Hoërskool Noord-Kaap het 12 spelers in die Craven Week span
Hier is die 0/18 craven week rugbyspan.
Deon Carney (Technical adviser)
Rory Leijdekkers
Enrico Mawawane
Maurice Amerika
Edrich Brand (Kaptein)
Jay-dee Dumpies
Craig Ockhuis
Ramon Sauls
Nolan Coetzee
Leon van Jaarsveld (Afwesig)
Jeffrey Muzaza (Afwesig)
Wium Becker (Afwesig)
Edrich Brand was ook as speler van die wedstryd aangewys vir die 3de wedstryd.
HNK het 12 van die 23 spelers is die Craven week span gehad. Dit is ook die eerste keer sedert 2001 wat die Griekwaspan on oorwonne die toernooi afsluit.
Become a Sponsor