)
Kavaliers HoĆ«rskole Tennisproewe – Paarl Gimnasium

Kavaliers HoĆ«rskole Tennisproewe. Twee leerders van HoĆ«rskool Paarl Gimnsium, Hanri van Rooyen en MinĆØ King, het die afgelope naweek aan die o.15 Kavaliers HoĆ«rskole tennisproewe deelgeneem. Beide spelers het baie…

CTA Swimming Champs – Milnerton High School

CTA Swimming Champs. Milnerton High School Grade 9 student, Shanna-Leigh Zeelie swam in the CTA Swimming Champs – SANJ category, this weekend. Shanna-Leigh swam three events and produced the following…

Sedibeng Judo Toernooi – HoĆ«rskool Standerton

Sedibeng Judo Toernooi. Vier leerders van HoĆ«rskool Standerton het Saterdag, 2 November, deelgeneem het aan die Sedibeng Judo Toernooi wat plaasgevind het in Vanderbijlpark. Die leerders, SjarnĆ© Steyl, Banele Dhlamini,…

Vrystaat Mini Master Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Vrystaat Mini Master Tennistoernooi. Emmerike van Niekerk, leerder van PrimĆŖre Skool Fichardtpark het ‘n vierde plek in die dogters o/12 afdeling by die Vrystaat Mini Master Tennistoernooi behaal. Die Vrystaat…

Voortrekker jeugleiers 2025 – PrimĆŖre Skool Universitas

Voortrekker jeugleiers 2025. PrimĆŖre Skool Universitas in Bloemfontein wens graag hul nuutverkose jeugleiers, LenĆ© de Villiers en France Engelbrecht, hartlik geluk. “Tjokkies is baie trots op julle en sien uit…

International Fine Arts Association – HoĆ«rskool Wonderboom

International Fine Arts Association. Bernice Bakker, is een van Die HoĆ«rskool Wonderboom se talentvolle kunstenaars. Sy het onlangs deelgeneem aan die International Fine Arts Association se SA-Kampioenskappe en Grand Prix…

Afrikaanse Kunsvereniging Prysuitdeling – HoĆ«rskool Wonderboom

Afrikaanse Kunsvereniging Prysuitdeling. Die Afrikaanse Kunsvereniging prysuitdeling van Pretoria se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het op 3 November plaasgevind. HoĆ«rskool Wonderboom se leerders het uitmuntende prestasies behaal. Die volgende Wonnies het toekennings…

Basketball – Kearsney College vs Maritzburg College

Basketball. Photo: Kearsney’s Kabo Ramodibedi in the game against Maritzburg College Kearsney College travelled to Pietermaritzburg to play the weekend’s basketball fixture against Maritzburg College, not having won a game…

Wolf Pack Cub Tennis – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Wolf Pack Cub Tennis. Vyf van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© se leerders het op Saterdag, 2 November, aan die Wolf Pack Cub Tennis toernooi deelgeneem. Die toernooi is aangebied vir…

Matriekraad 2025 – HoĆ«rskool Goudveld

Matriekraad 2025. HoĆ«rskool Goudveld het met trots hul Matriekraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Water polo – Kearsney College

Water polo. Kearsney’s 1st water polo team wrapped up their season on Saturday with a win against hosts Maritzburg College, taking them to a 21-game winning streak. The fixture started…

VRL 2025 – HoĆ«rskool Goudveld

VRL 2025. HoĆ«rskool Goudveld het die leerders wat verkies is tot die VRL 2025 bekend gemaak. Graad 11: Graad 10: Graad 9: Foto’s verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Leerderraad 2025 – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Leerderraad 2025. Primêre Skool Jim Fouché van Bloemfontein het hul Leerderraad 2025 bekend gemaak. Hoofleiers: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://psjf.co.za/ Foto verskaf

Schools Cricket – Kearsney College

Schools Cricket. Kearsney College took a young side to a sweltering Maritzburg College for schools cricket on a day when the toss was to be crucial in terms of the…

Malmesbury Fietsryklub – HoĆ«rskool Swartland

Malmesbury Fietsryklub. Malmesbury Fietsryklub het op 2 November hulle 10de uithourit aangebied wat strek van Malmesbury na Yzerfontein oor ā€˜n afstand van 81.21km. Twee leerders van HoĆ«rskool Swartlad, Hendri Bothma…

Noordwes Interprovinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium

Noordwes Interprovinsiale Tweekamp. Shyenne Laubscher, sestienjarige leerder van Welkom Gimnasium, het die naweek, 2 November, deelgeneem aan die Noordwes Interprovinsiale Tweekamp in Potchefstroom. Sy het vir Junior Vroue en Dogters…

Koordadig Koorfees – PrimĆŖre Skool Naudeville

Koordadig Koorfees. PrimĆŖre Skool Naudeville het 2 November ‘n Koordadig Koorfees aangebied by Erfdeel kerk. Dit is ‘n nuwe kultuur-avontuur en ‘n eerste vir die skool.Ā  Agt Kore van die…

Laerskole krieket – Trio PrimĆŖr

Laerskole krieket. Trio PrimĆŖr het die afgelope naweek deelgeneem aan die o.11 Laerskole krieket toernooi by St. Andrews School in Bloemfontein. Uitslae behaal: Trio PrimĆŖr teen St. Andrews School: Trio…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Waterkloof

Skolehokkie. HoĆ«rskool Waterkloof spog met twee fantastiese toekennings vir skolehokkie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.klofies.co.za/ Foto’s verskaf

Debut cap for South Africa – Eunice High School

Debut cap for South Africa. Congratulation from Eunice High School to AnĆ© Retief for earning her debut cap for the South African netball game against Malawi. “We are extremely proud…

Junior Landbouvereniging 2025 – HoĆ«r Landbouskool Boland

Junior Landbouvereniging 2025. Hoƫr Landbouskool Boland het die Dagbestuur van die Junior Landbouvereniging vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf

Hardloop vir kanker – HoĆ«rskool Fichardtpark

Hardloop vir kanker. Die Fichie manne het die Hollard DAREdevil Run aangepak. HoĆ«rskool Fichardtpark bedank elke brawe Fichie en die manne en personeel van Trans-50 aftreeoord wat deelgeneem het. Duisende…

Protea Netbalspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Protea Netbalspan. In die wedstryd van die Protea Netbalspan teen Malawi, is ElmerĆ© van der Berg aangewys as speler van die wedstryd. ElmerĆ© is ‘n onderwyser asook oud-leerder van HoĆ«rskool…

Schools Soccer – Edgemead High School

Schools Soccer. Edgemead High School, Cape Town, is proud to celebrate their U14A boys schools soccer team! This season, they dominated with 6 wins, 1 draw, and only 1 loss,…

Protea Netbalspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

Protea Netbalspan. HoĆ«rskool Fichardtpark is super trots op Karla Pretorius, Fichie Netbal Hoofafrigter en AnĆ© Retief, oud-Fichie wat verkies is tot die Protea-Netbalspan. Die span is onder leiding van die…

Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie – BVHS

Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie. Die Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie het die atlete wat goud verower het by Skole SA’s genooi na ā€˜n erkenningsfunksie. Die volgende leerders het elkeen ā€˜n trofee…

St David’s Basketball Tour – St Andrew’s College

St David’s Basketball Tour. The annual St David’s Marist School Basketball Tournament in Johannesburg showcased the talents of the St Andrew’s College, Grahamstown, basketball teams, with both the U15A and…

JF Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

JF Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het aan die JF Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het uitstekend presteer deur een rekord en ses medaljes te…

Building a model volcano – St Charles College

Building a model volcano. The Science and Engineering Club at St Charles College, Pietermaritzburg, was abuzz with activity as members embarked on their latest project: building a model volcano. In…

Sala Prepared Reading – HoĆ«rskool Kemptonpark

Sala Prepared Reading. Sestien leerders van HoĆ«rskool Kemptonpark het op 23 Oktober aan die nasionale eindrondte van die š˜šš˜ˆš˜“š˜ˆ š˜—š˜³š˜¦š˜±š˜¢š˜³š˜¦š˜„ š˜™š˜¦š˜¢š˜„š˜Ŗš˜Æš˜Ø kompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar: In die Afrikaanse afdeling…

Music and Sport Prizegiving – Drakensberg Boys Choir

Music and Sport Prizegiving. “Sport has the power to change the world. It has the power to inspire. It has the power to unite people in a way that little…

UNISA Musiekeksamen – HoĆ«rskool Witteberg

UNISA Musiekeksamen. Vyf Witteberg-leerders het hul UNISA Musiekeksamens afgelĆŖ en met lof geslaag: Klaviereksamen: Sangeksamen: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf

JF Prestige atletiekbyeenkoms – PrimĆŖre Skool Jordania

JF Prestige atletiekbyeenkoms. Foto Voor: Lilimari O’Connor, Libalele Radebe, AJ Olivier, Christopher Schutze. Middel: Melanie Hill, Willie Uys, Bokang Mokoena, Lindi Pretorius. Agter: Dehan Cilliers, Ruhan Cilliers, Maricelle NortjĆ©. PrimĆŖre…

SA Championships Performing Arts – HeronBridge College

SA Championships Performing Arts. Molly Piedallu, student of HeronBridge College, Fourways, was chosen as a National finalist for the South African Championships of the Performing Arts 2024. The SA Championships…

International Science Fair – Ramotshere Secondary School

International Science Fair. “My name is Reaotshepa Romane from the North West Province in the Ngaka Modiri Molema Region, and I attend Ramotshere Secondary School. I am excited to share…

Water Polo IPTs – St Mary’s School Waverley

Water Polo IPT’s. St Mary’s School Waverley, Johannesburg,Amy, Julia proudly announced that 30 incredible St Mary’s water polo players have been selected to represent Gauteng at the upcoming Water Polo…

Vrystaat Fietsry – HoĆ«rskool Witteberg

Vrystaat Fietsry. Gedurende die Vrystaat Fietsry-prysuitdeling, Saterdag, 26 Oktober, is HoĆ«rskool Witteberg se fietsryers vereer vir hul prestasies gedurende die jaar. Die Witteberg-span het ’n trofee ontvang vir die Beste…

Neptunes Gala – HoĆ«rskool Goudveld presteer

Neptunes Gala. Edrich Cronje, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan die Neptunes Gala in Bloemfontein deelgeneem. Edrich behaal die volgende prestasies; Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/…

Rising Star Tennis 2024 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Rising Star Tennis 2024. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se top 4 tennis dogters het vanaf 25 tot 27 Oktober aan die PNB PARIBAS Rising Star Tennis 2024 toernooi in Benoni deelgeneem.…

VCSV Bestuur 2025 – HoĆ«rskool Bothaville

VCSV Bestuur 2025. Sewe leerders van Hoƫrskool Bothaville is verkies tot die VCSV Bestuur 2025. Die bestuurslede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf

De Wet Tennis Cup – Michaelhouse Tennis triumphs

De Wet Tennis Cup. Last Friday, the Michaelhouse tennis team faced off against Hilton College in the annual De Wet Tennis Cup, a cherished highlight of the school’s tennis calendar.…

Waterpolo – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria

Waterpolo. Die afgelope naweek het die Affies-dogters se waterpolo span hul skool met trots verteenwoordig tydens die Inspired Cup by Reddam Bedfordview. Hierdie toernooi het die span ’n waardevolle geleentheid…

Voorslag Voortrekkers – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Voorslag Voortrekkers – Drie leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, JoanĆ© de Beer, Jan-Hendrik Brewis en Michelle Janse van Rensburg is verkies as Voorslag Voortrekkers se jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…

Yshokkie o.18 – HoĆ«rskool Waterkloof

Yshokkie o.18. HoĆ«rskool Waterkloof leerder, Michayla Venter, is vir die IIHF o.18 dames nasionale span vir 2025, gekies. Hierdie span gaan vanaf 18 tot 24 Januarie 2025 in Turkye deelneem.…

Skole Krieket – HoĆ«rskool Sentraal teen Landboudal Boere

Skole Krieket. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se o.15 B krieketspan het Landboudal Boere se o.15A krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd die stryd aangesĆŖ. Die Tralies het die wedstryd met 16…

Sentraal-Gauteng Tennisspanne – HoĆ«rskool Linden

Sentraal-Gauteng Tennisspanne. Ses van HoĆ«rskool Linden se tennisspelers is na afloop van die Sentraal-Gauteng tennisproewe by die volgende Sentraal-Gauteng tennisspanne ingesluit: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://linden.co.za/ Foto’s verskaf

Toastmasters semi-final – Treverton College

Toastmasters semi-final. For the first time in ten years, since Shannnon Freeman in 2014, Siphesihle Mchunu came first place in the prepared speech category at the Toastmasters semi-final. Siphesihle kept…

South African Gymnastics Games – Treverton College

South African Gymnastics Games. JosieĀ LeighĀ Dent, a Grade 6 student at Treverton Prep,Ā Ā was chosen to represent KwaZulu Natal and competed in the South African Gymnastics Games held in Cape Town over…

Tweekampliga 2 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Tweekampliga 2. Dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het 15 Oktober aan Tweekamp liga 2 deelgeneem. Onder 9: Onder 11: Onder 13: Onder 15: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto…