Jabu Kriekettoer. Fichies se Eerste krieketspan word deur afrigters, mnre André-Pierre Burger en Neil van der Merwe vergesel na die Jabu Kriekettoer. Hoërskool Fichardtpark se krieketmanne is een van krieketspanne wat aan die Jabu Kriekettoer te Rustenburg deelneem.
Die toer skop môre, 4 Julie, af met fichies se eerste wedstryd teen Hoërskool Uitsig van Pretoria.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








