Radikale Redenaars Vrystaat-streeksfinaal – Hoërskool Fichardtpark
Radikale Redenaars Vrystaat-streeksfinaal. Charlize van Rooyen, leerder van Hoërskool Fichardtpark neem Saterdag, 26 April, deel aan die Radikale Redenaars Vrystaat-streeksfinaal wat in Bethlehem aangebied word. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…
Thabo Mofutsanyana netbalspanne – Primêre Skool Jordania
Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Foto: Mieke Nel, Charlee Wandrag, Kayla van Niekerk. Sewe netbalspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is opgeneem in die onderskeie Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Hierdie spanne gaan…
Karate SA Liga 1 – Laerskool Truida Kestell
Karate SA Liga 1. Tydens Karate SA Liga 1 Kampioenskappe het 2 leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, die volgende medaljes ontvang: Luan Brits: Fifile Mofokeng: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
SA National Arabian Championships – Eunice High School
SA National Arabian Championships. Kayla Oosthuizen, Grade 12 learner from Eunice High School in Bloemfontein, competed at the SA National Arabian Championships. She won the championship and was awarded the…
Leerderraad 2025 – Primêre Skool Jordania
Leerderrraad 2025. Primêre Skool Jordania van Bethlehem, het 20 leerders verkies tot die Leerderraad 2025. Dogters: Seuns: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.jordaniaprimer.co.za/ Foto’s verskaf
Akademiese Top 10 – Hoërskool Fichardtpark
Akademiese Top 10. Hoërskool Fichardtpark het hul top 10 akademiese presteerders van die eerste kwartaal aangekondig. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Wêreld Boekedag 2025 – Primêre Skool Fichardtpark
Wêreld Boekedag 2025. Primêre Skool Fichardtpark se leerders en onderwysers het Wêreld Boekedag 2025 soos hul gunsteling boekkarakters aangetrek – van superhelde tot sprokiesfigure. Groot pret was aan die orde…
Muurbalsensasie maak golwe landwyd – Hoërskool Jim Fouché
Muurbalsensasie maak golwe landwyd. Wanneer talent, harde werk en vasberadenheid saamkom, gebeur daar iets besonders. Soos wanneer ’n jong sportster haar drome agternasit en haar naam op nasionale vlak laat…
Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Sentraal
Vrystaat Atletiekspan. Heinrich Grobbelaar, leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, in ingesluit in die Senior Vrystaat Atletiekspan. Die span gaan vanaf 24 tot 26 April aan die SA’s deelneem. Lees…
Lejweleputswa netbalproewe – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa netbalproewe. Drie netbalspelers van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut en Karla Nell is gekies om aan die finale 0.13 Lejweleputswa netbalproewe deel te neem. Die proewe…
St. John’s Easter Festival – BVHS speel klipharde rugbywedstryde
St. John’s Easter Festival. BVHS se 1ste rugbyspan het aan die St. John’s Easter Festival in Johannesburg deelgeneem en twee klipharde wedstryde gespeel. Wedstryd 1: Puntemakers: Wedstryd 2: Puntemakers: Lees…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. “Ek vertel hierdie dinge vir julle met ‘n goeie rede.” “I have told you these things, so that in Me you may have (perfect) peace.”
St Stithians Easter Festival -Grey Kollege 1ste span muurbal skitter
St Stithians Easter Festival. Grey Kollege se 1ste muurbalspan het karakter gewys. Met pragspel is hulle as wenners aangewys tydens die St Stithians Easter Festival. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Oranje kweek slimkop sussies – Primêre Meisieskool Oranje
Oranje kweek slimkop sussies. Na afloop van kwartaal 1, was daar 4 pare sussies wat Top 10 akademie behaal het. Hier volg die sussies en hul prastasies: Lees meer skolenuus:…
Netbal eksamen – Primêre skool Naudeville
Netbal eksamen. Sewe netbal-afrigters van Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Netbal eksamen geslaag. Vlak 2 Netbal eksamen geslaag: Vlak 1 Netbal eksamen geslaag: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za…
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Radikale Redenaars. Vyf sprekers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Petri Swart, Richardt Otto, Constant Bester, Elizabeth van Staden en Anke van den Berg het na die streeksfinaal van Radikale…
Gevegkuns Karate Stoei – Hoërskool Jim Fouché
Gevegkuns Karate Stoei. Vyf leerders van Hoërskool Jim Fouche, Denica Scheepers, Janco Scheepers, Cara Hoffman, Divan Venter en WJ Etzebeth, het in verskeie buitesportsoorte, Gevegkuns, Karate en Stoei presteer. Denica…
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal. Sewe leerders van Hoërskool Jim Fouché het in die Leesafdeling (Prosa) deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 26 April in Bethlehem plaasvind. Radikale Redenaars 2025-uitslae…
SANSSU Top-80 proewe – Hoërskool SPS Brandfort
SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot…
JKA Vrystaat Proewe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
JKA Vrystaat Proewe. Drie leerders van BVHS het deelgeneem aan die JKA Vrystaat Proewe in Bloemfontein. Al 3 hierdie leerders is dan ook gekies as deel van die Vrystaatspan wat…
Vlak 2 swem Potchefstroom – Hoërskool Jim Fouché
Vlak 2 swem Potchefstroom. Hoërskool Jim Fouché leerder, SJ van Biljon (seuns o.10 jaar), het in die vlak 2 swem Potchefstroom afdeling die volgende prestasies behaal: SJ het ook vir…
Skoleliga skaak – Hoërskool Sentraal
Skole-liga skaak. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19 skaakspan het eerste geëindig tydens die eerste rondte van die Bloemfontein Skoleliga skaak vir 2025. Christiaan Els en Dian Bodenstein het 5 uit…
Krieket SA o17 TAP – Grey Kollege
Krieket SA o17 TAP – Twee van Grey College se Eerste XI krieketspelers, Christian Kind en Edrich Hanekom, was genooi om die Krieket SA o17 TAP Kamp by te woon.…
Cheerleaders Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Cheerleaders Wêreldkampioenskappe. Drie Fichie Lions Cheerleaders het Saterdag, 12 April, hul Protea kleure tydens ‘n glansgeleentheid ontvang. Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux vertrek op 19 April saam…
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal – Primêre Skool Naudeville
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Raadvoorsitters vir 2de kwartaal aangekondig. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne – Welkom Volkskool
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne. Vyf hokkiespeelsters van Welkom Volkskool is in die onderskeie 0/13 Noord-Vrystaat skolehokkiespanne opgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. En Jesus het ‘n jong donkie gekry en daarop gaan sit. Jesus found a young donkey and sat on it.
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Bothaville
Noord-Vrystaat Hokkie. Drie hokkiespelers van Hoërskool Bothaville, Thato Mototo o.14A, Kara van der Walt o.16B en Soso Sefika o.18B, is gekies vir die Noord-Vrystaat Hokkie A rn B spanne. Twee…
Skolerugby – Hoërskool Jim Fouché Eerste span 2025
Skolerugby. Hoërskool Jim Fouché stel hul Eerste Rugbyspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Eerste span hokkieseuns 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Eerste span hokkieseuns 2025. Hoërskool Jim Fouché het met trots hul Eerste span hokkieseuns 2025 bekend gestel. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Eerste Netbalspan 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Eerste Netbalspan 2025. Hoërskool Jim Fouché stel met trots hul Eerste Netbalspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Schools soccer – Grey College player in SA U15 team
Schools soccer. Grey College schools soccer player, Ethan Louw, has made it to the final SA U15 schools soccer team. The team will be participating in the CAF U15 Schools…
SA Schools Swimming Championships – Eunice High School
SA Schools Swimming Championships. Photo: Dayna van Niekerk, Chanel Baënhoff, Monique Oosthuizen, Zoe Morgado, Donyelle Cupido, Leila Yazbek, Hana Duncan, Claudia Pestana. Eight swimmers from Eunice High School, Bloemfontein, represented…
Fichie Big Brag 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Fichie Big Brag 2025. “Aan al ons wintersport-eerstespanne. Die Fichie-brag is nie sommer net nog ’n oorhandigingsgeleentheid nie. Dis die dag wat julle die gees van Fichardtpark op en af…
Heads up – School rugby and head injuries explained
Heads up. The rugby season is kicking off in schools across South Africa and players, parents, coaches and referees are preparing for exciting, yet physically demanding matches. In many sports,…
Elsie Coetzer Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Elsie Coetzer Hokkie Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.18C hokkiespan het aan die Elsie Coetzer hokkie toernooi in Bloemfontein deelgeneem en as wenners uit die stryd getree. Uitslae behaal:…
Wolf Pack Cup Tennistoernooi – Primêre Skool Naudeville
Wolf Pack Cup tennistoernooi. Burger Bothma, Graad 4 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,het onlangs deelgeneem aan die 6de Wolf Pack Cup tennistoernooi te Bloemfontein. Burger het uitstekende tennis…
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap – Oranje Meisieskool
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje se atlete het weereens geskitter by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die atlete het, as ‘n geheel gesien, die beste in die skool se geskiedenis presteer. Rumé…
Fairweather Hockey Festival Michaelhouse – Eunice High School
Fairweather Hockey Festival Michaelhouse. The Eunice Colts (U18B) Hochey team competed in the Fairweather Festival at Michaelhouse from 4-7 April. The team performed really well against these A sides. Results:…
Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Sentraal
Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Jaydin Parkin, atleet van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het skitterend presteer tydens die Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Jaydin het as volg presteer: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto…
Thought of the week – Gedagte van die week
Thought of the week. Forget what happened long ago! Don’t think about the past. Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie.
ASA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
ASA Skole Atletiekkampioenskappe. Harde werk deur Fichies atlete is verseker tydens die ASA Skole Atletiekkampioenskappe oor die afgelope paar dae beloon. ‘n Spesiale geluk aan die volgende uitsonderlike prestasies: Lees…
ASA Skole Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
ASA Skole Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het puik presteer by die ASA Skole Kampioenskappe in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
JKA Vrystaat Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
JKA Vrystaat Kampioenskappe. Mienke Jordaan, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Saterdag 29 Maart aan die JKA Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Mienke het uitstekend presteer. Sy het twee silwer medaljes…
George Netbaltoer 2025 – Hoërskool Bultfontein
George Netbaltoer 2025. Na vier harde dae van netbal, sluit Bulties se eerste netbalspan hul toer op ‘n hoë noot af. Hulle wen hul laaste groepwedstryd teen Campsbay High School…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Gouties het reeds hul merk gemaak tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
Independant Schools Hockey Festival – St Andrew’s School
Independant Schools Hockey Festival. The U14 hockey team of St Andrew’s School Bloemfontein, attended the Independant Schools Hockey Festival (ISHF). The boys won 4 from five games played. Results: Read…



























































