)
Riversdal Toyota stel motor beskikbaar aan Hoërskool Langenhoven

Riversdal Toyota het weer ‘n pragtige motor tot Hoërskool Langenhoven se beskikking gestel. Baie dankie aan mnr. Henk Louwrens vir die reuse borg. Op die foto verskyn Kobus Louwrens (Riversdal…

Jo Black vermaak Riversdal

Op Vrydag, 11 Mei het die ongelooflike talentvolle sanger, Jo Black en sy orkes, Riversdal kom vermaak. Die funksie was ‘n fondsinsameling van Hoërskool Langenhoven en daar kan sonder twyfel…

Sound of Music

Twee bekende DF-gesigte is tans te sien in die Kunstekaap-produksie, “The Sound of Music”! Barry Vorster (gr. 12) en Michiel Bester (oud-leerder) vorm deel van die geselskap van dié gesogte…

Outeniqua Primary’s prefects visit Tuiniqua Retirement Home

Outeniqua Primary’s Prefects paid a visit to Tuiniqua Retirement Home in George on Friday, 11 May.  Gifts were distributed amongst the Grannies to celebrate Mother’s Day.

Outeniqua Primary held Ascension Day service

Outeniqua Primary in George held a special Ascension Day service on Thursday, 10 May 2018.  The message was brought by Mr Rudi Steyn. Left to right: Renet Steyn and Rudi…

DF Malan Gee Om Projek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die Graad 9-Raad van Leerders (Iggie Strohfeldt, Tia Crous en Andries Harmse) het met die hulp van Tine Boot (ook Graad 9) op Vrydag 20 April en…

HOËRSKOOL Punt WISH-PROJEK

Hoërskool Punt in Mosselbaai se WISH-projek het vroeër vanjaar begin.  Dit beteken eintlik WEES IEMAND SE HELD! ‘n Paar van die Wish-leerders het op 11 Mei 2018 die Môreson-kinderhuis besoek…

Point High School HYPI group entertains Senior Citizens

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Every week a group of learners from Point High School’s community service group (HYPI) visits the residents of Ons Huis in Mossel Bay. Fun activities included a…

Hoërskool Robertson leerders woon Nasionale Landsdienskamp by

Nelanda Wessels (Links) en Leandra Janse van Rensburg (Regs) van Hoërskool Robertson is gekies om die Nasionale Landsdienskamp te Mentorskraal in Jeffreysbaai vanaf 8-12 Desember 2018 by te woon.

Erries is bekkig tydens redenaarskompetisie!

Op Woensdag 18 April 2018 het die EHS hulle jaarlikse interne redenaarskompetisie gehou. ‘n Rekordgetal van 25

Erries geniet Artisticulta-redenaars

Op Woensdag 25 April 2018 het die Erries deelgeneem aan die nasionale uitdunrondte van die Artisticulta

Die leerders van HS Strand is by baie uitreike in die gemeenskap betrokke.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] 13 April: Strand skoonmaak Die leerders het Vrydag 13 April weer hulle moue opgerol om ons strand te gaan skoonmaak. Ons het gestap van die…

Huis Pepler van Hoërskool Punt bederf met ‘n braai

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die inwoners van Huis Pepler, koshuis van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is gister met ‘n heerlike braai bederf! Die gorries moes natuurlik ook hul deel doen deur…

Laerskool Outeniqua Landsdiens neem uitstappie na Wilgewandel

Die Landsdienslede van Laerskool Outeniqua het ‘n baie interessante en opwindende uitstappie gehad na Wilgewandel.  v.l.n.r. Jannis Vermeulen, Vincent Alicino, Taelin Reuter, Wilco Coetsee en Durandt Heunis.

Laerskool Oueniqua wen met My Schoolkaart

Me Dos Santos (Tula Dos Santos van Laerskool Oueniqua se mamma), het haar My Schoolkaart getoon toe sy brandstof ingegee het by Engen Garage, George.  Sy het R1000-geskenkbewys by Engen…

World Book Day

St John’s D.S.G. celebrated World Book Day on Monday, 23 April 2018. Dressed as an adorable Winnie

Outeniqua Primary School learners perform during “Outeniqua’s Got Talent”

At the recent Talent Show at Outeniqua Primary School in George, “Outeniqua’s Got Talent”, stunning vocal, dance and drama items were performed.  The winner is Lujah Diedericks, who gave a…

Laerskool Outeniqua sluit kwartaal af op hoogtepunt

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Leerders van Laerskool Outeniqua in George het kwartaal een afgesluit met ‘n hoogtepunt!  Die Speletjiesaand, wat georganiseer word deur die klasverteenwoordigers en die…

Hoërskool Punt se “Gorries” ontvang hul baadjies

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″] Vandag was die “baadjie-seremonie” waartydens die “Gorries” (gr 8-leerders) van Hoërskool Punt in Mosselbaai hul baadjies by die prefekte ontvang het.  Dit is ‘n jaarlikse tradisie…

Wees Iemand Se Held – Hoërskool Punt

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17522″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Annemie de Graaf en Franciska Olivier (albei Graad 10 in Hoërskool Punt…

Hoërskool Strand word bederf met Sixweeks Koffie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eienaar van Sixweeks Mobile Barista, Robbie, het op Woensdag, 11 April, die personeel van HS Strand verras met heerlike gratis koffie. Foto: van links na regs: …

Hoërskool Punt se Interact Club deel paaseiers uit

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Veertien leerders van Hoërskool Punt se Interact Club het op Vrydag 23 Maart paaseiers uitgedeel by tien Smartstart skooltjies in Kwanonqaba. Hierdie skooltjies…

Hoërskool Punt-Greenergy maak weer skoon

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Greenergy klub van HSP in Mosselbaai, het op 26 Maart 2018 weer aan die werk gespring en na skool die riviermond by…

Hoërskool Punt bedank borge van personeelhempies

HSP-personeel bedank Rauch/Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mosselbaai vir die borgskap van ons personeelhempies. Ons personeel is Proudly Punt! Op die foto in die middel voor is Mnr George Krause van…

Flags flying high at Cradock High School

Over the past couple of weeks, the learners of Cradock High School enjoyed a visit from the well-known Cradock

Hoërskool Strand besoek België

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Roeselare-groep 2018: Voor: Elrika van der Westhuizen, Mieke van der Merwe, Esterlie Maré, Melissa Botha, Leandre Botes, Ilze Heroldt, Juliana Kotzé (Onderwyseres) Agter: Lynette Wolff…

Glenwood High School boys attended talk on the SS Mendi

Gibson boys attended a talk on the SS Mendi @ the Port Natal Maritime Museum on  Thursday evening. Here they

27 Volunteers of Point High School attended CANSA shavaton

27 Volunteers of Point High School, Mossel Bay, attended CANSA shavaton Lunje Mengezeleli and Siphesihle Johnson (in charge of Point volunteers at Langeberg and Mossel Bay Mall respectively) with Mr…

South Roots International het Woensdag 7 Maart by FUEL by HS Strand kom kuier

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/FUEL-FOTO-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] FUEL MAAK N VERSKIL Mia Williams Elke Woensdag, in pouse, bied FUEL die geleentheid aan om jou verhouding…

Hoërskool Punt besoek kinderhuis in Mosselbaai

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Wish (Wees Iemand Se Held) is een van Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens-projekte. Onder leiding van Annemie de Graaf en Franciska Olivier het ‘n groep van 12 leerders…

ërskool Outeniqua bedank borge , gaste en ouers tydens Lang Tafel 2018

Kwagga Lang Tafel 2018 sê namens Hoërskool Outeniqua, George, baie dankie aan die lojale borge (sien logos op plakkaat), gaste wat die geleentheid ondersteun het, asook ouers wat hulp en…

Grenville High School learner receive Springbok Colours

Rebaone Tsitsi from Grenville High School in Rustenburg, is a member of the Land Service who has

Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal, maak harte oop vir Community Animal Rescue

“Elke persoon het die vermoë en verantwoordelikheid om daagliks ‘n positiewe impak te maak”. Dasse se Leerlingraad van 2018 het hulle harte oopgemaak  vir CARS (Community Animal Rescue) en het…

Hoërskool Punt, kies bestuur vir Kultuur Greenenergy Klub

Hoërskool Punt in Mosselbaai se Kultuur Greenenergy klub beplan ‘n hele aantal projekte vir 2018. Dromme by die skoolingange gaan opgeknap word, asook herwinning by die koshuis. Spekboompies gaan aangeplant…

Ila Alberts en Heinrich Crous van DF Malan

Ila Alberts en Heinrich Crous is tot die Junior Stadsraad verkies. Dit is ‘n verteenwoordigende liggaam van hoërskoolleerders wat Stad Kaapstad se Stadsraad se werk naboots. Daar word maandeliks in…

n Pragtige swart-en-wit foto van Sjane Faul van Hoërskool Punt, Mosselbaai

Sjane Faul se pragtige foto geneem by Hartenbos stasie. Swart en Wit fotografiesessie onderleiding van fotograaf Frances Pretorius van Live Life Photography.

Point High School, Mossel Bay, learner received first prize in national Photography competition

Eileen Swanepoel from Point High School received the first prize in this national Travel Writing and Photography competition. Point High School had the highest number of participants in this national…

Leierskap by Affies

Juffrou Priscilla Marais van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, is die departementshoof van

Cradock High School: 45 years young and still  going strong!!

It is virtually impossible to capture the essence of a year of immense highlights in a mere 120 pages.  But

Hoërskool Punt Fotografieklub

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Twee van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders is gekies as finaliste in die African-Odyzzee kompetisie (Gedig en Foto kompetisie) wat Vrydag, 2 Maart eindig. Die leerder…

Hoërskool Punt-leerders hard aan die werk (speel) tydens die Cansa sprayathon

Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het Saterdag, 24 Februarie 2018, by die verskillende winkelsentrums hul deel gedoen om die Cansa boodskap aan die publiek uit te dra.   Foto: …

Roeselare besoek aan HS Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] ‘n Groep Belgiese uitreelleerders le tans besoek af by HS Strand waar hul deur gasouers gehuisves word. Die Roeselare-groep het Dinsdag, 20 Februarie, die saalbyeenkoms bygewoon asook…

Redenaarsopleiding

Leeuwenhof Akademie het op Maandag 19 Januarie 2018 ‘n baie suksesvolle redenaarsopleidingsessie

Hoërskool Punt in Mosselbaai hou Valentynsokkie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Punt in Mosselbaai se mans en dames het verlede week weer behoorlik opgetof vir die jaarlikse Valentynsokkie! [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/134.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on”…

Hoërskool Punt in Mosselbaai se jaarlikse Vlotvaart

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Dit was Vrydag, 16 Februarie 2018 weer Hoërskool Punt se jaarlike Vlotvaart op Santos Strand in Mosselbaai. Al die leerders en personeel het reeds om 7:25 by…

Laerskool Outeniqua se jaarlikse waatlemoenfees

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die prefekte van Laerskool Outeniqua het die nuwe gr 4’s gou laat tuisvoel tydens die jaarlikse Waatlemoenfees. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/foto-4-v.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on”…

Laerskool Outeniqua se Mnr en Mej Valentyn.

Tydens Laerskool Outeniqua in George se Valentynsgeleentheid, is Tim van Staden en Danel Bosman aangewys as Mnr en Mej Valentyn.

HS Strand het op Valentynsdag ‘n Valentynsbal in die skoolsaal gehou.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] HS Strand het op Valentynsdag ‘n Valentynsbal in die skoolsaal gehou. Hier is ‘n paar foto’s van die paartjies wat dit bygewoon het. Dit is net bygewoon…

Mnr. en Mej. Hoërskool Strand 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.89″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”15035,15036,15037,15038″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] “A night at the Oscars” het vir groot pret en baie opwinding gesorg.…

Hoërskool Punt-leerders neem deel aan Ovaalbaan wedrenne

Ovaalbaan wedrenne:   “Cross buggy” 450cc standaardklas.  Juan Mostert (links) en  Waldo Oudshoorn (regs), van Hoërskool Punt in Mosselbaai,  het in George aan die ovaalbaan wedrenne deelgeneem. Albei seuns se vaders…