[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/ESKOM-WETENSKAP-EKSPO-1.jpg” alt=”Hoërskool Punt – Eskom Wetenskap Ekspo” title_text=”Hoërskool Punt – Eskom Wetenskap Ekspo” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text”]

Die EDEN SENSTRAAL KAROO EKSPO streek is in 2014 gestig deur Mev Bester en die eerste Expo het afgeskop met slegs 14 projekte uit 7 skole. Daarna het dit elke jaar gegroei met 35 projekte in 2015, 55 projekte in 2016 en ons het hierdie jaar 80 projekte gehad uit 14 verskillende skole in die omgewing.

Hoërskool Punt het elke jaar projekte gehad wat gekies is om aan die Internasionale kompetisie in Boksburgs deel te neem.

In 2014  – 3 projekte ( 2 leerders wen elk ‘n beurs na Stellenbosch)

2015  – 3 projekte waarvan die projek van RJ Dames gekies was om aan die Internasionale kampioenskappe in Taiwan deel te neem. RJ se projek het ‘n eersteplek behaal in Taiwan.

2016 – 3 projekte waarvan Gerné van Zyl se projek genomineer is om Internasionaal  te gaan deelneem. (Sy wen ook ‘n beurs na Stellenbosch)

2017 – 4 projekte wat in Oktober vakansie Internasionaal gaan deelneem.

Eskom Ekspo bied leerders die geleentheid om innoverend te wees en hul ware potensiaal te bereik. Ons is trots op dit wat Hoërskool Punt tot dusver met Expo vermag het.

Na afloop van die Ekspo wat Vrydag, 11/8/2017, gehou is, het die volgende Punt-leerders medaljes ontvang:

GOUD:  Christi Snyman en Aiden Olsen

SILWER:  Amy Corkill, Siphesihle Johnson, Janik Janse van Rensburg, Chante van der Spuys, Nikita Schutte, Shania Fincham, Xanelle Prinsloo

BRONS: Uthandile  Mandleleni, Bianca Combrinck, Ilin Duangchan, Yabo Jika, Bianca de Swardt, Lehandri Marais, Melande Haarhoff, Aphelele Tyutula, Brad Speelman.

Die volgende Punt-leerders is gekies om die Eden Karoo Streek by die Internasionale Wetenskap Ekspo wat vanaf 3 – 6 Oktober 2017, in Boksburg gehou sal word, te gaan verteenwoordig:

Aiden Olsen, Christi Snyman, Aphelele Tyutula, Brad Speelman, Amy Corkill  en Siphesihle Johnson.

Fotos aangeheg:  Christi Snyman en Aiden Olsen

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor