Vrystaat Karate – Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell presteer
Vrystaat Karate. Baie geluk aan Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem. Hy het die die naweek van 5 Februarie deelgeneem het aan die Vrystaat Karate proewe wat in…
Karate South Africa National Development Championship -Truidjies excel
Karate South Africa. Truida Kestell Primary School from Bethlehem learners excel in karate. Johan Bezuidenhout and Jandré Bezuidenhout participated in the Karate South Africa National Development Championship. They participated in…
Hoërskool Adamantia leerders skitter in Karate
Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby Drie van Hoërskool Adamantia in Kimberley se karatekas, Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby het Saterdag, 9 Mei, aan die Zanshin E-toernooi…
Hoërskool Adamantia bied ‘Kensho Satori Open Challenge’ aan
Vlnr: CJ Jacoby, Tristen Owen, Aiden Visagie, Darren Uithaler, Darius Jacobsohn en Valencia Tiger Hoërskool Adamantia in Kimberley was op 26 Oktober gasheer vir die Kensho Satori Open Challenge . Adamantia…
Hoërskool Oudtshoorn leerder in SA Karatespan
Querin Veldman van Hoërskool Oudtshoorn is verkies tot die Suid-Afrikaanse Goju Rya Karatespan wat in September in Malaysia aan die 5de Wêreld Goju Rya Karatetoernooi gaan deelneem. Baie sterkte…
Errie ontvang Suid-Afrikaanse kleure
Luhan Meyer, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse JKA-Nasionale Kampioenskap uitstekend presteer. Dié kampioenskap het op 24 en 25 Mei by die Ellispark Stadion plaasgevind. Luhan…
Errie gekies vir JKA-Mpumalangaspan
Luhan Meyer, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies om die Mpumalanga JKA-karatespan te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse JKA-Nasionale kampioenskap. Dié kampioenskap vind op 24 en 25 Mei plaas te…
Errie bemeester Karate-kuns
Op Saterdag, 2 Maart, het Luhan Meyer, graad 12-leerder van Hoërskool ERmelo, deelgeneem aan die KSA se Suid-Afrikaanse Kampioenskap vir All Styles. Hier het Luhan deelgeneem in die o/21 84kg…
Liggie dring deur na Karate SA’s
Jonardo van Dyk, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders, het op Saterdag, 9 Maart in Middelburg tydens die Mpumalanga Karate uitdunne, ‘n silwer medalje in die o/17 Bruin-…
Hoërskool Robertson leerders presteer in karate
Baie geluk aan Hoërskool Robertson se leerders wat die naweek aan Suid Afrikaanse Karate-kampioenskappe deelgeneem het. Die uitslae is as volg: Marli Burger 2de – Fighting Johandré Damons 2de –…
Waldrè Kotze van Hoërskool Strand
Waldre Kotze het op 22 September aan die Goju Rya Nasionale Karatekampioenskap in Stellenbosch deelgeneem en ‘n brons medalje in die kata in sy ouderdomsgroep verower.
Laerskool Muldersdrif leerder presteer in karate
Janco de Wet van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, het die afgelope skoolvakansie as deel van die Protea karate-span Suid-Afrika verteenwoordig by die “World Karate Federation Youth World Cup” in Kroasië.…
Uppies leerder kry 1ste Dan in karate
Zelmay October van Hoërskool Upington is ‘n lid van die Bashido-Kan Karate Akademie, onder leiding van Shihan Adriaan Beukes. Sy is hierdie jaar ook opgeneem in die provinsiale span en…
Errie’s Karate Kid excels!
Aalia Deedat, grade 11 learner at Ermelo High School, participated in the African Cup for Karate at the Standard Bank Arena, as part of the South African team, from 31…
Laerskool Hugenote leerder presteer in karate
André van der Westhuizen (graad 6) van Laerskool Hugenote in Wellington, het Saterdag, 2 Junie 2 aan die Wes-
Laerskool Hugenote leerder presteer tydens Youth Karate Toernooi
Josh Oostendorp (graad 7), van Hugenote Laerskool in Wellington, het aan die Youth Karate Toernooi op
Hoërskool Overberg Shotokan Karate
Michaela Raven, graad 8-leerder van Hoërskool Overberg in Caledon, het die afgelope tyd aan verskeie karate
Hoërskool Robertson Karate
Hoërskool Robertson is baie trots op Marli Burger, Oliver Ward, Christopher Ward, Nicky Jansen, Johandre Damons
EHS-leerders hou Erries se naam hoog by karate
Op Vrydag en Saterdag 25 en 26 Mei 2018 het leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die JKA Suid-
Kwaggas kook in Karate
Drie leerders van Hoërskool Cradock het die afgelope maand deelgeneem aan die United World Karate South
Tiaan Havenga en Louie Smit van HS Strand
Tiaan Havenga en Louie Smit het by die SA Kampioenskap in karate uitgeblink. Tiaan het twee silwer medaljes verower – in die kata en kumite – en Louie ‘n goue…
Uppie-leerder vaar goed by Shotokan SA Karate Kampioenskappe
Francois Gagiano van Hoërskool Upington,het tydens die Shotokan SA Karate Kampioenskappe die afgelope naweek in Pretoria, baie goed gevaar. By die individuele deelname het hy ‘n goue medalje vir sy…
Hoërskool Ermelo se Erries presteer in karate
Drie leerders van Hoërskool Ermelo het op 2-4 Maart 2018 aan die JKA-karatekampioenskappe
Japanese honour for local karate kid
Kaitlyn Chloe Joseph (14), a Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 9 learner, has been recognized
Hoërskool Langenhoven in Riversdal presteer in karate
Anré Farre, Trinity Griffiths, Nadia de Bruin en Rosa van Zyl is Dassies wat nie sommer sonder handskoene aangedurf moet word nie. Anré, Trinity en Nadia het almal hulle Wes-Kaap…
Learner of Glenwood obtains black belt in Karate
Brayden Mc Carthy, grade 12 learner of Glenwood High School 2017, obtains his black belt in
Liam van Wyk wen brons medalje by Goju-Kai byeenkoms
Liam van Wyk, ’n leerling aan die Hoër Jongenskool Paarl , het by die 7de Goju-Kai-wêreld-
Leerders van Hoërskool Robertson verteenwoordig SA in karate
Hierdie leerders van Hoërskool Robertson, Javon Jacobs (Regs) en Carina Burger (Links) het in die
Armand Munz presteer in Karate
Armand Munz, ‘n leerder van die Hoërskool De Aar, het Noord-Kaap Karate verwerf.Â
Hoërskool Strand Karate nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/boland-2.jpg” alt=”Hoërskool Strand – Karate Nuus” title_text=”Hoërskool Strand – Karate Nuus” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image”…
Uppie se deelname tydens Provinsiale Karate kampioenskappe `n sukses
Zelmay October, `n leerder van Hoërskool Upington, was in goeie vorm en het `n Silwer en `n Brons medalje verower tydens die Kimberley provinsiale proewe, 4 Februarie 2017. Sy is…
Armand Munz van HS De Aar verwerf SA Kleure in Karate
Armand Munz, karate leerling van HSDA het op Vrydag, 20 Mei 2016 aan die













