WP Ringbal. Miné de Villiers, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, is gekies om Kaapstad (WP) Ringbal dames se o.20-span te verteenwoordig by ‘n nasionale toernooi. Die toernooi duur vanaf 2 to 8 Julie in Pretoria. Daar sal tydens hierdie ses dae bykans 650 wedstryde gespeel word. 1 600 Spelers van verskillende streke neem deel aan die toernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf