Hoërskool Noordkaap in Kimberley se eie skrywer, Carl Julius, behaal ‘n eerste plek in die Bloemfontein Skrywersvereniging se skryfkompetisie vir skole in die skolepoësie-afdeling en word eervol vermeld.
Hy ontvang ‘n gratis uitnodiging na ‘n slypskool deur Etienne van Heerden op 26 Aug. Hy is die derde kind in die Julius huishouding wat homself as ‘n begaafde skrywer bewys. Hy volg in sy susters, Lynthia en Sisca, se voetspore.
Baie geluk, Carl!!
Become a Sponsor