Hoërskool Noord-Kaap
Karlin van Tonder van Hoërskool Noord-Kaap vaar uitstekend in ritmiese gimnastiek Baie geluk aan Karlin van Tonder wat ‘n algehele 1ste plek by die Stellenbosch se Internasionale Junior Olympiese Kompetisie…
Hoërskool Noord-Kaap – 0/18 Akademie week rugby
Leerders van Hoërskool Noord-Kaap wat aan die 0/18 Akademie week rugby gedurende die vakansie deelgeneem het. Leon Koortzen Justin Murphy Alexander Engelbrecht Ruan van Loggerenberg
Hoërskool Noord-Kaap se leerders wat aan die 0/16 Grant Khomo deelgeneem het.
Hoërskool Noord-Kaap leerders wat gedurende die Julie-vakansie deelgeneem het aan die 0/16 Grant Khomo rugby Sisipho Nofuya Revano Muller Uwen Brown Alnino Lorten Jacquin van Wyk Elrick Moolman Romeo van…
Hoërskool Noord-Kaap – GWK se 0/17 rugbyspan
GWK se 0/17 rugbyspan wat gedurende die Julie-vakansie deelgeneem het. Johan Oberholzer Kyle Maritz Sean Daniels Johan van Aswegen Devin Steenkamp Starlin Williams Alexander Coghlan Ryno Rinkwest Madiba Mokomele Niel…
Hoërskool Noord-Kaap het 12 spelers in die Craven Week span
Hoërskool Noord-Kaap het 12 spelers in die Craven Week span Hier is die 0/18 craven week rugbyspan. Deon Carney (Technical adviser) Rory Leijdekkers Enrico Mawawane Maurice Amerika Edrich Brand (Kaptein)…
Carl Julius, Hoërskool Noordkaap in Kimberley se eie skrywer
Hoërskool Noordkaap in Kimberley se eie skrywer, Carl Julius, behaal ‘n eerste plek in die Bloemfontein Skrywersvereniging se skryfkompetisie vir skole in die skolepoësie-afdeling en word eervol vermeld. Hy ontvang…
UPPIES VEREER “STIGTER” VAN HOKKIE
In die sewentigs beland die Du Preez susters (Jo & Salie) wat kranige hokkiespelers was op die lekker dorp, Upington, en vinnig besef hulle dat die dorp geen hokkie het…
Uppies netbal leerder presteer
Na afloop van die onderskeie proewe is Cleo Minnaar van Hoërskool Upington gekies vir die 0/16 Diamante span wat die Noord-Kaap verteenwoordig het by die SA toernooi in Durban gedurende…
UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Onder-16-Meisies.jpg” alt=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” title_text=”UPPIES BLINK UIT IN PLATTELAND HOKKIE LIGA UITSPELE” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on”…
Hoërskool Upington se Elanie Brand kook in die VSA
Elanie Brand het die afgelope vakansie deelgeneem aan die TSA Super 8-toernooi in Durban waar sy haar baie goed van haar taak gekwyt het en derde in die 0/16-groep ge-eindig…
Dis weer tyd vir Hoërskool Upington se Groot Interjol!
Die week van 7 – 12 Augustus is die tradisionele Interjolweek. Die jaar val die voorreg op Hoërskool Upington om dit aan te bied en Uppies beplan weer ‘n tradisieryke…








