)
U9 Cricket – Saint Andrew’s School vs Grey College

U.9 Cricket. The Saint Andrew’s, Bloemfontein, U9 cricket team had a wonderful day on the cricket field! In their game against Grey College on Saturday, 29 October, Captain Kegan Jacobs…

Podium Pret – Simoné Venter van Witteberg presteer

Podium Pret. Simone Venter, `n Graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg het tydens die Finaal van die Podium pret `n totaal van 81.98 % ontvang in die Sprekervaardighede- en Leeskompetisie…

Performing Arts – Witteberg leerders na World Championship

Performing Arts. Simoné Venter en Anri Reyneke van Bethlehem, gaan Hoërskool Witteberg by die World Championship of Performing Arts verteenwoordig. Dit vind gedurende Augustus 2023 in Amerika plaas. Hierdie twee…

Dogterskrieket – BVHS eindig met ‘n tweede plek in liga

Dogterskrieket. Die dogterskrieket span van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se seisoen eindig met ‘n skitterende tweede plek in die liga. Die seisoen het baie goed begin met oorwinnings oor Hoërskool Senekal…

Corneels Schabort – Witteberg verwelkom nuwe personeellid

Corneels Schabort. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is verheug en bitter opgewonde om te kan aankondig dat mnr. Corneels Schabort, oudleerder en dosent vanaf 1 Januarie 2023 as onderwyser by die skool…

Primêre Skool Universitas – Sentraal besoek nuwe Hoofleiers

Primêre Skool Universitas. Die Tralies het by Primêre Skool Universitas – Tjokkies, gaan inloer om hulle nuutverkose hoofleiers van 2023 geluk te wens. Hoofseun: Tristan Aucamp Onderhoofseun: Luan Kruger Hoofdogter:…

Leerderraad 2023 – Hoërskool Trio maak Leerderraad bekend

Leerderraad 2023. Hoërskool Trio van Kroonstad het tydens hul Prestige aand hul leerderraad vir 2023 bekend gemaak. Die volgende leerders is verkies vir 2023 se leerrderraad: Hoofseun: Jessè Jordaan Onderhoofseun:…

Dux Leerder – Kayle Botha Welkom Gimnasium Presteerder

Dux leerder. Welkom Gimnasium se Graad 12 Dux leerder vir 2022 is Kayle Botha! Kayle het onderskeidings in al sewe haar vakke behaal. Sy ontvang erekleure vir die derde keer.…

Hoofleiers 2023 – Welkom Gimnasium wys Hoofleiers aan

Hoofleiers 2023. Welkom Gimnasium het hul nuwe Hoofleiers, Luané Pienaar en Danté Smith, vir volgende jaar aangewys. Luané en Danté is albei oud-leerders van Welkom Volkskool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/…

Krieket – Grey Kollege o.15A vs St Andrews School O.15A

Krieket. Grey Kolege se O.15 krieket span spog tot dusver die seisoen met 2 uit 2 teen St Andrews Skool se O.15 krieket span. Grey se manne het as volg…

Halala OMS – Hoër Meisieskool Oranje Con Spirito-sanggroep

Halala OMS. Hoër Meisieskool Oranje se marimbas, Con Spirito-sanggroep, simfonieorkes en koor het Maandagaand konsert (Afrikaans van toeka tot nou) in die Odeion-teater gehou. Sien Video hiernaas. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Tralies Netbal – Hoërskool Sentraal groet hul Graad 12 spelers

Tralies Netbal. Tralie-netbal het afskeid van die graad 12 spelers geneem. Daarmee het hulle ook ‘n afsluitingsfunksie van 2022 gehou. Spelers van elke ouderdomsgroep het toekennings vir die volgende ontvang:…

Krieket – Hoërskool Fichardtpark O.19A vs RPC O.19A

Krieket. Hoërskool Fichardtpark kolf eerste in die krieket wedstryd teen RPC en teken ‘n uitstekende 208 lopies vir 7 paaltjies, in hulle toegelate 20 beurte. Fichies se kolwers wat uiblink:…

PUK Top 30 Atletiek – Hoërskool Fichardtpark presteer

PUK Top 30 Atletiek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se atlete het aan die PUK Top 30 Atletiek deelgeneem. Prestasies behaal is as volg: Dogters: Cilethe Julies – 0/17 Hammergooi, 931 punte…

Tennis Liga – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Tennis Liga. Op Maandag, 24 Oktober het Primêre Meisieskool Oranje tennis liga gespeel. Die volgende uitslae is behaal: OMS 1 wen teen Primêre Skool Willem Postma 1 met 56 spelle…

Tech Advancement – Minecraft a key element at ADvTECH Schools

While South Africa has been lagging behind the rest of the world in terms of tech advancement and trends, a leading private school group has been making strides in the…

Vrystaat XCO Skole Fietsry – Trio span wen Vrystaat kompetisie

Vrystaat XCO Skole Fietsry. Hoërskool Trio van Kroonstad het behoorlik die stof in die ander spanne se oë getrap tydens die Vrystaat XCO Skole Fietsry Kompetisie. Die span eindig algeheel…

BVHS Tennis – Eerste meisies span by Eunice Pat Uys Tennistoernooi

BVH Tennis Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste meisies tennisspan aan die Eunice Pat Uys Tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi het die naweek van 21 Oktober 2022 plaasgevind. BVHS se span het…

Naudeville Swem – Primêre Skool Naudeville presteer in swem

Naudeville Swem. Primêre Skool Naudeville se swemmers het 22 en 23 Oktober aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem.  Mia Vorster het ‘n derde plek behaal tydens die gala.…

Atletiek – Primêre Skool Naudeville atlete presteer

Atletiek. Primêre Skool Naudeville, Welkom, se atlete het Vrydag, 21 Oktober, deelgeneem by St. Andrew’s se “Sprint Challenge”. Naudeville se atlete spog met ‘n totaal van 20 medaljes wat hulle…

Witteberg Graad 12’s 2022 – Afskeidsboodskap vir Wittebergers

Witteberg Graad 12’s 2022. ‘n Boodskap aan die personeel, leerders en Graad12’s van 2022 vanaf Hoërskool Witteberg se skoolhoof, Mnr Hannes Oosthuizen. “Om te lewe voel met tye onnatuurlik. Dit…

Matric Exams- Support your child throughout the exams and beyond

Matric Exams. The Matric final exams represent the ultimate test at the end of one’s school career. While it is an exciting milestone, almost all students find this period a…

VCSV Kringleiers – Hoërskool Sentraal leiers by kamp

VCSV Ringleiers. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se VCSV- ringleiers vir 2023 het die afgelope naweek by Retief-kampterrein die jaarlikse VCSV kringleierskamp bygewoon. Daar was sessies bygewoon, opleiding gegee, boeresport gespeel en…

Kovsies Grey Tennis – Grey Kollege lig die trofee omhoog

Kovsies Grey Tennis. Grey Kollege lig die trofee omhoog as 2022 se Kovsies Grey Tennistoernooi kampioene! Baie geluk aan die spelers met uitstekende spel en die mooi oorwinning. Kovsies Grey…

Matrieks 2022/ Matrics 2022 – Eksamen/ Exams

Matrieks 2022/ Matrics 2022. Gebed vir Matrieks se laaste eksamen op skool. Prayer for Matrics writing their final exams at school. Schools That Rock wens julle sterkte en seën toe…

Hoërskool Jim Fouché – JF Matrieks 2022 groet op laaste dag

Hoërskool Jim Fouché. Dit was ‘n voorreg vir JF om ‘n besondere groep jongmense te groet! Hoërskool Jim Fouché se matrieks van 2022 het hul laaste dag afgesluit met Elvis…

Hoërskool Fichardtpark – Matriekklas van 2022 groet

Hoërskool Fichardtpark. ‘n Besonderse afskeid van ‘n uitmuntende matriekklas. Die matriekklas van Hoërskool Fichardtpark van 2022 is tydens ‘n spoggeleentheid deur mede-Fichies, ouers en onderwysers gegroet. In ware Fichie tradisie…

Vrystaat Krieketspan – Laerskool Truida Kestell leerders in span

Vrystaat Krieketspan. Abi Tshonti en Bernard Saaiman is leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem. Beide is gekies om deel te wees van die Vrystaat Krieketspan. Free State Cricket. Abi Tshonti…

FAK Geskiedenis Olimpiade – Leerders maak skoonskip

FAK Geskiedenis Olimpiade. In die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Nasionale Geskiedenis-olimpiade het leerders van regoor die land hul liefde vir geskiedenis bewys. Hulle het toetse afgelê wat aanlyn…

Toneelfees – Hoërskool Witteberg Op Die Planke Finaal

Toneelfees. Drie van Hoërskool Witteberg se Tienertoneelgeselskappe het deurgedring na die nasionale finaal Op Die Planke Toneelfees. Dit is op 15 Oktober aangebied. Die toneelstuk Verspeelde Tyd eindig tweede by…

Krieket – Albert Viljoen behaal 100 tal in wedstryd

Krieket – Albert Viljoen van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, het op 17 Oktober ‘n krieket wedstryd gespeel teen Wilgerivier. Hy het hom baie goed gekwyt van sy taak en…

Prize Giving – Grey College Secondary School’s learners honoured

Prize Giving. Grey College Secondary’s learners were honoured for outstanding achievements at this year’s prize-giving. Various accomplishments were honoured in academic, culture and also sports fields. The boys received recognition…

Noord-Kaap Mini Masters Tennis – Juan Erwee O.12 Kampioen

Noord-Kaap Mini Masters Tennis. Juan Erwee, is ‘n leerder van Hoërskool Hoopstad. Hy is onlangs gekroon as die Noord-Kaap Mini Masters o.12 Tennis Kampioen! Northern Cape Mini Masters Tennis.  Juan…

Graanveld Krieket – Laerskool Truida Kestell naaswenners

Graanveld Krieket. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se krieketspan het as naaswenners by die Graanveld Super 12 krieket reeks geëindig. Die spanlede is Abi Tsonnti, Bernard Saaiman, Andries Rautenbach, PJ Strauss,…

Monoloog Fees – Natasja Ferreira 2de by Nasionale Fees

Monoloog Fees. Natasja Ferreira van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 15 Oktober deelgeneem aan die Nasionale Monoloog Fees. Leeuwenhof Akademie in Gauteng was gasheer vir die fees. Sy het ‘n…

Op Die Planke Monoloogfees – Hoërskool Witteberg presteer

Op Die Planke Monoloogfees. Hoërskool Witteberg se leerders het op 15 Oktober aan die Op die planke Monoloogfees deelgeneem. Hoëskool Witteberg spog met tien plekke onder die Top drie. Witteberg…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Leerders presteer in skiet

Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Elouise Snyman en Luane Fick is albei leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Elouise het op 15 Oktober ‘n tweede plek vir Juniors in die Senior Limited Bolt…

Oppie Tong af – Primêre Skool Truida Kestell leerders blink uit

Oppie Tong af – Drie leerders van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het uitgeblink in Oppie Tong af. Die leerders wat deurgedring het na die Nasionale finaal is: Isabella Kock…

Op die planke – Primêre Skool Jordania spog met wenners

Op die Planke – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het op 16 Oktober deelgeneem aan die Nasionale finaal. Leeuwenhof Akademie het “Op die planke” aangebied. Jorries het in hul onderskeie grade…

Entrepreneurs – Laerskool Truida Kestell na Provinsiale kompetisie

Entrepreneurs. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem gaan deur na na die provinsiale Entrepreneurs kompetisie. Dit vind op 19 en 20 Oktober in Bloemfontein plaas. Die leerders is Joma…

Hoërskool Witteberg – Witteberg hou hul jaarlikse Kultuur Gala-aand

Hoërskool Witteberg. Dinsdag, 18 Oktober, was daar groot opgewondenheid by Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die jaarlikse kultuur gala-aand is aangebied. Op die aand is verskeie Wittebergers se talente op een verhoog…

Grey/OMS Athletics Meet – Eunice athletes did exceptionally well

Grey/OMS Athletics Meet. Six athletes of Eunice High School, Bloemfontein, competed in the Grey/OMS Athletics Meet. They did exceptionally well. Congratulations to the following girls: Elizabeth Fick (u14) – 1st…

Muurbal – Joël Rix van Witteberg Nr een O.16 in Suid-Afrika

Muurbal. Joël Rix, ‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, beklee tans die 1ste plek in Suid-Afrika vir seuns o.16 Muurbal. Rix het vanaf 14 tot 16 Oktober aan…

Akademiese Prestasies – BVHS kondig top 10 leerders aan

Akademiese Prestasies – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul top 10 leerders van Graad 8 tot Graad 12 vir die derde kwartaal aangekondig. Graad 12: Leerders wat uitstekend gevaar het in…

ATKV Junior Olympiad – Eunice’s Hannah van Marle 1st in the Free State

ATKV Junior Olympiad. Fifteen learners Of Eunice High School in Bloemfontein, placed in the Free State Top 20. It happened at the ATKV Afrikaans Junior Olympiad for Afrikaans first additional…

Kookwater Krieket – Hoërskool Fichardtpark O.19A vs HTS O.19A

Kookwater Krieket. Hoërskool Fichardtpark se O.19A krieket span het die rekordboeke herskryf met hul kookwater krieket tydens hul wedstryd teen HTS Louis Botha. Hoërskool Fichardtpark het eerste die kolf opgeneem…

Western Mounted Games – BVHS Leerders neem deel in Parys

Western Mounted Games. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanaf 2 tot 5 Oktober in Parys deelgeneem. Carli Reynders, Michelle du Plessis, Marizaan van Zyl en Jano Smit hetby…

Krieket – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Sentraal

Krieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se O.19B krieket span het Maandag Hoërskool Sentraal se O.19B span aangedurf. Sentraal het eerste gekolf en teken 103 lopies vir 5 paaltjies aan in hulle…