)

SA Netbal – Hoërskool Robertson leerder in span

SA Netbal. Hoërskool Robertson is oorstelp van vreugde om die Robbie-gemeenskap mee te deel dat die skool sy eerste SA Netbal speelster opgelewer het.

Meckenzie Marx is ‘n leerder van Hoërskool Robertson. Sy was ook deel van die Wes-Kaap o.16-Cedars span wat aan die Suid-Afrikaanse Skole Netbal se All Ages Toernooi in Boksburg deelgeneem het. Tydens hierdie toernooi is twaalf speelsters tot die SASN Nasionale o.16-span verkies. Meckensie Marx verteenwoordig Hoërskool Robertson as deel van die SASN Nasionale o.16 span.

Hierdie is voorwaar ‘n ongelooflike prestasie as jy teen 22 ander spanne se spelers moes kompeteer vir ‘n plek in die nasionale span.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://hoerskoolrobertson.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal