Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Fichardtpark
Matriekuitslae 2023. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein spog vanjaar weereens met hul uitstekende matriekuitslae 2023. Verskeie prestasies is deur die matriekklas behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Matriekuitslae 2023 – Hoërskool Jim Fouché se oes was groot
Matriekuitslae 2023. JF matrieks se oes was groot vir hul 2023 matriekjaar. Met ‘n 100% slaagsyfer en 341 onderskeidings is Hoërskool Jim Fouché se matriekuitslae 2023 ‘n sprekende bewys van…
Graad 7 Raadvoorsitters – Primêre Skool Naudeville
Graad 7 Raadvoorsitters. Primêre skool Naudeville in Welkom, het die Graad 7 Raadvoorsitters vir Kwartaal 1 aangekondig. Graad 7A: Zandre Zietsman en Kriste-Lee White Graad 7B: Jay-Cee Fitzgerald en Nika…
Graad 1’s 2024 – Primêre Skool Naudeville
Graad 1’s 2024. Primêre skool Naudeville in Welkom spog vanjaar met 102 nuwe Graad 1’s wat hierdie jaar hul skoolloopbaan begin. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://naudies.co.za
Primêre Skool Willem Postma – Nuwe personeel vir 2024
Primêre Skool Willem Postma. Wanneer jy ‘n paar nuwe gesigte by Primêre skool Willem Postma in Bloemfontein Raakloop, moenie skrik nie! Dit is ses splinternuwe Possie-onnies wat gereed is om diep…
Hoërskool Witteberg – Nuwe Personeel 2024
Hoërskool Witteberg. Hoërskool Witteberg verwelkom met trots agt nuwe personeellede in 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf
Nuwe Personeel – Primêre Skool Naudeville nuwe leerkragte
Nuwe Personeel – Primêre Skool Naudeville spog met 7 nuwe onderwysers. Hulle is: Ons hoop julle gaan baie gelukkig wees by Naudies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.com Foto voorsien
Graad 1’s 2024 – Primêre Skool Naudeville spog met tweeling
Graad 1’s 2024 – Ben en Adriaan Ferreira het vanjaar as die enigste tweeling van Primêre Skool Naudeville in Welkom hul skoolopleiding begin. Schools That Rock hoop julle gaan die…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die lied “Loof die Here.” David’s song of praise.
Kovsies Smash T20 Krieket -kiekettoernooi- BVHS
Kovsies Smash T20 Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan is tans in Bloemfontein waar hulle deelneem aan die Kovsies Smash T20 Krieket toernooi. Die Trekkers het teen Hoërskool Trio…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Thought for the week/ Gedagte vir die week
Graad 1 – Grey Kollege Primêr
Graad 1. Luke Janse van Rensburg is so opgewonde vir die nuwe skooljaar en kan nie wag om in Graad 1 te begin nie. Hy het sommer al klaar sy…
Kovsies Smash Krieket Fees – Hoërskool Fichardtpark se 40ste
Kovsies Smash Krieket Fees. Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy veertigste bestaansjaar. Hul feesvieringe skop reeds volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies Smash Krieket Fees. Daar bestaan ook ‘n…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Thought for the week. Gehoorsaamheid aan God. The blessings of obedience.
To everyone for 2024 – Schools That Rock
To everyone for 2024. To everyone for 2024. He did not spare His own Son, but delivered Him to save us all. Won’t He not give us everything else in…
Internasionale Skole Rugby – Hoërskool Fichardtpark
Internasionale Skole Rugby. Na die o.18 Internasionale skole rugby wedstryde wat in die Wes-Kaap gedurende Augustus plaasgevind het, het ‘n groep verslaggewers van die verteenwoordigende lande (Engeland, Suid-Afrika, Australië en…
Grey’t Highlights 2023 – Grey College Primary School
Grey’t Highlights 2023. Some highlights of a Grey’t 2023. More school news: https://schoolsthatrock.co.za  https://greycollegeprimary.com/
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A Child has been born/ ‘n Kind vir ons gebore.
Christmas Greetings – Kersgroete
Christmas Greetings. To all the schools’ learners and teachers as well as all the visitors to our website and our advertisers, may your heart be lifted in praise this Christmas…
Cheetahs Rugby – Grey Kollege Primêr
Cheetahs Rugby. Drie manne van Grey Kollege Primêr, Logan, Tristan en Liam Cunningham, het die Cheetahs gaan ondersteun. Hulle het ook foto’s laar neem saam met hulle groot Rugbyhelde Eben…
SAOU Raadslid – Hoërskool Witteberg
SAOU Raadslid. Mnr H Oosthuizen, Skoolhoof van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is tydens ‘n demokratiese verkiesingsproses tot raadslid van die PUR, Drakensbergkring verkies. Daar bestaan geen twyfel dat hy die…
Nasionale Vrouekrieket – Hoër Meisieskool Oranje
Nasionale Vrouekrieket. Miané Smit, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is vir ‘n 3de keer vanjaar vir ‘n nasionale vrouekrieketspan gekies. Miané se vordering in krieket: SA o.19’s, SA Opkomend en…
Bloem Bears Binnenshuis Hokkie – Hoërskool Fichardtpark
Bloem Bears Binnenshuis Hokkie. Vier van Hoërskool Fichardtpark se hokkie dogters is ingesluit in Bloem Bears binnehuis hokkie spanne. Die spanne neem vanaf 17 tot 21 Desember in Kaapstad deel…
SA Platteland 7’s Rugby – Hoërskool Goudveld
SA Platteland 7’s Rugby. Urban Pienaar, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is lid van die o.19 SA Platteland 7’s Rugby span. Urban het onlangs teruggekeer vanaf Argentinië waar die…
SA Tentpegging Kampioenskappe – BVHS leerder presteer
SA Tentpegging Kampioenskappe. ‘n Leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Kelly Visagie, het puik presteer by SA Tentpegging Kampioenskappe. Sy het die volgende toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za    https://www.voortrekker.co.za/ Foto’s verskaf
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Immanuel sal gebore word/ A Son named Immanuel.
Pak 2024 Positief – Hoër Meisieskool Oranje
Pak 2024 Positief. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se nuwe hoofleiers, Naledi Botsane, Mari Nortje en Alana Beukes, is ná die ATKV-jeugleiersimposium by die Goudini Spa opgewonde om aanstaande jaar met…
Vrystaat Krieket – Hoërskool Goudveld
Vrystaat Krieket. Hoërskool Goudveld leerder, Annche Zwarts is hierdie week deel is van die dogters 0/19 Vrystaat krieket span. Die span neem deel aan die CSA Dogters 0/19 week te…
Hoofleiers 2024 – Primêre Meisieskool Oranje
Hoofleiers 2024. Nog ‘n jaar kom tot ‘n einde en Oranje groet die ou hoofleiers en verwelkom die nuwe Hoofleiers 2024. Baie sterkte aan Marichelle Crous en Ellé Cloete wat…
Free State Swimming Championships – Grey College Primary
Free State Swimming Championships. Petrus Swart, grade 3 learner from Grey College Primary, was awarded the Victor Ladorum for the under 9 boys at the Free State Swimming Championships. The…
Landsdiens Kampleier – Hoërskool Jim Fouché
Landsdiens Kampleier. Hoërskool Jim Fouche leerder, Liné Fourie, het saam met die Vrystaat se landsdiensgroep vertrek na Nkambeni Safari Lodge in Mpumalanga. Liné is ook aangewys as die Landsdiens kampleier…
SA Junior Jukskei kampioenskap – Trio Primêr presteer
SA Junior Jukskei kampioenskap. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, se leerders, Liyah-Mae Mynhardt en Jandré Kymdell, het puik presteer tydens die SA Junior Jukskei kampioenskap. Hulle het ‘n 2de plek…
Vrystaat Swem Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat Swem Kampioenskappe. Grey Kollege Primêr leerder, Lohan Maree, het deelgeneem aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe die afgelope naweek. Lohan is volgende jaar Graad 4. Lohan het skitterend presteer met…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A promised Ruler/ Die Here sal regeer. Micah 5:2/ Miga 5:1
SA Platteland Rugby – Hoërskool SPS Brandfort spelers presteer
SA Platteland Rugby. Twee seuns va Hoërskool SPS Brandfort, Xander van Heerden en Adriaan Pienaar, is deel van die SA Platteland Rugby se spanne. Die seuns toer tans in Frankryk…
Fichie Atletiek – Hoërskool Fichardtpark by oefenkamp
Fichie Atletiek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is al ‘n geruime tyd besig met atletiek-voorbereiding. Die voorseisoen uitslae het ook gewys dat Fichies in Suid-Afrikaanse atletiek-kringe behoort. Hierdie groep Fichie-hamergooi atlete het…
Akademiese Prestasies 2023 – Hoërskool Fichardtpark
Akademiese Prestasies 2023. Hoërskool Fichardtpark het hul DUX-leerders van elke Graad vereer vir hul skitterende akademiese prestasies in 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Vitae Cantamus Choir – Tour to Europe 2023
Vitae Cantamus Choir. From sunny South Africa to a winter wonderland in Europe. Eunice High School’s Vitae Cantamus choir is enjoying the start of their European tour to Germany, Switzerland,…
ATKV Sêr – Hoërskool tieners gee in 2024 die toon aan
ATKV Sêr. Vingerklap- en voetestamplekker sêr wat sorg vir hoendervleisvermaak gaan in 2024 sy opwindende lêplek in hoërskole kry. Die ATKV het sy eerste nasionale sêrkompetisie vir studente in 1997…
Vrystaat Platteland Krieket – Hoërskool Goudveld leerders in span
Vrystaat Platteland Krieket. Vyf krieketspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom is vir die Vrystaat Platteland Krieket uitnodigingspan verkies. Die uitnodigingspan gaan in 2024 ‘n toer na IndiÄ“ onderneem. Die Goutiesspelers…
International Youth Foundation – Bridging the educational gap
International Youth Foundation. High Gear, a significant initiative from the International Youth Foundation (IYF), has been instrumental in advancing the TVET system with modernised automotive engineering curricula. They are bridging…
FPL Krieket – Hoërskool Sentraal leerders vir spanne gekies
FPL Krieket. Elf seuns van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is gekies vir die onderskeie 2023 FPL Krieket spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Festive Season – Message from Eunice High School
Festive Season. Greetings from Eunice. More school news: https://schoolsthatrock.co.za  https://ehs.co.za/
Grey Greyt Cricket Bash – CHOC Childhood Cancer Foundation
Grey Greyt Cricket Bash. “CHOC Childhood Cancer Foundation became part of the Grey College Family in 2022 as one of the beneficiaries of the Grey Greyt Cricket Bash. Not only…
SA Platteland Krieketspan – Welkom Gimnasium spelers in span
SA Platteland Krieketspan. Welkom Gimnasium het vyf krieketspelers wat ingesluit is in die SA Platteland Krieketspan. Die span gaan volgende jaar na Indië toer. Gimmies spelers in die SA span:…
Nasionale Platteland kriekettoernooi – Welkom Gimnasium
Nasionale Platteland kriekettoernooi. Agt krieketspelers van Welkom Gimnasium is gekies vir verskeie krieketspanne wat deelneem aan die Nasionale Platteland kriekettoernooi in Sasolburg. 0/19 Plattelandspan 0/17 Plattelandspan 0/15 Plattelandspan Meer skolenuus:…
SA Platteland Rugby – Hoërskool SPS Brandfort
SA Platteland Rugby. Twee van Hoërskool SPS Brandfort se leerders, Xander van Heerden en Adriaan Pienaar, is gekies as deel van die o.16 en o.13 SA Platteland Rugby spanne. Die…
2023 FPL Krieket – Hoërskool Jim Fouché verteenwoordig
2023 FPL Krieket. Drie van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se krieketspelers het hul skool verteenwoordig tydens die 2023 FPL Krieket toernooi. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskag









