)

Hoërskool Punt in Mosselbaai se jaarlikse Vlotvaart

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Dit was Vrydag, 16 Februarie 2018 weer Hoërskool Punt se jaarlike Vlotvaart op Santos Strand in Mosselbaai.

Al die leerders en personeel het reeds om 7:25 by die strand aangemeld en die normale register is geneem.  Daarna is die dag op gepaste wyse geopen met die klank van die branders in die agtergrond.

Nadat al die formaliteite afgehandel is het die kompetisies in alle erns begin! Daar was aktiwiteite soos “touchies”, bou van sandkastele, Mnr. en Me. Santos, Ysterman, Vlugbal, Vlotvaart en nog baie meer.

Die leerders het ook “pouse” gekry waartydens hulle lekker in die branders kon baljaar.  Die NSRI en nooddienste was heeltyd teenwoordig om almal se veiligheid te verseker.

Me. K van den Berg was in beheer van hierdie groot hoogtepunt van die skooljaar.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ posts_number=”7″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17360,17361,17362,17363,17364,17365,17366″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal