)
Skaak o/11 Laerskool Outeniqua

Die o/11-Skaakspan van Laerskool Outeniqua in George het gekwalifiseer om gedurende Augustus 2018 aan die

Laerskool Outeniqua neem deel aan Wes-Kaap Topskole skaak

Die o/13-Skaakspan van Laerskool Outeniqua van George het gekwalifiseer om 23 en 24 Augustus 2018 aan die

Laerskool Kruinsig skaak

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Kruinsig van Kemptonpark se 0/11 skaakspan het die pas afgelope naweek aan die Distriksfinale deelgeneem.

Laerskool Mooirivier skaakspelers na SA’s

Elf skaakspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe in Johannesburg deel te neem. Die kampioenskap vind Desember plaas.

Hoërskool Punt skaak

Vyf van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het die afgelope naweek aan die Top Skole SWD Skaakproewe in George deelgeneem: Vlnr: Xanver Botha, Stefan Coetzer, Brandon Kiewietz, Robyn Carolus…

Hoërskool Upington Skaak

Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington, het Vrydag, 20 Julie en Saterdag 21 Julie, deelgeneem aan die Centenary Open Chess Tournament ter ere van Nelson Mandela. Hy het ‘n 4de plek…

Hoërskool Bastion skaak

Die dogters 0/18 D2 kampioenskappe:  Hoërskool Bastion van Krugersdorp se Dogters o/18 skaakspan het ‘n 2de

Glenwood Results

GLENWOOD HIGH SCHOOL RESULTS VS HTS MIDDELBURG (A) 20 & 21 JULY 2018 –

Hoërskool Florida Skaak

Baie geluk aan Christi Havenga en Suné Toerien gr 9 leerders van Hoërskool Florida wat aan die Gauteng

Skaakspeler van Hoër Landbouskool Oakdale na kampioenskap

Wiaan Erasmus (o/16) van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het gedurende Februarie en Maart aan twee toernooie, wat deel was van die Hessequa-skaakproewe, deelgeneem. Na afloop van die proewe is…

6 Van Laerskool Outeniqua se leerders word opgeneem in die Eden skaakspan

Hierdie skaakspelers van Laerskool Outeniqua is opgeneem in die Eden-span wat vanaf 16 tot 20 Desember 2018 aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioensskappe in Boksburg gaan deelneem. Voor: Enrico Michaels, Renée…

Liggie Chess Player won silver

Shraddha Agre from Ligbron Academy of Technology in Ermelo, won the silver medal in the u/18 girl’s

Primêre Skool Worcester skaak

Elf skaakspelers van Primêre Skool Worcester, is gekies vir die 2018 Kaapse Wynland Skaakspan. Agter v.l.n.r: Christiaan Visser, Gillmore Africa, Rafael Davids, David Coetzee, Marnus Kriel en Robin Brand. Voor…

Hoërskool Punt skaak

Tertia Volschenk (links) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SWD o/16 dogters skaakspan opgeneem en Bianca Combrinck (regs)  in die SWD o/20 ope-span wat aan die SAJCC (South…

Grenville High School Rustenburg: Chess

On Saturday, 26 May 2018, 11 of Grenville’s Chess learners participated in the Winter Games District play-offs

Skaak by Hoërskool Strand 18 Mei

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Vrydag 18 Mei het ons teen PV gespeel.  Die onder 18 span het gelykop gespeel en die onder 15 span het verloor.  Baie geluk aan die…

Liggie-skaakspelers maak hul skuif na Mpumalanga-uitdunne

Die Gert Sibande individuele skaakproewe het op Saterdag, 19 Mei 2018, in Ligbron Akademie vir Tegnologie se

Laerskool Outeniqua skaakspelers ingesluit in Edenspan

Dié skaakspelers van Laerskool Outeniqua in George is ingesluit in die Edenspan wat 19-20 Mei 2018 aan die Wes-Kaap Individuele Skaakkampioenskappe in Kleinmond gaan deelneem. Hierdie spelers gaan te staan…

Ligbron Akademie vir Tegnologie – munisipale skaakproewe

Dertien Liggies deur na eerste rondte van munisipale skaakproewe

Leerder na “Commonwealth Chess Championships 2018” in Indië

Primêre Skool Worcester wil net baie geluk sê aan Sean Neethling (Gr.2). Hy is uitgenooi om te gaan deelneem

Uppies speel skaak

Juan Swanepoel, Rian Mostert en Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington het van 4-5 Mei deelgeneem aan die Interstreek skaakkampioenskaptoernooi in Kimberley. Juan het in die onder 18 A-span gespeel en…

Laerskool Mooirivier skaak: Super 12-presteerders

Jhanco de Beer (links), Rigardt de Beer (middel) en Frederik van der Westhuizen (regs) van Laerskool

Paul Roos Gymnasium vs Grey PE High School

Results vs Grey PE High School.

Worcester Primary School – SA Chess Championship closed

Worcester Primary School learner participated at the South African Chess Championship Closed

Hoërskool Robertson leerder gekies vir Cape Winelands Schools Chess span

Baie geluk aan Hanno Bothma, ‘n leerder van Hoërskool Robertson wat gekies is in die Cape Winelands

Hoërskool Florida se skaakspan vaar uitstekend

Baie geluk aan Florries se skaakspan wat La Salle College 11-5 gewen het op 19 Maart 2018.

Nicola Putter en Sune Swart van Hoërskool Outeniqua in George

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] TWEE KWAGGAS BY DIE SUID AFRIKAANSE JUNIOR GESLOTE SKAAKKAMPIOENSKAPPE IN BENONI Nicola Putter en Sune Swart van Hoërskool Outeniqua in George, het die…

Boland Skaak

Die volgende leerders van Paul Roos Gimnasium verwerf Bolandkleure in skaak:

Uppies presteer by skaak streekskompetisie

Die skole streekskompetisie vir skaak het plaasgevind op Saterdag 17 Maart 2018 te Hoërskool Upington. Ses Uppie-leerders het deelgeneem. In die dogters o/19 groep het Chrizelle Strydom eerste en Christina…

Piet Retief v/s Ferrun High competed in rugby, hockey netball & chess

Piet Retief High School played against Ferrum High School from Newcastle, KZN on 3 March at the Piet Retief

Leerders van Primêre Skool Worcester deel van Noord-Boland Skaakspan

Worcester Primêre Skool is baie trots op die 25 leerders (o/7 – 0/13) wat deel is van die Noord-Boland

Hoërskool Upington doen goed in skaak

12 Skole het aan die Fichardpark sportdag op 1 Maart 2018 in skaak deelgeneem. Elke skool het teen drie ander skole gespeel. Uppies se A- span het teen Jim Fouche…

Hoërskool Noord-Kaap Skaak by Fichardtpark Sportdag

Ons eerste skaakspan eindig 5de in die A-afdeling. Die 2de span eindig 9de in die B-afdeling Die 3de span eindig 7de in die B-afdeling Zoë Milford is ons A-span. Sy…

Hoërskool Punt leerders neem deel aan SWD skaakproewe

Die skaakspan  van Hoërskool Punt  in  Mosselbaai het aan  die SWD skaakproewe deelgeneem.   vlnr:  Stefan Coetzer, Bianca Combrinck, Rayaan Buffkins, Lee-Roy Muller, Leigh Carolus, Marnich Steyn, Brandon Kiewietz Afwesig: …

Glenwood High School chess

On the 23rd of February 2018, 16 Glenwood boys, from Durban, set out for Grey College in

Skaakmarathon Leeuwenhof

Leeuwenhof Hoër- en Laerskool het weereens ‘n suksesvolle skaakmarathon gehou.  Ongeveer 75

Hoërskool Upington neem deel aan Skaakliga

Op Saterdag 17 Februarie het 7 UPPIE skaakspelers deelgeneem aan ‘n Noord-Kaap toernooi. Die spelers is in alfabetiese orde:  Andries Engelbrecht, Rian Mostert, Steven Smith, Chrizelle Strydom, Juan Swanepoel, Tertia…

Grenville the best Chess High School in Rustenburg

Learners from Grenville High School in Rustenburg, received colours for attending the South African

Leerders neem deel aan skaaktoernooie

Primêre skool Worcester se leerders neem aan verskeie skaaktoernooie deel. Op die foto bo:

Hoërskool Punt in Mosselbaai: Skaak

Die naweek het Punt leerders deelgeneem aan die eerste Mosselbaai skaakproewe by Hoërskool Soa Bras. Leerders wat vir die Mosselbaai skaakspan wil kwalifiseer moet 2 van die 3 proewe bywoon.…

Check mate for Shraddha from Ligbron Academy, Ermelo

Shraddha Agre, a learner from Ligbron Academy of Technology, took part in the South African Junior

Grenville Learners at Chess Championships

Grenville High School, Rustenburg, learners attended the  South Africa Junior Chess Championships in

Ligbron Chess player chosen to represent Mpumalanga

Ligbron Academy of Technology in Ermelo, would like to congratulate, Shraddha Agre who was chosen

CVO Gromar, Groblersdal, presteer by die BCVO landswye skaaktoernooi

Die jaarlikse BCVO skaaktoernooi het vanjaar op 15 en 16 September 2017 te Kleinfontein naby Pretoria

Laerskool Nelspruit verteenwoordig SA’s in skaak

Baie geluk aan die volgende skaakspelers van die Laerskool Nelspruit, wat gekies is om Ehlanzeni te

Interskole by Hoërskool Strand Skaak uitslae

HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O.18 HHH HS verloor 2 – 4 O.15 HHH HS wen 4.5 – 1.5

Laerskool Outeniqua skaaknuus

Die 0/13-skaakspan van Laerskool Outeniqua het deurgedring om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi in Worcester deel te neem. Agter: RC Coetzee, Janke Müller, Stephan Barnard Voor: Wilco Coetsee, Aidan Wolmarans…

Hoërskool Strand skaak nuus

Michelle Olivier is in die WP dogters onder 18 span wat in die Nationals in Durban die afgelope week eerste geeindig het en goud verower het. Michelle het ook ‘n…

DF Malan – skaak presteer

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Tydens die tweede kwartaal het DF Malan se skaakspanne op die volgende datums pragtige uitslae gehad: Op 10 Mei teen…