)

Telkom Netbalkampioenskap – Hoërskool Gimnasium Paarl Netbal

Telkom Netbalkampioenskap. Hoërskool Gimnasium Paarl se o.17 en o.18-netbaldogters het die afgelope week aan die Telkom Netbalkampioenskap deelgeneem.

Die resultate van Hoërskool Gimnasium Paarl is as volg:

o. 17 Spanne

  • Elené Vosloo en Erin Hartland se Oaks-span verower ‘n algehele tweede plek.
  • Cathryn Botes en Carly Basson se Willows-span verower ‘n algehele sesde plek.
  • Jana Martin, Zoë Damonse, Milla Barnard en Leané Otto se Ceders-span verower ‘n algehele sewende plek.

o. 18 Spanne

  • Marné Abrahamse se Willows-span verower ‘n algehele eerste plek.
  • Ané van der Westuizen se Ceders-span verower ‘n algehele agste plek.

Oud-Gimmies Lize Rossouw en Carli Swart (beide Graad 12 van 2022) is saam met Elené Vosloo en Zoë Damonse (beide Graad 11) tydens hierdie byeenkoms ook in die o.17 tot o.19 top-42-groep opgeneem. Hierdie dogters sal die geleentheid kry om vir die o.19 “Region 5”-span proewe te speel. Hierdie span sal Suid-Afrika in Desember verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal