)
DRIE NELLIE-DEBATSPANNE DEUR NA ATKV-FINAAL

Dit was vir Hoërskool Nelspruit ‘n besonderse voorreg om op Vrydag, 14 Mei, vir die eerste keer die Mpumalanga-rondte van die ATKV-Debatskompetisie aan te bied!Sestien deelnemende spanne van Hoërskool Bergvlam,…

HTS Middelburg leerder na swemproewe vir SA Skoleswemspan

Na afloop van die jaarlikse SA Nasionale juniorswemkampioenskappe is een van die Rooies, Bennet Goenewald, gekies om deel te neem aan die swemproewe vir die SA skoleswemspan. Bennet sal vanaf…

EHS-gholf behaal weer eerste plek

Vlnr: Liam Kitchenmaster, Tobie Leibbrandt, Pieter Leibbrandt en Wian Swart Op Vrydag, 21 Mei, het een van die Erries se gholfspanne die volgende rondte liga gespeel op Volksrust. As gevolg…

EHS-rugbyseuns gekies vir Puma-spanne

Hoërskool Ermelo is besonder trots op nege van EHS se rugbyseuns wat gekies is vir verskeie voorlopige Puma-rugbyspanne. Die Erries is dankbaar vir die geleentheid om, ten spyte van onseker…

Hoërskool Nelspruit Rugby-tuiswedstryde met goeie uitslae beklink

Vir die eerste keer sedert skolesport weens die Covid-19 pandemie gestop is, is daar weer kompeterend rugby op NHS se tuisveld gespeel. Op Saterdag, 15 Mei het NHS teen Transvalia…

Ligbron Akademie Vir Tegnologie Gholfnuus

Die tweede rondte van die liga is Vrydag op Volksrust beslis. Ligbron se A-span het met ‘n telling van 41 gelykop met Hoogenhout gespeel. Dries Odendaal teken 15 punte vir…

EHS-hokkie behaal oorwinnings

Anzelle Vosloo hardloop na die bal. Monique Ferreira ondersteun haar Op Donderdag, 13 Mei, het twee van die Erries se dogtershokkiespanne wedstryde gespeel op Hoërskool Ermelo se astro.  Die spanne…

EHS-jeugskou spog met uitstekende uitslae

Op Woensdag, 12 Mei, het EHS deelgeneem aan die eerste skou wat aangebied is deur Mpumalanga Jeugskou. Die jeugskouleerders is opgewonde om weer te kan skou en hulle talente en…

EHS Netbaldogters skerp doel-vermoë op

Foto bo: Die groep EHS-dogters wat die kliniek bygewoon het Op Woensdag 5 Mei, het die doele van Hoërskool Ermelo se netbaldogters se onderskeie netbalspanne ‘n Shooters Clinic by Tuks…

Hoërskool Ermelo skitter tydens groentjieskonsert-tradisie

Foto bo: Die groep graad 11-dirigente EHS se jaarlikse groentjieskonsert is een van die grootste tradisies wat die Erries besonder na aan die hart lê. Dit is ‘n uitsonderlike geleentheid…

Hoërskool Ermelo wintersport skop af teen Hoërskool Middelburg

Op Vrydag en Saterdag 7 en 8 Mei het die Erries vir die eerste keer in 14 maande amptelike wintersport-wedstryde gespeel teen Hoërskool Middelburg. Dié vriendskaplike wedstryde se primêre doel…

Ligbron Akademie Vir Tegnologie Hokkie vs Hoërskool Evander

Ligbron se 0/14 en 0/16-seuns hokkie het gister die eerste ligawedstryde teen Evander afgeskop. Die 0/14’s speel gelykop met 1 elk en die 0/16’s se telling is 0 – 1.…

Ligbron Akademie Vir Tegnologie berei voor vir wintersport

Ons wag net vir die fluitjie om te blaas! Ligbron se wintersportspanne is besig om goed voor te berei vir die liga-seisoen wat voorlê. Na ‘n jaar se droogte op…

Drie Nellies in finaal van Nasionale Toneelkompetisie

Drie Leerders van Hoërskool Nelspruit, Sumari Naude (gr.12), Megan Bester (gr.11) en Ronel Basson (gr.9) het na die finale rondte van die Nasionale Toneelspelkompetisie deurgedring. Bykans 500 deelnemers van regoor…

Noord Suid/ North South “Man Of The Match”

Baie geluk aan Dillon Smith van Affies wat aangewys is as “Man of the Match”  Man of the Match is Jean Smith from Grey College  Man of the Match is…

EHS se 2020-matriekgroep vier hermerk-uitslae

Op Donderdag, 22 April, is die hermerk-uitslae van Hoërskool Ermelo se 2020 matriekeindeksamen bekendgemaak. Hoërskool Ermelo is besonder trots op elke 2020-matriek wat met die hermerk beter uitslae verkry het.…

Hoërskool Nelspruit se Rhinos is terug in aksie

NHS se eerste rugbyspan het tydens die Monnas Eeufees-rugbytoernooi teen Hoërskool Garsfontein en Hoërskool Noord-Kaap te staan gekom. Die eerste wedstryd teen die Garsies het Vrydag, 23 April, plaasgevind. Die…

Hoërskool Nelspruit Rugby meer as net ‘n passie

Mnr. Hennie Skorbinski saam met die Rhinos se kaptein Gerard Venter (middel) en onderkaptein Charles Gates Hoërskool Nelspruit is opgewonde oor die rugbyseisoen. Die Rhinos, NHS se eerstespan, het reeds hul…

Nellies debatteer ‘n hond uit ‘n bos

Foto: Teneil le Roux, Sumi Naudé en Erika le Roux Om die kuns van onvoorbereide debat as ‘n opwindende aktiwiteit te bemark het Hoërskool Nelspruit se Debatsvereniging drie kompetisie-aande gereël.…

Ligbron Akademie word vereer vir Topklas Akademie

Ligbron is besonder trots op die leerders en onderwysers se harde werk tydens die 2020 akademiese jaar. Hulle is dan ook hiervoor vereer op die Msukaligwa 1-streek se prysuitdelingsgeleentheid. Ligbron…

Priscilla Esterhuyze ontwikkel hokkie op Erries se astro

Priscillia Esterhuyze (vierde van links, agter), Linda Horn, hokkie-organiseerder van EHS (regs van haar) en Carl Jacobsz (derde van regs, agter) saam met die groep kinders wat die kursus bygewoon…

Hoërskool Ermelo Matrieks Nommer een in Msukaligwa!

Op Vrydag 16 April het die prysuitdeling van die Msukaligwa 1-streek vir die 2020-matriekuitslae plaasgevind. Nie net is Hoërskool Ermelo die nommer een presterende skool in die Gert Sibande-distrik nie,…

Errie-ruiters presteer dat die stof staan

Verskeie EHS-ruiters het aan twee verskillende Mpumalanga- kwalifiserende rondes deelgeneem vir onderskeie kategorieë en die Erries het uitstekend presteer. Die rondes het plaagevind in Badplaas. In die Dresseer Mpumalanga kwalifiserende…

Hoërskool Nelspruit se Atletiekseisoen eindig op ‘n Goue Noot

Hoërskool Nelspruit se atletiekseisoen het op ‘n opwindende goue noot geëïndig. Niemand wat enigsins betrokke was, sal die 2021-atletiekseisoen vir skole gou vergeet nie – veral nie as jy gekroon…

HTS Middelburg atlete is kookwater

(V.l.n.r.): Jansen Bell, Lika Olivier, Vené Esterhuyse en Hendrik Smit.  HTS Middelburg se atlete het baie goeie prestasies opgelewer tydens die 2021 Twizza ASA Kampioenskappe. Vené Esterhuyse algeheel 3de in…

Erries skerp hokkie-vaardighede op

Hoëskool Ermelo se hokkiespelers het die voorreg gehad om op Vrydag 9 April en Saterdag 10 April die Nedstar SA-kliniek onder leiding van Omari Pienaar te kon bywoon op EHS…

Hoërskool Ermelo atlete palm medaljes in by SA’s

Foto: Mia Davel en Tyrone Berning Hoërskool Ermelo se topatlete het vanaf 8 tot 10 April gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Junior Atletiek-kampioenskap in die Paarl. Dit was vir die…

Hoërskool Nelspruit se atletieksterre wen ‘n handvol medaljes by SA’s

Die tien Nellies-atlete wat Mpumalanga vanjaar by ASA se sub-jeug (onder 16), jeug (onder 18) en junior (onder 20) kampioenskappe in die Dal Josafat-stadion te Paarl (Boland) verteenwoordig het, het…

Hoërskool Nelspruit drieling op Bestuurskomitee van die VLR

Janu, Wentzel en Franco Erasmus (graad 12) van Hoërskool Nelspruit, is die eerste drieling in die skool se geskiedenis wat saam in die Bestuurskomitee van die VLR dien. Twee van…

Oud-Errie kuier by netbalbane

Foto: U-Vandé Nortje en die EHS-netbaldogters besig met die kursus Hoërskool Ermelo het van 29 tot 31 Maart ‘n netbalkursus bygewoon wat aangebied is deur oud-Errie, U-Vandé Nortje. U-Vandé het…

NHS-atlete ryg medaljes in op Secunda

Die jaarlikse Mpumalanga-atletiekkampioenskappe wat verlede Saterdag (27 Maart) op Secunda plaasgevind het, was weereens ‘n uitstalvenster vir die hoë standaard wat by Hoërskool Nelspruit, ook op atletiekgebied gehandhaaf word. ‘n…

Hoërskool Ermelo belê in leierskap by leerders

Baie geluk aan elke leerder wat verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021. “Hoërskool Ermelo pride ourselves in the development of leaders from a young age, therefore…

Errie tref kolskoot in boogskiet

Yozani Postma, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het Saterdag, 27 Maart, deelgeneem aan die Inter-provinsiale kompetisie van NASP (National Archery in the Schools Program). Sy het ‘n uitstekende telling van…

Hoërskool Nelspruit – Graad 8 konsert uit die boonste rakke

Vir NHS se nuwelinge het die eerste kwartaal in die hoërskool op ‘n drafstap begin. Die graad 8’s het dadelik met oriëntering begin. Hulle het gou geleer wie hulle nuwe…

Hoërskool Nelspruit se Huis Maré vier Vrouwees

Foto: Joshua na die Reën Die dames met finesse het Dinsdagaand hul mooiste rokkies aangetrek vir ‘n spesiale geleentheid. Weens Covid-19 is die Huis Maré prysuitdelingsfunksie van die vorige jaar nie…