Agter vlnr: Carla Meyer, Franciska Olivier, Annemie de Graaff, Olivia Olivier, Teagan du Plessis, Asia du Plessis en Ciska Nel
Voor vlnr: Anita Oosthuizen, Kyla Viljoen en Jaylynn van Aswegen.
Hierdie groep leerders van WISH (Wees Iemand Se Held) het Vrydag ‘n welwillendheidsbesoek aan Môreson Kinderhuis in George gebing.