)

Durbies Mini Netbal – Liga wedstryde teen Eversdal

Durbies Mini Netbal. Hoërskool Durbanville se “jongspan” A-spanne het 17 Mei Durbies Mini Netbal Ligawedstryde teen Eversdal in Durbies se binnebaan gespeel.

Hoërskool Durbanville Voorbereiding se 0/9A span het, die 0/10A, 0/11A, 0/12A en 0/13A spanne van Laerskool Durbanville, asook al die spanne van Laerskool Eversdal verwelkom. Dit was Inderdaad ‘n opwindende middag!

Dit was sò pragtig om die klein tot amper-groot meisies in ons Aktiwiteitsentrum in Aksie te sien. Vir die meisies was dit ook ‘n absolute voorreg. Hulle het gevoel soos professionele netbalspelers! Die 0/13A span het ‘n asemrowende wedstryd gespeel teen Eversdal en die skare was op hul voete.

Pragtige oorwinning aan die Durbies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal