)
Junior Statebondspele – Durbanville leerder in SA Netbalspan

Junior Statebondspele. Amoné Wessels, leerder van Hoërskool Durbanville, is oppad na Trinidad en Tobago! Amoné is deel van die Nasionale Netbalspan wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die Junior Statebondspele. Dit…

Commonwealth Youth Games – Hoërskool Durbanville neem deel

Commonwealth Youth Games. Hoërskool Durbanville se leerders het vanjaar reeds puik prestasies op die sportveld behaal. Hierdie prestasie is egter baie spesiaal. Hoërskool Durbanville spog vanjaar met twee leerders, Amoné…

VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Amoné Wessels

VRL Hoofleier. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Amoné Wessels. Amoné, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons meer van…