Stellenbosch Internasionale Musiekfees – Curro Mossel Bay
Stellenbosch Internasionale Musiekfees. Meya Cordewener, Graad 8 leerder van Curro Mossel Bay, is gekies is om in die Stellenbosch Internasionale Musiekfees te speel. Sy gaan in die Fakulteit Orkes speel…
Rugby Captains – Schools That Rock talks to Liam Petersen
Rugby Captains. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Liam Petersen. Liam is the rugby captain of Curro Mossel Bay’s 1st rugby team. Liam today scores…
OGKK Western Cape Karate – Hoërskool Swartland presteer
OGKK Western Cape Karate. Hoërskool Swartland se karate leerders het skitterende resultate behaal tydens die OGKK Western Cape Karate Champs op 10 Junie. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus:…
Wes-Kaapse en Kaapse Wynlandnetbal – Paarl Gimnasium
Wes-Kaapse en Kaapse Wynlandnetbal. Nege-en-twitig dogters van Hoërskool Gimnasium Paarl is opgeneem in verskeie Wes-Kaapse en Kaapse Wynlandnetbal spanne. Hierdie spanne gaan tydens die komende vakansie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe…
Meet Coach T – Inspiring young athletes to turn dreams into gold
Meet Coach T – The man responsible for turning dreams into gold medals! In the realm of sprinting, Thabo Matebedi’s name towers above the rest in Gauteng. Affectionately known as…
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje 1ste gekeur
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die 12 deelnemende spanne aan die 2023 Fairtree Super 12-hokkietoernooi is gefinaliseer. Die twaalf skole is: Fairtree Super 12 Hockey Tournament The 12 participating teams in…
Acrobatic Gymnastics – Curro Hermanus learners excel
Acrobatic Gymnastics. Curro Hermanus is so proud of the Primary school learners who represented GRIP Gymnastics Club at the Overberg/Winelands Acrobatic Gymnastics District Trials on Sunday, 11th June. More school…
Wes-Kaap Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Durbanville Top 3
Wes-Kaap Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Durbanville se o.16, o.17 en o.18 Netbalspanne het Saterdag, 10 Junie, as Top 3 in die Sekondêre Skole Netbal by die Wes-Kaap netbal Kampioenskappe geëindig. Hiermee…
Topskole Netbal – Hoërskool Gimnasium Paarl o.15 die wenners
Topskole Netbal. Hoërskool Gimnasium Paarl se o.15 Topskole-netbal span het gisteraand, 9 Junie, die Wes-Kaaprondte gewen. Die span sal in Augustus aan die Suid-Afrikaanse Kay Motsepe Kampioenskap in Gauteng deelneem,…
Interprovincial Lifesaving Championships – Holly Smith receive Gold
Interprovincial Lifesaving Championships. Camps Bay High School brings us exciting news from the Interprovincial Lifesaving Championships in Durban! Holly Smith, Gr 11 at CBHS and a proud member of the…
WP Action Cricket – Curro Durbanville learners in team
WP Action Cricket. Six talented learners from Curro Durbanville have made their mark as they have been selected for the esteemed WP Action cricket teams. Their exceptional skills and unwavering…
ATKV redenaars en debatkompetisie – PRG presteer
ATKV redenaars en debatkompetisie. PRG Forum (die praatkunste) het hul Afrikaanse debat- en redenaarspanne vir ATKV redenaars en debatkompetisie ingeskryf. Drie van Paul Roos se senior spanne het deurgedring tot…
Rugby Captains – Schools That Rock talks to Christian Bernardü
Rugby Captains. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Christian Bernardü. Christian is the rugby captain of Curro Hermanus High School’s 1st rugby team. Christian today…
WP Cravenweek – Gino Cupido van Hoërskool Strand in span
WP Cravenweek. Hoërskool Strand is baie trots op Gino Cupido, gr.12-leerder by die skool, wat gekies is vir die WP-Cravenweekspan. Hoërskool Strand en die Strand-gemeenskap is ongelooflik trots op Gino.…
Winter’s Day Interschool Sport – PRG vs SACS
Winter’s Day Interschool Sport. Over the past weekend Paul Roos Gymnasium celebrated its annual Winter’s Day Interschool Sport celebrations with SACS. Both SACS High School and PRG serve as feeders…
eSports – Curro extends inter-school tournament to fellow schools
eSports. Curro eSports, a leading provider of competitive gaming opportunities for young learners, is setting the stage for the second instalment of their electrifying Curro Clash LAN. This gaming extravaganza…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Petrie van Dyk
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Petrie van Dyk. Petrie is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Robertson. Petrie druk vandag die sestiende…
Netbal Kaptein – Schools That Rock gesels met Jaime van Wyk
Netbal Kaptein. In ons reeks oor sport kapteine, gesels Schools That Rock vandag met Jaime van Wyk. Jaime is die kaptein van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, se 1ste netbalspan.…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Prayer/ Onderrig oor gebed. Matthew 6: 11-13. Matteus 6: 11-13
Curro Durbanville Netball – Triumphant Victory in League Finals
Curro Durbanville Netball. Curro Durbanville U12 Netball team had a triumphant victory in the Cape Town Primary School League Finals! The Under 12 Netball team from Curro Durbanville has achieved…
SA Netbalkampioenskappe – Truida Kestell leerders opgeneem
SA Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul leerders wat aan die SA Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Cara Rautenbach (0/13) en Wilmari van der Merwe (0/12) is…
PRG Rugby – Paul Roos kraai koning op Brugstraat
PRG Rugby. Gedurende die afgelope naweek het PRG rugby ’n uitstekende naweek op Brugstraat (en ook op ander velde) beleef. Die Maroen Masjien van Paul Roos Gimnasium het vir die…
Netbal – Hoërskool Durbanville vs Hoërskool Bellville
Netbal. Hoërskool Durbanville en Hoërskool Bellville het gister, 30 Mei, heerlike aksiebelaaide netbal geniet tot na die sonsondergang. Tellings behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf
Aquatics Club – Curro launches Premier Swimming Club
Aquatics Club. Curro Durbanville and Curro Century City are thrilled to announce the launch of Curro Aquatics. This is a premier swimming club aimed at providing exceptional training and competitive…
Skole Rugby – Hoër Landbouskool Oakdale vs Outeniqua
Skole Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het in skole rugby wedstryde kragte gemeet teen Hoërskool Outeniqua in George. Die uitslae was as volg: Puntemakers 0/19A-span: Oakdale: (14)…
Edgemead Derby Day – Rugby vs Fairmont High School
Edgemead Derby Day. Edgemead High School, Cape Town, hosted their annual derby day vs Fairmont High School. The final fixture of the day was the 1st team rugby game where EHS…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die gebed van die gelowiges/ Peter and others pray for courage.
Kudu Park – Camps Bay High School unveiling legendary Origins
Kudu Park. In a special Founder’s Day Assembly held on Monday, Tull Main, Head of the Representative Council of Learners (RCL) and second generation Camps Bay High School learner (her…
Founder’s Day Address – CBHS past pupil delivers address
Founder’s Day Address. Camps Bay High School celebrated its annual Founder’s Day Assembly today, 28 May. An exceptional address was delivered by past pupil Asongezwa Sitwebile from the Class of…
Kaapse Eisteddfod – Laerskool De Tyger Ensamble skitter
Kaapse Eisteddfod. Laerskool De Tyger se Ensamble, onderleiding van Mev Esmé Hills, het Saterdag by die Kaapse Eisteddfod die beoordelaars in trane en die gehoor in vervoering gehad tyfens hul…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Marco Steyn
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Marco Steyn. Marco is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, in die Suid-Kaap. Marco…
Tennistoekenningsfunksie – Hoërskool Strand pryswenners
Tennistoekenningsfunksie. Hoërskool Strand se Tennistoekenningsfunksie vir die seisoen 2022-2023 het op Maandag, 8 Mei, plaasgevind. Strand se Tennistoekenningsfunksie pryswenners is as volg: Die drie matriekspanlede Christian de Jager, Marzell Schreiber…
Boland Rugby – Rudolph Burger Laerskool Vredenburg in span
Boland Rugby. Rudolph Burger (0/13), van Laerskool Vredendal in die Wes-Kaap, is ingesluit in die Boland Rugbyspan. Rudolph sal tydens die Julie-vakansie Boland Cravenweek Span verteenwoordig in Pietermaritzburg. Meer skolenuus:…
Wes-Kaap Netbal – Laerskool Vredendal leerders in spanne
Wes-Kaap Netbal. Vier leerders van Laerskool Vredendal is in onderskeie netbalspanne se provinsiale spanne opgeneem. Jana Vollgraaff (o/12) Imke Geldenhuys en Kara Engelbrecht (0/13) Hierdie dogters sal later vanjaar Wes-Kaap…
Rugby Captains – Schools That Rock talks to Joshua Paddock
Rugby Captains. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Joshua Paddock. Joshua is the captain of Curro Langebaan High School’s 1st rugby team. Joshua…
Dance Showcase – Camps Bay High School
Dance Showcase. The 2023 Dance Showcase: Power & Glory was an extraordinary spectacle! Over 100 talented dancers included present, past, and future students of Camps Bay High School. They graced…
ATKV-Redenaars – Hoërskool Outeniqua deur na finaal
ATKV-Redenaars. Die semifinale van die ATKV-Redenaars het die afgelope naweek by Hoërskool Framesby in Gqeberha plaasgevind. Die volgende leerders het deurgedring om deel te neem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.outeniqua.co.za/ Foto…
Wes-Kaap Netbalspelers – Hoërskool Durbanville stel bekend
Wes-Kaap Netbalspelers. Hoërskool Durbanville stel hul sewentien Wes-Kaap Netbalspelers bekend. O.18 O.17 O.16 O.15 O.14 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf
Netbal Kaptein – Schools That Rock gesels met Caitlin Weber
Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Caitlin Weber. Caitlin is die kaptein van Hoërskool Bellville se 1ste Netbalspan. Caitlin teken vandag die derde…
Bergvliet Derby – Camps Bay Hockey faced ultimate test
Bergvliet Derby. Camps Bay hockey girls faced unforgettable Challenges at the Bergvliet Derby! Their hockey girls faced the ultimate test on astroturf during the thrilling Bergvliet Derby Day. Stepping onto…
Bergvliet Derby – Camps Bay High Netball securing victories
Bergvliet Derby. Camps Bay Netball girls had a Triumphant Day at the Bergvliet Derby! The U19 Netball Girls showcased their skills and determination, securing victories for both the First Team…
The Addams Family – PRG en US span saam
The Addams Family. Paul Roos Gimnasium is nie nét bekend vir sy sport en akademiese prestasies nie. Die skool spog ook met indrukwekkkende jaarlikse kulturele aanbiedings. Talentvolle seuns word die…
Durbies Mini Netbal – Liga wedstryde teen Eversdal
Durbies Mini Netbal. Hoërskool Durbanville se “jongspan” A-spanne het 17 Mei Durbies Mini Netbal Ligawedstryde teen Eversdal in Durbies se binnebaan gespeel. Hoërskool Durbanville Voorbereiding se 0/9A span het, die…
Boland Hokkie – Paul Roos Gimnasium spelers verkies vir spanne
Boland Hokkie. Sewe-en-dertig hokkiespelers van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, is gekies vir verskeie Boland Hokkie spanne. Die spelers is: O.18A O.18B O.18 Streek O.16A O16B O.16C O.14A O.14 Streek…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Evert Bouwer
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Evert Bouwer. Evert is die kaptein van Hoërskool Durbanville se 1ste rugbyspan. Evert druk vandag die sewende…
Kwaggas Rugby – Hoërskool Outeniqua spelers in skole spanne
Kwaggas Rugby. Hoërskool Outeniqua is baie trots op 23 van hul Kwaggas rugby leerders wat gekies is vir die afsonderlike skole rugbyspanne. Kwaggas wat in die onderskeie spanne ingesluit is:…
Rugby Captains – Schools That Rock talks to Raiden Rodney
Rugby Captains. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Raiden Rodney. Raiden is the captain of Brackenfell High School in Cape Town 1st rugby…
Gedagte vir die Week/ Thought for the Week
Gedagte vir die Week. Dit is ‘n voorreg om te ly. Suffering for doing right.
Mr & Miss Curro FAW – painted a mural and kennels
Mr & Miss Curro FAW. The 2023 Mr. and Miss Curro finalists painted a mural and kennels at FAW Fisantekraal Animal Welfare. These finalists are living out the animal welfare’s…
WP Hokkiespanne – Hoërskool DF Malan meisies in spanne
WP Hokkiespanne. Agt dogters van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het hulle WP-kleure verwerf. Hierdie agt meisies het hul skool verteenwoordig in WP-hokkiespanne. Twee van DF se afrigters is ook…









