)

USAIGC World Club Championships – Durbies neem presteer

USAIGC World Club Championships. Hoërskool Durbanville se gimnaste het aan die 2023 USAIGC World Club Championships in Orlando, Florida, Amerika deelgeneem. Die kampioenskappe is vanaf 24 Junie tot 2 Julie aangebied.

Die Durbies wat deelgeneem het is Leandri van Loggerenberg, Helena Fourie en Kara Theunissen.

Silwer Katagorie / Dag 1 – Algemene kompetisie

Helena Fourie: Algeheel tweede plek / Silwer medalje. Helena kwalifiseer vir al vier apparate vir dag twee se deelname.

  • Vault – 1ste
  • Beam – 2de
  • Vloer – 3de
  • Bars – 6de

Kara Theunissen: Algeheel vyftiende plek

  • Vault – 14de
  • Beam – 15de
  • Vloer – 14de
  • Bars – 15de
Silwer Katagorie / Dag 2 – Apparaat kompetisie

Helena Fourie: Algeheel 1ste plek / Goud

  • Vault – 1ste Goud
  • Bars – 1 ste Goud
  • Beam – 7de
  • Vloer – 8ste

Goue Kategorie / Dag 1 – Algemene Kompetisie

Leandri van Loggerenberg: Algeheel 1ste plek / Goud. Leandri kwalifiseer vir al vier apparate vir dag twee se deelname.

  • Vault – 1ste Goud
  • Bars – 3de
  • Beam – 5de
  • Bars – 8ste

Goue Kategorie / Dag 2 – Apparaat Kompetisie

Leandri van Loggerenberg: Algeheel 1ste plek / Goud

  • Vault – 1ste Goud
  • Bars – 4de
  • Beam – 2de Silwer
  • Bars- 7de

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal