Carl Julius, Hoërskool Noordkaap in Kimberley se eie skrywer
Hoërskool Noordkaap in Kimberley se eie skrywer, Carl Julius, behaal ‘n eerste plek in die Bloemfontein Skrywersvereniging se skryfkompetisie vir skole in die skolepoësie-afdeling en word eervol vermeld. Hy ontvang…








