Hoërskool Punt skaak nuus
Bianca Combrinck is opgeneem in die Wes-Kaap span wat gedurende Julie aan die SA Skole skaaktoernooi gaan deelneem.
Skaak nuus vanaf Hoërskool Punt
Vier van Punt se leerders het die afgelope naweek in Kaapstad aan die Wes-Kaap skaakproewe deelgeneem: Bianca eindig 3de in die Wes-Kaap in die o/18-groep nadat sy 5 van haar…
Hoër Skool Strand – Skaak Nuus
Michelle Oliver is opgeneem in die Wes-Kaap 0.18 skaak span. Ons is baie trots op haar.
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers wat ingesluit is in die Eden Skole skaakspanne. Reneé Badenhorst, Aiden Wolmarans, Wilco Coetsee, RC Coetzee, Juanette Spangenberg en…
Uppies Skaak het skop
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Carina de Beer, Steven Smith, Dean Willemse en Juan Swanepoel het deelgeneem op Saterdag 22 April aan ‘n Distriks Skole Skaak toernooi wat gehou is…
POINT HIGH SCHOOL CHESS
The following 10 Point learners are included in the Mossel Bay Chess team who will take part in the trials for the SWD squad: u/20: Â Jacobus van Zyl u/18: Â Bianca…
Skaaknuus van HS Strand
Michelle Olivier het aan die SAJCC (South Africa African Junior Chess Championship) deelgeneem as lid van Westelike Provinsie onder 16 meisiesspan. Dit het in Boksburg plaasgevind (16 – 21 Desember)…








