Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het Saterdag, 24 Februarie 2018, by die verskillende winkelsentrums hul deel gedoen om die Cansa boodskap aan die publiek uit te dra.
Foto: Me. A van Staden saam met haar groep vrywilligers by die Mosselbaai mall.