Armand Munz, karate leerling van HSDA het op Vrydag, 20 Mei 2016 aan die Karate proewe by die Ellis park indoor arena in Johannesburg deelgeneem. Hy neem aan twee items deel naamlik: “Junior novice boys purple kumite u/15” en “junior novice boys purple kata u/15”.
Armand het twee goue medaljes asook sy SA kleure in altwee items verwerf. Wat ‘n puik prestasie! HSDA is baie trots op Armand.
Become a Sponsor