Hoërskool Outeniqua bied Kwagga Gholfdag aan
Martin Wolmarans en Sam Hewitt, is twee van die gelukkige spelers wat die 2de plek in die SPW Kwagga Gholfdag verwerf het. Hulle is bederf met pryse wat geskenk is…
CAMPS BAY PREP HEAD RETIRES
CAMPS BAY PREP HEAD RETIRES After serving Camps Bay Primary School’s Preparatory Campus for more than three decades, Ms Linda Murray, who is the current Head of the Campus, will…
CAMPS BAY HIGH SCHOOL HOSTS REUNION CELEBRATIONS
Photo left: Class of 1989 and right Class of 2009. Camps Bay High School hosted 10, 20 and 30 year Reunion Celebrations for their Class of 2009, 1999 and 1989…
Camps Bay High School hosts Christmas Party for Siyazama Educare
Camps Bay High School’s Interact Club hosted a Christmas Party for the Reception Grade children of Siyazama Educare in Hout Bay. The children from Siyazama had fun playing games like…
CAMPS BAY HIGH SCHOOL PUPIL EARNS CAPE DANCE COLOURS
Kristina Streeten Kristina Streeten, Grade 8 at Camps Bay High School, has recently been awarded a gold badge and achieved her Cape Dance Colours in Modern Dance at the recent…
Paarl Girls’ High Alisa Jacobs Shooter of the Tournament!
Paarl Girls’ High Netball player, Alisa Jacobs, is the Shooter of the Tornament at the 11th International Youth Netball Challenge 2019. Baie, baie geluk Alisa, Paarl Girls is ongelooflik trots…
Paarl Girls’ High U.15’s win Youth Netball Challenge
Talent wins games, but teamwork and intelligence win championships. – Michael Jordan Well done u.15’s!!! We are super proud of you winning the International Youth Netball Challenge! #paarlgirlshigh #netball @sasnschools
Hoër Meisieskool Paarl leerders na Australia vir Aksienetbal
Emma Swaan, Hannah Gildenhuys en Kyla Dames van Hoër Meisieskool Paarl, vertrek vir aksienetbal na Australië vanaf 30 November tot 7 Desember. Baie sterkte en geniet elke oomblik!
Hoër Meisieskool Paarl skenk skoene
School done and dusted for the class of 2019! Die matrieks van 2019 volg die tradisie om hul skoolskoene vir minder bevoorregtes te skenk. Baie dankie vir die gr.11 ouers…
Laerskool Durbanville kry nuwe skoolhoof
Baie geluk aan Mnr. Pierre du Toit wat aangestel is as die nuwe skoolhoof van Laerskool Durbanville. Sterkte en geniet elke oomblik! #TrotsDurbanville
Camps Bay Pupil collects thousands of bottle tops
Photo left Declan Tucker and right with Camps Bay Prep Head Linda Murray. Declan Tucker, in Grade 1 at Camps Bay Primary School’s Preparatory Campus, managed to collect thousands of…
Gister was nog ‘n laaste…Durbies Matrieks
Meeste van Hoërskool Durbanville se Martrieks het klaar geskryf en soos tradisie dit het, spring almal in die swembad en geniet die laaste dag saam. Hoërskool Durbanville wil graag hul…
Edgemead High School 2019 matric class donate their shoes
As Edgemead’s Matric group finished their final NSC exams, they walked out of the hall leaving behind their school shoes, hoping to give someone else the opportunity to use them…
Camps Bay High Matrics leave behind their “soles”
Almost all Camps Bay High School’s 2019 Matric pupils wrote their last paper and they left behind their “soles” – the majority of the class chose to donate their school…
Worcester Gimnasium neem afskeid van geliefde onderwyser
Mnr André Gie en sy vrou, mev. Louisa Gie Mnr. André Gie (Metaalwerk/ Tegnologie) tree na 42 jaar by Worcester Gimnasium uit die onderwys. Hy het diep spore in die…
Worcester Gimnasium skitter by Supersport Let’s Play toekennings
Worcester Gimnasium skitter vanjaar by die Worcester Standard Supersport Let’s Play toekennings!!! Francois Prinsloo sluit sy skoolloopbaan op ‘n hoë noot af deur aangewys te word as die wenner van…
Grade 9 Camps Bay High pupil entered into 2020 Cape2Rio Yacht Race
Dominic Holling, a Grade 9 Camps Bay High School pupil, will join the youngest crew in the 2020 Cape2Rio Yacht Race on board JML Rotary Scout. And, Dominic who is…
Hoërskool Monument verwelkom nuwe Hokkiehoof
Chris Gerber Monnas verwelkom hul nuwe hokkiehoof, Chris Gerber! “Ons glo dat jy dit baie sal geniet hier by Monnas. Mag jy suksesvol wees in alles wat jy gaan aanpak. Ons…
Camps Bay Primary School hosts Reception Grade Nativity Concert
One of the highlights on Camps Bay Primary School’s annual calendar is Camps Bay Primary School’s Reception Grade Nativity Play. This year was no different and the littlest members of…
Worcester Gimnasium is SANESA Perderuiters Beste Hoërskool
Vlnr: Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo met die beker wat hulle ontvang het. Worcester Gimnasium is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die SANESA Perderuiters Beste Hoërskool.
Worcester Gimnasium leerder is Wes-Kaap Landsdiens Leier!
Jeanette Roux van Worcester Gimnasium is aangewys as Wes-Kaap Landsdiens Leier, Graad 10 tot 12 vir 2019. Baie geluk, Jeanette!
Worcester Gimnasium: Jukskei
Baie geluk aan Cecil le Roux en Ruan Olivier wat gekies is om die Kaapse Wynland te verteenwoordig by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad. Cecil wat ook gekies…
Camps Bay Primary School Pupil to Swim for WP
Benn McWilliam Benn McWilliam, in Grade 7 at Camps Bay Primary School, has been selected for the Western Cape Schools Swimming Team for the second year in a row. Ben…
Cheslin Kolbe besoek Hoërskool Brackenfell
Springbok-held Cheslin Kolbe het Donderdag 14 November2019 ‘n draai by Hoërskool Brackenfell gemaak, voordat hy weer na Frankryk vertrek. Brakkies is Super Trots op jou, Cheslin!
Laerskool Outeniqua Prysuitdeling 2019
Groepfoto Senior Pryswenners. Laerskool Outeniqua het hul jaarlikse prysuitdeling vir 2019 op 6 en 7 November aangebied. Baie geluk aan almal wat toekennings ontvang het!!
Dasse se Hoofdogter gekeur vir Jeugleierskonferensie
Suria Denkema Suria Denkema, Hoërskool Langenhoven in Riversdal se hoofdogter van 2020, is gekies om vanaf 6 tot 12 Desember deel van die jaarlikse Jeugleierskonferensie van die Burger, te Hoërskool…
Hoërskool Punt: boekies vir koekies projek
Minette van Zyl en Lisa Coetzee Boekies vir Koekies is een van HYPI, Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens, se jaarlikse projekte. Die projek behels dat leerders tweedehandse boeke en tydskrifte aan…
Hoërskool Strand woel met 2020 se O.14-hokkiespelers
Hokkie by Hoërskool Strand kook reeds vir 2020! Onder aanvoering van Leani van der Merwe, die hokkie-organiseerder en ander afrigters is daar reeds op Vrydagmiddae oefeninge om die voornemende onder…
Camps Bay High pupil off to play soccer in USA
Daniella Segall, in Grade 8 at Camps Bay High School, has been selected to participate in one of the largest soccer showcases in the United States – The Disney Showcase. Daniella will play for…
Camps Bay High School’s Learn to Swim Graduates
From left to right: Mateo Joubert, Kirstin Simpson, Alicia Chinyoka, Lisakhanya Bonkolo, Arja de Korte, Sandy Parker, Epalenzi Chiguruguru, Wendy Ndlovu, Athama Dyani Camps Bay High School started a Learn…
Point High School participate in HYPI “Odd Socks” project
Kyla Buitendach and Landré Cope Point High School started participating in the Odd Socks project in the third term of this year. The project entails the collection of socks that…
Hoërskool Punt Gholfdag
Vlnr: Mnr. Robert Gerber, Mnr. Michiel Neethling, Mnr. Tokkie Kasselman en Mnr. JR Foreman. Hoërskool Punt het op Vrydag, 1 November, ‘n gholfdag by Mosselbaai Gholfklub aangebied. Ses-en-negentig spelers het …
Laerskool Outeniqua Tennis
V.l.n.r. Ruben Bezuidenhout, Adrian Cronje, Quintus Lutsch, Jac du Plessis, Daniel du Plessis, Janu Botma en Arnou Visagie. Laerskool Outeniqua is baie opgewonde oor hul jong tennisspan. Hierdie span het…
Struisies vang Bok-Gees!!!
Die leerlinge van Hoërskool Oudtshoorn het behoorlik gees gevang met die ondersteuning vir die Bokke.
Paarl Boys’ High reach out to community
Mr Derek Swart from Paarl Boys’ High is seen here handing over the collected goods to Mr Andrew Groeneveld and pupils from the school. One of the core values of…
Hoër Meisieskool Paarl Netbal
Maryka Holtzhausen, voormalige Protea netbalspeler, het die doele van Hoër Meisieskool Paarl geïnspireer met haar ‘magic’. Shooters are the princesses of the court! @maryka_holtzhausen Such a true ambassador of the…
Laerskool Outeniqua leerder skitter by Wetenskap in Aksie Olimpiade
Caelum de Lange Laerskool Outeniqua, George, is baie trots op Caelum de Lange vir sy puik prestasie in die Wetenskap in Aksie Olimpiade. Hy is, as die top presteerder van…
Laerskool Outeniqua skitter by Lions Internasionaal Kuns Kompetisie
V.l.n.r. Amika Raubenheimer 1ste, Jacqueline Grobbelaar 2de en Danver Mouton 3de in die Eden Streek. Laerskool Outeniqua van George spog met die eerste drie plekke tydens die 2019 Lions Internasionaal…
Hoërskool Strand atleet deur Boland Atletiek vereer
Foto links: Dewald de Koker en foto regs: Dewald de Koker saam met sy afrigter Randal Herselman. Boland Atletiek se “5-Star Achievers Awards”-funksie het Vrydagaand, 1 November, plaasgevind. Dewald de…
Hoërskool Strand leerder gekies vir Jeugleiersberaad
Ané en Mev Louw Baie geluk aan Ané Braasch wat verkies is om deel te wees van Die Burger se 61 ste jeugleierskonferensie wat hierdie jaar van 6 – 12 Desember…
Hoërskool Punt leerders verkies tot Mosselbaai Junior Stadsraad
Agter vlnr: Rian Celliers en Eileen Swanepoel Voor: vlnr: Minette van Zyl en Corita Louw Die nuwe Mosselbaai Junior Stadsraad is op 30 Oktober by die Mosselbaai munisipale kantore ingehuldig.…
Hoër Meisieskool Paarl leerders dien op Junior Stadsraad 2020
Hoër Meisieskool Paarl leerders dien op Junior Stadsraad 2020 Die volgende leerders van Hoër Meisieskool Paarl is verkies tot die Junior Stadsraad:Anne Venter (onder burgermeester), Izelma Van Der Westhuizen (Ekologie…
Hoërskool Punt ASWD Talent ID Atletiekbyeenkoms
Herman Knoetze 26 Van Hoërskool Punt se atlete het die afgelope naweek aan die ASWD Talent ID atletiekbyeenkoms, aangebied deur Atletiek SWD, in Oudtshoorn deelgeneem. Die doel van hierdie byeenkoms…
Hoërskool Punt VRL-opleiding
Agter verskyn Lunje Mengezeleli, Rian Celliers en Nina Kolesky Ses-en-dertig lede van die Sosiale-, Sport- en Kultuurkomitees van Hoërskool Punt, het op Maandag, 28 Oktober, opleiding in leierskap ontvang. Hierdie…
POINT HIGH SCHOOL SUPPORTS CANSA!
Back: Louette Fourie, Armand Lodewyk, Rochelle de Klerk, Handri Viljoen, Lunje Mengezeleli (team captain), Landre Cope, Carla Meyer, MJ de Lange, Eileen Swanepoel, Front: Kiki du Preez, Simone Kraamwinkel and…
HOËRSKOOL PUNT GEE OM!
Agter vlnr: Carla Meyer, Franciska Olivier, Annemie de Graaff, Olivia Olivier, Teagan du Plessis, Asia du Plessis en Ciska Nel Voor vlnr: Anita Oosthuizen, Kyla Viljoen en Jaylynn van Aswegen.…
Hoër Jongenskool Paarl HJS Azoteq BPL 2019
JP Duminy, Michael Papenfus (HJS se krieketkaptein), Jody Martins en Martin van Jaarsveld. HJS het vanjaar weer ’n geslaagde Azoteq BPL (Boishaai Premierliga) aangebied. Nie minder nie as 130 HJS-krieketspelers…
Paarl Girls’ High Interschools Show jumping
Herewith results from the weekends Interschools Showjumping: Individual Classes: Loren Strauss – 3rd in 40cm class Ella Burger – 1st in 50cm class Ella Burger – 7th in 60-70cm class…
Paul Roos Gymnasium Water Polo
Water polo results: Fri 25 Oct: U19C PRG 5 – 19A Alleyns UK 8 Sat 26 Oct: PRG U14B 7 – Westerford U14A 2 PRG U14 C 3 –…









