)

Hoërskool Punt VRL-opleiding

Agter verskyn Lunje Mengezeleli, Rian Celliers en Nina Kolesky

Ses-en-dertig lede van die Sosiale-, Sport- en Kultuurkomitees van Hoërskool Punt, het op Maandag, 28 Oktober, opleiding in leierskap ontvang.  Hierdie lede speel ‘n baie belangrike rol in die die skool aangesien hulle die skakel tussen die leerders en personeel vorm.  Hulle het ‘n groot taak om volgende jaar te vervul.

Me. Sanet Grobler, ‘n opgeleide fasiliteerder in leierskap, lei groepe van alle ouderdomme op.  Sy het die groepe leiding gegee oor hoe om leierskap op alle gebiede uit te leef en het hulle voorberei op hul taak vir 2020.  Die onderskeie groepe het ook hul beplanning vir 2020 gedoen.

Me. J. Aucamp was die onderwyseres in beheer van die VRL vir die afgelope 8 jaar. Sy tree DV Februarie 2020 af en Me. M. Leeuwner neem die leisels, as skakelonderwyser by haar oor.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal