Eisteddfod 2025 – HoĆ«rskool Stellenbosch
Eisteddfod 2025 – Saterdag, 26 Julie was ‘n aand van kultuurviering tydens die Eisteddfod 2025. Die klanke van talent het die Stellenbosch Eisteddfod 2025 gevul soos musiek in ‘n ou…
WP Hengelprestasies – HTS Drostdy trots op hengel-prestasies
WP Hengelprestasies. š£ HTS Drostdy – Hengelprestasies. HTS Drostdy, Worcester, is ongelooflik trots op hul hengelaars wat onlangs tydens die WP-prysuitdeling met verskeie toekennings vereer is en ingesluit is in…
Skole-hokkie – HoĆ«rskool Langenhoven teen HoĆ«rskool Drostdy
Skole-hokkie. š Langenhoven Hokkie verteenwoordig Riversdal met gees en trots teen Drostdy van Worcester HoĆ«rskool Langenhoven van Riversdal het verlede week hul sportgees ten toon gestel toe hul meisieshokkiespanne en…
Service Awards Celebration – York High School
Service Awards Celebration. A heartfelt congratulations to the exceptional Grade 12 learners who have earned Full Colours and Half Colours at the Service Awards Celebration. These awards recognise not just…
Africa Dance Championships – PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit
Africa Dance Championships. Denise Breytenbach, PrimĆŖre Meisieskool Oranje, het gedurende die afgelope vakansie aan verskeie internasionale danskompetisies deelgeneem, insluitend die Africa Dance Championships. Sy het Suid-Afrika in drie nasionale spanne…
Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell
Bokkieweek Natal-hokkiespan. š Baie geluk aan Mia Coetzee! Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ān ongelooflike prestasie! Truidjies is uiters…
Driven to excel – Treverton student received Laurel Award
Duathlon Excellence. Jason Reineke Honoured with Laurel Award for Duathlon Excellence. Treverton College, Mooi River, proudly celebrates student-athlete Jason Reineke, who was presented with the prestigious Laurel Award in recognition…
Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal
Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskappe. š Prestasies om op trots te wees! HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, is baie trots op twee van sy uitblinkers, Corlia en Esmarie van der Merwe, wat onlangs aan die…
SA o.19 Netbal-Kampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
SA o.19 Netbal-Kampioenskap. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die SA o.19 Netbal-Kampioenskap, waar hul o.19A-netbalspan met ware vasberadenheid en sportmanskap op die baan gestaan het. Die…
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap – Oranje PrimĆŖr
SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap. š Oranje se o.13A-netbalspan blink uit op nasionale vlak! PrimĆŖre Meisieskool Oranje se o.13A-netbalspan het 25 en 26 Julie aan die SA Nasionale Skole Netbalkampioenskap in…
Con Spirito – Langenhoven Gimnasium
Con Spirito – Die talentvolle Janien Müller, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het die kunswĆŖreld behoorlik laat regop sit. Haar uitsonderlike deelname aan die provinsiale rondte van Con Spirito…
Alex Forbes-Skaaktoernooi – Potch Gimnasium wen ses uit sewe
Alex Forbes-Skaaktoernooi. Die Gimmie-skaakspan het tydens die Alex Forbes Skaaktoernooi uitstekende spel gelewer en hul skool met trots verteenwoordig. Hierdie toernooi, wat aanlyn plaasgevind het, was ān kwalifiserende kampioenskap en…
English First Additional Language – HoĆ«rskool Outeniqua skitter
English First Additional Language. š Outeniqua-leerder blink uit in Engelse Olimpiade. Ogilvie Botha, leerder van HoĆ«rskool Outeniqua in George, het die land laat kennis neem van sy talent en toewyding.…
SA Mathematical Olympiad – Kearsney College excels in academics
SA Mathematical Olympiad. š Kearsney College Learners Excel in National Maths and History competitions. Photo: Oliver Tubb was named the top KZN pupil in the national History Olympiad. Kearsney College,…
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park – Welkom Gimnasium
Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park. Gimmies blink uit by nasionale jeugkampioenskap! Janke Rossouw en Karlien van Jaarsveld van Welkom Gimnasium het onlangs deelgeneem aan die Jeugkampioenskap Kyalami Equestrian Park in Johannesburg,…
Swem en Atletiek internasionaal – HoĆ«rskool Sentraal
Swem en Atletiek internasionaal. š Jayden Parkin skitter internasionaal! š©šŖš®š¹ Jaden Parkin, talentvolle atleet van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het gedurende die vakansie die wĆŖreld verower op die atletiekbaan! Jayden…
Final Home Hockey Game – Diocesan School for Girls ā Makhanda
Final Home Hockey Game. Diocesan School for Girls ā Makhanda: An Emotional Farewell for the 1st Team Grade 12s. It was a stirring celebration as the Diocesan School for Girls’…
INK Skryf in Afrikaans – HoĆ«rskool Fichardtpark
INK Skryf in Afrikaans. š Uitstekende Prestasie vir HoĆ«rskool Fichardtpark leerder. HoĆ«rskool Fichardtpark is besonder trots op RouxlĆ© Kilian, wat vroeĆ«r vanjaar haar kreatiwiteit ten toon gestel het deur deel…
Canoeing – Kearsney College paddlers make waves
Canoeing. Kearsney College Makes Waves at Wembley Interschools. Photo: Kearsney paddlers, from left, George Sykes, Raine Scoular, Jack Sternberg, Thomas Bishop. Kearsney College paddlers delivered an impressive performance at the…
Lifesaving – Success for Kearsney College learners
Lifesaving. Kearsney College Grade 9 student Keagan White has earned a spot on the KwaZulu-Natal Lifesaving team and will lead the provincial Nippers side as captain. At the recent South…
Music Festival – Grey College’s 20th Festival
Music Festival. Grey College is excited to announce that Grey College Secondary School will host its 20th Music Festival in the Sand du Plessis Theatre in the captivating City of…
Jong Netbalsterre Maak Geskiedenis – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Jong Netbalsterre Maak Geskiedenis – Foto: Die o.18 Kaapse Wynlandspan vier hul goue oorwinning. ān Bewys van harde werk, toewyding en trots. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se jong netbalsterre het geskiedenis…
Football season kicks off – Kearsney College vs Michaelhouse
Football season kicks off. Kearsney Kicks Off Football Season with Spirited Clash Against Michaelhouse. The curtain rose on the 2025 football season at Kearsney College this past weekend. The hosts…
Italy Tour 2025 – Creston College’s journey through time and Gelato
Italy 2025 Tour. A Journey Through Time, Taste & Italian Splendor. The Creston College High School History Italy Tour 2025 was more than a school tripāit was a galactic expedition…
Nuwe Lede in Onderwyskorps – Laerskool Truida Kestell
Nuwe Lede in Onderwyskorps – Laerskool Truida Kestell het onlangs twee merkwaardige nuwe lede verwelkom in hul dinamiese onderwyskorps. Met groot opgewondenheid en waardering is me. Jennifer Williams aangestel as…
Netball SA Championships 2025 – Pearson High School shines
Netball SA Championships 2025. Pearson 1st Netball Team Shines at . Pearson High Schoolās 1st netball team has once again demonstrated outstanding prowess and resilience on the court. The girls…
Sanesa Qualifier 5 – PrimĆŖre Skool Naudeville
Sanesa Qualifier 5. š“ Uitsonderlike Prestasie vir Hanno van Jaarsveld. Naudies wens Hanno van Jaarsveld geluk met sy fenomenale deelname aan die Sanesa Qualifier 5, wat van 25 tot 27…
Hockey: Nationals IPT – Grey College boys earn silver
Nationals IPT Hockey. š Hockey: Nationals IPT Congratulations to the Grey players in the SFS B-team who secured silver medals in the final of the National IPT tournament. A special…
ATKV Senior Afrikaans Olimpiade – Rondebosch Boys’ High School
ATKV Senior Afrikaans Olimpiade. Baie geluk aan en Armand Meyer, beide Graad 12-leerders, met hul uitstaande prestasie in die ATKV Senior Afrikaans Olimpiade wat in Mei 2025 plaasgevind het. Hulle…
Raadvoorsitters derde kwartaal – PrimĆŖre Skool Naudeville
Raadvoorsitters derde kwartaal. PrimĆŖre Skool Naudeville Raadvoorsitters aangekondig. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het met trots die Raadvoorsitters vir die derde kwartaal bekend gemaak. Hierdie leerders sal ‘n belangrike rol…
Badminton Championships – Rondebosch Boys’ High School excels
Badminton Championships. Celebrating Excellence: Juntian David Yang Shines in Sport and Music. Rondebosch Boys’ High School is delighted to congratulate Juntian David Yang, Grade 9, on his outstanding achievements in…
VKB Rugby Uitnodigingspan – Truida Kestell speler na NamibiĆ«
VKB Rugby Uitnodigingspan. š Uitsonderlike prestasie deur Truidjie-ster! Truidjies wil ān hartlike gelukwensing uitstuur aan Ruwan Wille, ān talentvolle leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Ruwan het uitgestaan tydens…
Nasionale Netbalkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Nasionale Netbalkampioenskap. HoĆ«r Meisieskool Oranje wys hul staal. Die o.19A-netbalspan van HoĆ«r Meisieskool Oranje het die afgelope naweek aan die Nasionale Netbalkampioenskap in Boksburg deelgeneem. Van die beste skole in…
Stellenbosch Eisteddfod – Curro Durbanville High School
Stellenbosch Eisteddfod. š Curro Durbanvilleās Rising Star Shines at Stellenbosch Eisteddfod š Stellenbosch Eisteddfod. Curro Durbanville is beaming with pride as Grade 10 learner Grace Lynch dazzled audiences and judges…
SA Skole Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit
SA Skole Netbalkampioenskappe. š HoĆ«rskool Nelspruit se Panthers skitter by SA Skole Netbalkampioenskappe! HoĆ«rskool Nelspruit se eerste netbalspan het met vasberadenheid en flair deelgeneem aan die 2025 Netbalkampioenskappe. Nellies het…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week – Gedagte vir die week. You know that the Lord your God is the only true God…. Jy moet weet dat die Here jou God inderdaad…
Matric Spotlight – St Benedict’s College, Shae Martin
Matric Spotlight. From his first day in Grade R, Shae Martin has brought energy, loyalty and heart to the Bennies community. A proud Mazenod boy, heās remembered for his quick…
Rugbyspanne skitter – HoĆ«rskool Punt teen DF Malan
Rugbyspanne skitter. š Rugbypret en kragmeting: Punt se spanne blink uit teen DF Malan. Saterdag, 26 Julie, het HoĆ«rskool Punt van Mosselbaai hul rugbyspanne ten volle losgelaat in ān reeks…
SA Netbal Kampioenskappe – BVHS speel skitterend
View Post SA Netbal Kampioenskappe. š BVHS Netbalsterre Skitter by SA Kampioenskappe! Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 1ste netbalspan het die land behoorlik verras tydens die onlangse SA-netbalkampioenskappe! Met vasberadenheid, flair…
SA o.21 WĆŖreldbeker Netbalspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje
SA o.21 WĆŖreldbeker Netbalspan.š Junior WĆŖreldbeker Netbal 2025 ā Gibraltar wag en ook ān Goue oomblik vir Oranje! Karla Victor, matriekklas van 2023, het haar plek op die internasionale verhoog…
SA Modern Pentathlon – Eunice High School develops a Star
SA Modern Pentathlon. A Star from Eunice Emerges. Eunice High School’s own Zoe Morgado, just 13 years old, proudly represented the South African Girlsā team at the prestigious 2025 UIPM…
Dato Mirnawan U17 Cup – Rondebosch Boys’ High Hockey Stars
Dato Mirnawan U17 Cup. š Rondebosch Hockey Stars Selected for International Glory! š Rondebosch Boys’ High School is beaming with pride as Grade 11 students Marley Musasa and Daniel Fisher…
Mnr & Mej Interskole 2025 – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Mnr & Mej Interskole 2025. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl ā Mnr & Mej Interskole 2025 is met glans gekroon! š« Na ān betowerende en suksesvolle aand het die sterre van…
National Teachers Awards – St Andrew’s School is extremely proud
National Teachers Awards. St Andrewās School Represented by Seven Teachers at National Teachers Awards ā Motheo District. Photo from left: Nico Jurgensen, Elsa Franke, Christine de Fortier, Henriette Rautenbach, Deryn…
150 Years of Faithfulness – St Charles College Chapel Service
150 Years of Faithfulness. Chapel Service. This morning, the St Charles College community came together in the Chapel to commemorate an extraordinary milestoneā150 years of Godās steadfast faithfulness. The service…
2025 SAMC – PrimĆŖre Skool Naudeville se Eugene Smith presteer
2025 SAMC. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is trots om aan te kondig dat een van hul blink jong denkers, Eugene Smith van Graad 4, met uitstaande toewyding en talent…
National Interprovincial Tournament (IPT) – Southern FS
National Interprovincial Tournament (IPT). Southern Free State U16B Team Shines with Silver at National IPT The Southern Free State U16B Girlsā Hockey Team delivered a spectacular performance at the National…
Nika Coertzen Hockey Festival – St Stithians College shines
Nika Coertzen Hockey Festival. St Stithians girls’ prep hockey stars shine at Nika Coertzen Hockey Festival. What an incredible weekend it was for our Grade 6A and Grade 7A Girlsā…
Stellenbosch Eisteddfod – HoĆ«rskool Stellenbosch skitter
Stellenbosch Eisteddfod. š HoĆ«rskool Stellenbosch blink uit by die Stellenbosch Eisteddfod! š¶ HoĆ«rskool Stellenbosch is ongelooflik trots om mee te deel dat ongeveer 60 van hul talentvolle leerders vanjaar deelgeneem…



























































