Topskole Netbal. Hoërskool Gimnasium Paarl se o.15 Topskole-netbal span het gisteraand, 9 Junie, die Wes-Kaaprondte gewen. Die span sal in Augustus aan die Suid-Afrikaanse Kay Motsepe Kampioenskap in Gauteng deelneem, .
Die resultate was as volg:
- Hoërskool Gimnasium Paarl wen Hoërskool Belville 20-10
- Wen Langenhoven Gimnasium 27-7
- Wen Hoërskool Swellendam 32-5
- Wen Weston 27-4
- Wen Beaufort-Wes 27-0
- Wen Parel Vallei 13-6
- Wen Stellenberg 21-14
- Wen Durbanville 17-13
Die span was op die dag onoorwonne! Hoërskool Gimnasium Paarl se ander ouderdomsgroepe neem vandag deel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf