)

Junior Statebondspele – Durbanville leerder in SA Netbalspan

Junior Statebondspele. Amoné Wessels, leerder van Hoërskool Durbanville, is oppad na Trinidad en Tobago! Amoné is deel van die Nasionale Netbalspan wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die Junior Statebondspele. Dit was ‘n groot verrassing vie Amoné en Durbies toe die aangekondig gemaak is. Wat ‘n ongelooflike prestasie!

Meer as 1000 atlete en para atlete neem vanjaar aan die spele deel. Dit word in Port of Spain, Trinidad en Tobago aangebied.

“Durbies is ongelooflik trots op jou, Amonè! Ons weet jy gaan Suid Afrika en Hoërskool Durbanville se naam hoog hou.”

Amoné Wessels

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal