Zelmay October, `n leerder van Hoërskool Upington, was in goeie vorm en het `n Silwer en `n Brons medalje verower tydens die Kimberley provinsiale proewe, 4 Februarie 2017.

Sy is deel van die provinsiale span wat gaan deelneem tydens die Nasionale Kampioenskappe te Durban, die 3-4 Maart 2017.

Baie geluk met jou prestasie en sterkte met die seisoen!

Become a Sponsor