)
Schools That Rock gesels met Anchen Bezuidenhout

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Anchen Bezuidenhout, Ondervoorsitter Kultuur van HTS Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer…

Schools That Rock gesels met Zack Strohmenger

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Zack Strohmenger, Hoofseun van HTS Middelburg, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…

Hoërskool Nelspruit verwelkom hul nuwe personeel

Foto Vlnr Agter: Mnr. Gunther Swart, mnr. KJ Ewert en mnr. Donovan Bouwer. Voor: Me. Marli Malan en me. Marike Adendorff. Die nuwe personeel van Hoërskool Nelspruit is hartlik ontvang…

Schools That Rock gesels met Nerine van Wyk

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Nerine van Wyk, ‘n leier van HTS Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Net…

Make a difference in somebody’s life – Donate blood

Why should I donate blood? Donating a unit of this “precious gift of life” saves lives of those in dire need of blood. One must develop a habit of donating…

Schools That Rock chat to Zander Steyn

Schools That Rock asked Zander Steyn, Deputy Headboy Culture, of Middelburg High School a few Questions. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? …

Schools That Rock gesels met Olga van Niekerk

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Olga van Niekerk, Onderhoofmeisie van Hoërskool Middelburg, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om al…

Schools that rock gesels met Erika Vollmer

Schools that rock het ‘n paar vrae aan Erika Vollmer, Onderhoofmeisie Kultuur, van Hoërskool Middelburg gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer…

Schools That Rock gesels met Reinardt Visser

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Reinardt Visser, Onderhoofseun Sport van Hoërskool Middelburg gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om my…

Schools that rock gesels met Brady Welthagen

Schools that rock het ‘n paar vrae aan Brady Welthagen, Onderhoofseun Akademie van Hoërskool Middelburg gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…

Schools That Rock chat to Hannah Lombard

Schools That Rock had a few questions for Hannah Lombard, Deputy Head Girl Academics of Middelburg Hoërskool, Mpumalanga. Question: What do you look forward to most when the 2021 school…

Schools That Rock chat to Genevieve Hambidge

Schools That Rock put a few questions to Genevieve Hambidge, Headgirl of Middelburg Hoërskool. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts?  To be…

Schools That Rock gesels met Hanru Jansen

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Hanru Jansen, Hoofseun van Hoërskool Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om die graad…

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou

Ek is net ‘n dood gewone juffrou, wat elke dag foute maak en elke dag iets leer. Ek is als behalwe perfek…… Ek’s ‘n mens net soos jy. As ek…

Two-week delay in reopening of schools

The basic education department on Friday confirmed that the reopening of schools has been postponed to February 15. “Given the pressure experienced by the health system in the past few…

Hoërskole Punt en Pietersburg vier eeufees saam

Hoërskool Pietersburg (PHS) vier vanjaar saam met Hoërskool Punt (PHS of HSP) hul eeufees! Die hoofleiers van die 2 skole het by die skool ontmoet en daarna gaan koffie drink…

EHS-Spoiings: sukses-publikasie, enig in sy soort

Foto bo: Meneer Harry Labuschagne en Zara Büchling met die bundel Ten spyte van ‘n chaotiese Covid-jaar, spog die Erries weereens met die jaarlikse Spoiings. Alhoewel dit lyk of die kreatiewe-skryfwerk-bundel…

2021 Wink vir die Nellies

Met 2020 wat einde se kant toe staan, is die Nellies entoesiasties besig om reg te maak vir 2021. Die Bestuurskomitee (BK) is volstoom aan die werk aan hul voorstellingsvideo…

Hoërskool Ermelo kunsleerders gee kleur aan 2020

Foto links: Nontokozo Ngwenya en me. Carin van der Merwe besig met ‘n kunswerk – Foto regs: Miceala Erasmus by een van haar kunswerke Die graad 12-kunsleerders van Hoërskool Ermelo…

December is a difficult time at the South African National Blood Service

Traditionally, December is a difficult time for us at the South African National Blood Service, with limited access to corporate blood drives and availability of donors, impacting on the ability…

Hoërskool Ermelo graad 12’s geniet Landbou-assessering

Foto bo: Die groep graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo tydens die prakties Hoërskool Ermelo se graad 12-Landboubestuur-leerders het hulle jaarlikse praktiese-assessering gaan doen by mnr. Johan Pretorius van Milestone Beefmasters.…

Ermelo High School learners excels in Computer Talent Search

Photo: Raees Tikly who obtained a gold certificate The Computer Talent Search requires the use of Computational Thinking – the same skills required for the successful application of Mathematics, Science,…

Hoërskool Ermelo leerder gekies vir Interprovinsiale tennis-proewe

Foto bo: Hendrik Louw Die Erries is besonder trots op Hendrik Louwrens, graad 11-leerder wat gekies is om aan die Mpumalanga Junior tennisproewe vir die Interprovinsiale span deel te neem.…

Hoërskool Secunda leerders presteer in Con Spirito

Tien leerders van Hoërskool Secunda, Gabriëlla Stemmet, Marelize van Niekerk, Nika Thomas, Lana Hyman, Chana Dunn, Cabous Harmse, Mia Louw, Henri Viljoen, Sonél de la Rey en Altus Smit, het…

Hoërskool Ermelo hou prag-Kerssangdiens

Op Maandag 9 November het die Errieraad van 2021 hulle amptelike eerste funksie gehad. Die Kerssangdiens is ‘n jaarlikse instelling om die jaar op ‘n gepaste wyse af te sluit,…

Hoërskool Ermelo-Musieksentrum hou prysuitdeling

Ondanks die feit dat Covid-19 die hele jaar op sy kop gekeer het, het die Hoërskool Ermelo-Musieksentrum steeds uitstekend gefunksioneer. Al die leerders het hard gewerk en ekstra ure ingesit.…

Hoërskool Ermelo behaal nasionaal tweede plek met skryftalent

Twee van Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders het met hulle besondere skryftalent ‘n gesamentlike nasionale tweede plek in Beeld se jaarlikse opstelkometisie behaal. Hierdie leerders pluk die vrug van hulle…

Erries presteer by Nasionale Afrikaanse Ekspo

Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Lianie Jansen van Vuuren en Anke Kruger, het vanjaar deelgeneem aan die Nasonale Afrikaanse Ekspo en uitstekend presteer. Lianie Jansen van Vuuren, graad 12, het…

Erries vaar uitstekend tydens ATKV-Senior Afrikaanse Olimpiade 2020

Vier graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo is aangewys as deel van die Mpumalanga top twintig in die ATKV-Senior Afrikaanse Olimpiade: Zara Büchling behaal 76,67% en eindig sewende. Sy is ook…

Errie excels in English Olympiad

Congratulations to Raees Tikly, grade 9 learner of EHS, who received a silver certificate for the annual De Beers English Olympiad. This is an exceptional achievement. The Erries are extremely…

Erries spog met dogters in die “Indoor”-hokkie

Foto vlnr: Mia Davel, Carla Ferreira, Ziné Jacob, Deidre van der Meyden, Kayla van der Meyden, Helené Lotz Hoërskool Ermelo is uiters trots op die ses Errie-dogters wat gekies is…

Hoërskool Ermelo se graad 11’s ontvang met trots hul Streepbaadjies

Hoërskool Ermelo het op Maandagaand 2 November 2020  hulle jaarlikse Streepbaadjieseremonie in die EHS-Ouditorium gehou. Tydens die funksie word die graad 12-streepbaadjie aan volgende jaar se matrieks deur hul ouers…

Errie-kunsleerder behaal tweede plek in Mpumalanga

Foto: Miceala met haar kunswerk Hoërskool Ermelo se graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kunskompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys geloods word. Uit die 137 inskrywings het…