)
SA Skole Netbal – Paarl Gimnasium palm tweede plek in

SA Skole Netbal. Paarl Gimnasium se 1ste Netbalspan het die afgelope naweek aan die SA Skole Netbal toernooi deelgeneem. Die span het uitstekend gespeel en het die tweede plek behaal.…

SA Topskole Netbal – Hoërskool Durbanville skitter

SA Topskole Netbal. Hoërskool Durbanville se Eeerste Netbalspan het die afgelope naweek in die SA Topskole Netbal toernooi deelgeneem. Hulle eindig tweede in hul poel en wen altesaam ses van…

Skolerugby – Paul Roos Gimnasium vs Oakdale Landbouskool

Skolerugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het Saterdag, 22 Julie, besoek afgelê by Paul Roos Gimnasium se Markötter Sportkompleks. Dit was vir ‘n skoot gesonde skolerugby kompetisie op die rugbyveld…

SA Senior Toutrek Kampioenskap – Hoërskool Strand in WP spanne

SA Senior Toutrek Kampioenskap. Die SA Senior Toutrek kampioenskap vind vandag, 21 Julie en môre 22 Julie, in Bloemfontein plaas. Elf van die Hoërskool Strand se toutrekkers is deel van…

School Sport Winter Games – Augsburg leerder skitter in rugby

School Sport Winter Games. Augsburg Landbougimnasium Graad 9 leerder, Leranzel Smith, het tydens die Junie-vakansie geskitter met sy rugbytalent by die “National School Sport Winter Games” in Benoni, Gauteng. Leranzel…

Dance World Cup – Hoërskool Strand leerder verteenwoordig SA

Dance World Cup. Gedurende die afgelope vakansie het Mieke Carr, Graad 8 leerder van Hoërskool Strand, Suid-Afrika by die ‘Dance World Cup’ in Portugal verteenwoordig. Dit is ‘n uitstekende prestasie…

Musiekeksamen Prestasies – Paarl Gimnasium leerders skitter

Musiekeksamen Prestasies. Drie leerders van Paarl Gimnasium, Soleil Greyling, Dirk Grobler en Hanna von Molendorff het eksterne musiekeksamen-prestasies behaal! Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf

Paul Roos Sport – Paul Roosers presteer gedurende skoolvakansie

Paul Roos Sport. Paul Roosers het op ’n verskeie sportterreine gedurende die vakansie naam gemaak op die sportveld. Na afloop van die Interprovinsiale hokkietoernooie is 8 Paul Roosers beloon met…

Kearsney College Football Tournament – PRG U17 attended

Kearsney College Football Tournament. The Paul Roos Gymnasium u17 Football team travelled to Durban to compete in the Kearsney College u19 Football Tournament. Results achieved: Thereafter the team competed in…

Telkom Netbalkampioenskap – Hoërskool Gimnasium Paarl Netbal

Telkom Netbalkampioenskap. Hoërskool Gimnasium Paarl se o.17 en o.18-netbaldogters het die afgelope week aan die Telkom Netbalkampioenskap deelgeneem. Die resultate van Hoërskool Gimnasium Paarl is as volg: o. 17 Spanne…

Hockey – Curro Durbanville hosted Scarborough College

Hockey. Curro Durbanville’s First Hockey team girls hosted Scarborough College, a touring team from the UK, for a friendly match. Although Curro Durbanville lost the game, it was played in…

Curro Durbanville – Opened 25 years ago

Curro Durbanville. 25 Years ago, on 15 July 1998, Dr. Chris van der Merwe and Boetie Ungerer embarked on an incredible journey as they opened Curro Durbanville. With great passion…

SA Skole Rugby – Hoër Jongenskool spelers ontvang baadjies

SA Skole Rugby. Vier rugbyspalers van Hoër Jongenskool Paarl, JC Mars, Jameel de Jongh, Divan Fuller en Scott Nel het gisteraand, 12 Julie, tydens die amptelike baadjie oorhandiging, (“capping”) by…

Telkom Netball Championship – Augsburg leerder by kampioenskap

Telkom Netball Championship. Augsburg Landbougimnasium woeker omtrent by die Nasionale netbal Toernooi (Telkom Netball Championship). Die toernooi vind plaas by Hoërskool D.F Malan in Kaapstad. Emma Kordom, o.18A-speler van Augsburg…

SA Schools Rugby – PRG Rugby players receive blazers

SA Schools Rugby. Two rugby players of Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, Riley Norton and Ryan Jack, received their blazers on Wednesday night. It is ahead of the match between the…

SASHOC U-16 Nationals – WP wrap up impressive double

SASHOC U-16 Nationals. Delivering standout performances, Western Province closed the annual SA Schools Hockey (SASHOC) Nationals in style. They lifted both A-section trophies at the U-16 inter-provincial tournament in Bloemfontein. Shining…

IPTS Hockey Tournament – Curro Durbanville girls excel

IPTS Hockey Tournament. Exciting updates from Curro Durbanville girls representing Western Province at the IPTS tournament in Bloemfontein! Curro Durbanville’s talented learners, Amy Ferreira, Payton Marais, and Chelsea McGregor, representing…

Provincial Indoor Cricket – Curro Durbanville had outstanding week

Provincial Indoor Cricket. Over the holidays a few of Curro Durbanville’s learners participated in the Provincial Indoor Cricket tournament in Pietermaritzburg. The boys had an outstanding week and left with…

SA Pad en Tydtoets – Curro Mossel Bay by Kampioenskappe

SA Pad en Tydtoets. Curro Mossel Bay leerder, Ferdi Botha, is gekies vir die Wes-Kaap Fietsryspan. Hy het vanaf 7 tot 9 Julie aan die SA Pad en Tydtoets Fietsry…

Craven Week Rugby – PRG rugby players shine

Craven Week Rugby. PRG rugby players excelled at the Academy and Craven Week Rugby. Christian de Villiers and Reuben Kruger both played for the WP at the U18 Academy week,…

SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Durbanville atlete

SA Skole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete in aksie vroeër vanjaar tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/

Chess Winter National Championships – Curro Durbanville excel

Chess Winter National Championships. Three Curro Durbanville learners achieved exceptional results while representing the Western Cape School Chess team. They participated at the Chess Winter National Championships. Their brilliant performances…

2023 IPT U18 Hockey – Curro Durbanville learners showcase skills

2023 IPT U18 Hockey. Two Grade 12 learners from Curro Durbanville, Caleb Ferreira and Keegan Rodger, represented Western Province A and B hockey teams respectively. They also showcased their incredible…

USAIGC World Club Championships – Durbies neem presteer

USAIGC World Club Championships. Hoërskool Durbanville se gimnaste het aan die 2023 USAIGC World Club Championships in Orlando, Florida, Amerika deelgeneem. Die kampioenskappe is vanaf 24 Junie tot 2 Julie…

Junior Statebondspele – Durbanville leerder in SA Netbalspan

Junior Statebondspele. Amoné Wessels, leerder van Hoërskool Durbanville, is oppad na Trinidad en Tobago! Amoné is deel van die Nasionale Netbalspan wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die Junior Statebondspele. Dit…

SA Sewes Rugby – Hoërskool Durbanville leerder teken kontrak

SA Sewes Rugby. Hoërskool Durbanville 1ste XV Rugbyspeler, Jayden Nell, het geteken vir ‘n SARU 7’s kontrak by die SA Sewes Rugby. Hierdie is ‘n bewys dat harde werk en…

Commonwealth Youth Games – Hoërskool Durbanville neem deel

Commonwealth Youth Games. Hoërskool Durbanville se leerders het vanjaar reeds puik prestasies op die sportveld behaal. Hierdie prestasie is egter baie spesiaal. Hoërskool Durbanville spog vanjaar met twee leerders, Amoné…

SA Netbal – Hoërskool Robertson leerder in span

SA Netbal. Hoërskool Robertson is oorstelp van vreugde om die Robbie-gemeenskap mee te deel dat die skool sy eerste SA Netbal speelster opgelewer het. Meckenzie Marx is ‘n leerder van…

WP Ringbal – Miné de Villiers gekies vir WP Ringbal Dames O.20

WP Ringbal. Miné de Villiers, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, is gekies om Kaapstad (WP) Ringbal dames se o.20-span te verteenwoordig by ‘n nasionale toernooi. Die toernooi duur…

SA Tuimelproewe – Hoërskool Gimnasium Paarl leerder neem deel

SA Tuimelproewe. Anebelle Esterhuisen, leerder van Hoërskool Gimnasium Paarl neem op 1 Julie deel aan die finale SA Tuimelproewe te Gqeberha. Na afloop van die kompetisie en ook ‘n oefenkamp,…

U.13 Regional Hockey – Laerskool De Hoop leerders betrokke

U.13 Regional Hockey. Vier leerders van Laerskool De Hoop in Kaapstad vaar reeds fantasties in die U.13 Regional Hockey toernooi. Daar was gister, 26 Junie, reeds nege wedstryde gespeel waarin…

Grant Khomo 2023 – Paul Roos Gymnasium at Boland Landbou

Grant Khomo 2023. Paul Roos Gymnasium rugby players and staff are involved with the WP and WP XV teams at the Grant Khomo 2023 week. The Grant Khomo week is…

Kloof High Football Tournament – PRG team performed well

Kloof High Football Tournament. The Kloof High Football Tournament has come to an end. What a weekend it was! Congratulations to Paul Roos Gymnasium U19A Football team for finishing in…

Top of Class Academics – Paarl Boys’ High June results

Top of Class Academics. Paarl Boys’ High proudly announce the top of class academics results of June 2023. Top academic results Grade 8 to 12: Top 5 Grade 12: Top…

Skole Rugby – Hoër Landbouskool Boland Craven en Grant Khomo

Skole Rugby. Vyftien rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, neem vanaf 26 tot 29 Junie aan skole rugby, WP Cravenweek in George en Grant Khomo, tuis, deel. O/18…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week. Final Prayer/ Lof aan God. Offer praise to God our Saviour because of our Lord Jesus Christ!

WP Weightlifting – Malachi Farham from Edgemead High excels

WP Weightlifting. Malachi Farham, learner from Edgemead High School, participated in the RPC WP Weightlifting National Qualifiers Competition held on 10 June. He competed in the male teen, Under 75Kg…

Robben Island Crossing – Hoërskool Swartland leerder presteer

Robben Island Crossing. Emsie Brand, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury en haar afrigter, Jessika Janse van Rensburg, het 22 Junie deelgeneem aan die Robben Island Crossing. Hulle het 2…

Wes-Kaap Netbalspanne – Hoërskool Durbanville leerders Kapteine

Wes-Kaap Netbalspanne. Vier netbalspelers van Hoërskool Durbanville is verkies as Kapteine en onder-Kapteine van hul onderskeie Wes-Kaap Netbalspanne. Al vier die spanne sal dus deur Durbies gelei word. Meer skolenuus:…

ICF Canoe Marathon – Camps Bay High dominates World Champs

ICF Canoe Marathon. Camps Bay High School is thrilled to announce that three of its exceptional learners have been chosen to represent South Africa at the prestigious ICF Canoe Marathon…

Digkuns – Hoërskool Swartland leerder presteer met gedig

Digkuns. Keisha Petersen, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, skitter met haar digkuns. Sy het gedurende Mei die voorreg gehad om haar gedig, Area Code 7300, in die Heritage Travel…

Gimnastiek Wêreld Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

Wêreld Kampioenskap Gimnastiek. Drie gimnaste van Hoërskool Durbanville het gekwalifiseer om aan die Gimnastiek Wêreld Kampioenskap in Orlando Florida, in die VSA deel te neem. Die kampioenskap vind vanaf 24…

2023 Filmit Festival – Finalists Announced

2023 Filmit Festival. Paul Roos Gymnasium initiated the Filmit Festival during the height of the Covid pandemic in 2021. In 2023 this festival will be hosted for the third consecutive…

Wes-Kaapse Skole Netbal – HMS netbal is tops

Wes-Kaapse Skole Netbal. Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, se o.17 Netbalspan het op 10 Junie hul staalgewys in die Wes-Kaapse Skole Netbal kampioenskap. Die kampioenskap is by Hoërskool Parel Vallei…

Why study a trade – Learning a trade can open many doors

Why study a trade. Learning a trade can open many doors for young people and deserves to be higher on the “what do I do after I leave” lists of…