Krieket. Hoërskool Fichardtpark kolf eerste in die krieket wedstryd teen RPC en teken ‘n uitstekende 208 lopies vir 7 paaltjies, in hulle toegelate 20 beurte.
Fichies se kolwers wat uiblink:
- MJ Herbst teken 112 lopies van 68 balle
- Eben Botha teken 46 lopies aan van 22 balle
FHP boul RPC uit vir slegs 43 lopies in 10.2 beurte
Boulers van Fichies wat uitblink met die bal:
- Marko Huygen neem 3 paaltjies vir slegs 12 lopies in 3 beurte
- Willie Volschenk neem 2 paaltjies vir 14 lopies in 4 beurte
- Ulrich Campher neem 2 paaltjies vir 4 lopies in 1.2 beurte
- Eben Botha neem 2 paaltjie vir lopies in 2 beurte
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf