)
Noord-Vrystaat hokkiespanne – HoĆ«rskool Witteberg

Noord-Vrystaat hokkiespanne. Vier-en-twintig hokkiespelers van HoĆ«rskool Witteberg is na afloop van die finale proewe gekies is vir onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto’s verskaf

Vrystaat skole netbalspanne – HoĆ«rskool Witteberg

Vrystaat skole netbalspanne. Foto: JanĆ© de Villiers, Kara du Toit, AnĆ© Joubert, Mia Daacke, Kesia Nel, Judie Uys, ZoĆ« Ellis, Lesedi, Bongi, Sonelle Jonker, LenĆ© Labuschagne. Elf talentvolle netbaldogters van…

CR-Swart Voortrekkers Kommando – HoĆ«rskool Witteberg

CR-Swart Voortrekkers Kommando. Foto: Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar. Vier Wittebergers van die CR-Swart Voortrekkers Komando, Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar, het…

Free State Dance Awards – HoĆ«rskool Witteberg

Free State Dance Awards – Foto: MinĆ© Joubert, MinĆ© van der Berg, Isabel Botha. Leonelle van Niekerk, Lanique Jacobs, Lienke Coetzee en Lexi Willemse. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem se dansleerders het…

Amanda Coetzer-tennistoernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer-tennistoernooi. Foto: Heinrich Willemse (afrigter), Mariaana Spamer, Mieke le Roux, Yana Olivier, Inge Ferreira, mev. Klink (skoolhoof). Tydens die Amanda Coetzer-tennistoernooi was Oranje Meisieskool se o.15A’s die 4de keer…

Moedersdag/Mothers’ Day – Best wishes to all mothers

Moedersdag/Mother’s Day. Mothers are very special in every person’s life. We love and appreciate you all every day! Read schools news: https://schoolsthatrock.co.za/

Amanda Coetzer Tennistrofee – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Amanda Coetzer Tennistrofee. Foto: Bloemhof se tennisspan met hul afrigter, Marc van der Merwe. Die Amanda Coetzer-tennistrofee sal vanjaar na Stellenbosch terugkeer… want Bloemhof speel teen hul susterskool Rhenish Girls…

Skolerugby – BVHS teen HoĆ«rskool Hentie Cilliers

Skolerugby. Verskeie rugbyspanne van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rsckool het vandag, 10 Mei, kragte gemeet teen HoĆ«rskool Hentie Cilliers in skolerugby wedstryde. Uitslae: BVHS teen Henties BVHS teen New Horizon A Halftyd…

Mnr en Mej BVHS – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Mnr en Mej BVHS. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het die finaliste vir Mnr en Mej BVHS bekend gemaak vir 2025. Die volgende wenners is gekroon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

Meneer/ Mejuffrou Reitz 2025 – HoĆ«rskool Reitz

Meneer Mejuffrou Reitz 2025. HoĆ«rskool Reitz maak met trots hul Meneer/ Mejuffrou Reitz 2025 bekend wat tydens ‘n prag-geleentheid aangekondig is. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf

Protea Cheerleaders – HoĆ«rskool Fichardtpark

Protea Cheerleaders. HoĆ«rskool Fichardtpark se drie Protea Cheerleaders, Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux het in Orlando, Florida, VSA by die WĆŖreldkampioenskappe presteer. Die spanne se prestasies: Meer…

ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Truida Kestell

ATKV Redenaarskompetisie. Foto voor: Richardt Otto, Constant Bester, Petri Swart. Agter: Anke van den Berg, Elizabeth van Staden. Agt-en-twintig leerders van Truida Kestell het op 24 en 25 April aan…

1ste senior Protea-krieketspeler – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

1ste senior Protea-krieketspeler. MianĆ© Smit (matriek 2023) het geskiedenis gemaak deur Oranje se 1ste senior Protea-krieketspeler te word. Sy het Woensdag haar buiging teen IndiĆ« in ā€˜n driehoekige reeks in…

Vrystaat XCC en XCO – HoĆ«rskool Witteberg fietsryers presteer

Vrystaat XCC en XCO. HoĆ«rskool Witteberg se fietsryspan het verlede naweek uitsonderlike prestasies behaal tydens die Vrystaat XCC en XCO kompetisie in Bethlehem. Uitslae behaal XCC Vrydag: Uitslae behaal š—«š—–š—¢…

Mnr/ Mej JF 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Mnr/ Mej JF 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, het hul Mnr/ Mej JF 2025 tydens ‘n glansgeleentheid aangebied. Die tema was Night At The Nile. Hierdie geleentheid is elke jaar…

Lejweleputswa Netbal spanne – Welkom Gimnasium Skool

Lejweleputswa Netbal spanne. Sestien netbalspelers van Welkom Gimnasium Skool is ingesluit in verskeie Lejweleputswa Netbal spanne. Hulle sal deelneem aan die Vrystaat proewe wat in Bloemfontein plaasvind. Lees meer skolenuus:…

Free State MTB Championships – Grey College showed skill

Free State MTB Championships. Photo: Christopher Mitton (far right) and Josh Mostert (second from right). Grey College grade 9 learner, Josh Mostert finished 5th in the U16 category of the…

Noord-Vrystaat Hokkiespanne – HoĆ«rskool Goudveld

Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Sewe-en-dertig hokkiespelers van HoĆ«rskool Goudveld is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Free State DTMA uitslae – HoĆ«rskool Sentraal

Free State DTMA uitslae. Alet-Catherine de Hart, leerder van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het aan die Dance Talent and Model Association kompetisie deelgeneem en skitterend presteer met vier eerste plekke.…

SA Skole pluimbal-kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

SA Skole pluimbal-kampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se twee pluimbalspanne het by die SA Skole Pluimbal-kampioenskappe deelgeneem. Beide spanne het tweede in hulle groep geĆ«indig, maar het ongelukkig verloor in die…

Wildeklawer Netbaltoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Wildeklawer Netbaltoernooi. Die o.13A netbalspan van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het vanaf 23 tot 26 April aan die Wildeklawer netbaltoernooi deelgeneem in Kimberley. In die uitspeel rondtes het die span 7…

Skole Netballiga – SekondĆŖre Meisieskool Oranje teen Sentraal

Skole Netballiga. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se netbalspanne het teen HoĆ«rskool Sentraal se spanne meegeding in Skole Netballiga wedstryde. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf

ATKV-Redenaars – PrimĆŖre Skool Naudeville

ATKV-Redenaars. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Lenique Loggenberg,Ā  Frederich Barnard, Eugene Smith, Lume van Aardt en Hanno van Jaarsveld is deur na die volgende rondte van die…

SA Cup-Gimnastiekkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark

SA Cup-Gimnastiekkompetisie. Klarise Ribeiro, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Cup-Gimnastiekkompetisie deelgeneem. Slegs die top 16 gimnaste in Suid-Afrika – van alle ouderdomme…

Trompoppies – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Trompoppies. PrimĆŖre Skool Naudeville van Welkom het die afgelope naweek ‘n tweede plek behaal by die FDDCMFS Trompoppies kompetisie in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Robday Bergsig Sporttoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Robday Bergsig Sporttoernooi. JF het deelgeneem aan die Robday Bergsig Sporttoernooi. Die 1ste netbalspan het ses wedstryde gespeel en onoorwonne weggestap. Die meisies het gewys wat in hulle steek tydens…

Free State Dance Awards – Welkom Volkskool leerders presteer

Free State Dance Awards. Twee leerders van Welkom Volkskool, ZoĆ« Penn en Leila Maritz, is gekies as finaliste vir die Free State Dance Awards finaal wat Saterdag, 10 Mei in…

DTMA Dance competition – Welkom Volkskool leerder presteer

DTMA Dance competition. Isabella Boone het deelgeneem aan die DTMA Dance competition gedurende die afgelope naweek. Sy verower Vrystaat Kleure in Ballet en Moderne danse in die groep-katogorie en dring…

Nasionale Junior-swemkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale Junior-swemkampioenskap. Leandi Prinsloo, leerder van Oranje Meisieskool in Bloemfontein se medalje-oorwinnings duur voort. Sy het 2 medaljes op die Nasionale Junior-swemkampioenskap in Kaapstad verower. Verder was sy 2de in…

Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne – Laerskool Truida Kestell

Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Twee o.12 en twee o.13 hokkiespelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die onderskeie Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespanne. Lumari van Rooyen en Maya Wessels is…

Wildeklawer-toernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Wildeklawer-toernooi. Die o.19A-netbalspan van Oranje Meisieskool het met ’n puik terugvegpoging vyfde by die Wildeklawer-toernooi geĆ«indig. NĆ” 2 verloor-wedstryde op dag 1, het hulle hul oorblywende 5 wedstryde gewen. Dit…

Girls Hockey Challenge – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Girls Hockey Challenge. Oranje Meisieskool Graad 9 leerder, DanĆ© Janse van Vuuren, is Saterdag as die Doelwagter van die Toernooi in die Girls Hockey Challenge in die Paarl aangewys. DanĆ©…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle beginhet… God is the one who began this good work in you…

Wildeklawer 2025 Hokkie – HoĆ«rskool Sentraal wenners

Wildeklawer 2025 Hokkie. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se 1ste span seuns hokkie het gister, 3 Mei, in die finaal van die Wildeklawer 2025 Hokkie, HoĆ«rskool Noord-Kaap die stryd aangesĆŖ. Die telling…

All Girls’ Festival 2025 – Eunice High School

All Girls’ Festival 2025. A great day of quality sport by 22 schools at the annual All Girls’ Festival 2025, hosted by Wynberg Girls’ High School. Eunice’s 1st Team Hockey…

Robday Bergsig Sport Festival – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Robday Bergsig Sport Festival. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerstespanne in hokkie, netbal en rugby het geseĆ«vier in al hul wedstryde op dag 1 van die Robday Bergsig Sport Festival in…

National All Girls’ Festival – Oranje Meisieskool weer wenners

National All Girls’ Festival. Die 1ste tennisspan van Oranje Meisieskool het die 4de jaar agtereenvolgens (en die 10de uit die laaste 11 keer) die National All Girls’ Festival in Kaapstad…

SA Junior Nasionale Swemkampioenskap – Grey Kollege presteer

SA Junior Nasionale Kampioenskap. Grey Kollege se talentvolle swemmers het besonders goed presteer by die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale Swemkampioenskap. Hul toewyding en volharding het werklik resultate gelewer. Grey Kollege is…

Suid-Vrystaat Hokkie – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Suid-Vrystaat Hokkie. Drie seuns-hokkiespelers van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©, JahaziĆ«l van Wyk o.13A, Chayton Beans o.13B en Cayleb Johns o.12B is onderskeidelik vir die Suid-Vrystaat Hokkiespanne gekies. Lees meer skolenuus:…

Vrystaat Bokkie Hokkiespan – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Hokkie Bokkieweek. Vier o.14 hokkiespelers van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Juane van Huysteen, Amy Bolton, Laura Pitout en ZarinĆ© Texaira, is gekies vir die o.14 Vrystaat Bokkie Hokkiespan.…

Suid-Vrystaat Hokkiespanne – JF hokkiespelers in spanne

Suid-Vrystaat Hokkiespanne. Veertien hokkiespelers van HoĆ«rskool JIm FouchĆ© in Bloemfontein is vir verskeie Suid-Vrystaat hokkiespanne gekies. Dogters: Seuns: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Oppi-Tong-Af redenaarskompetisie – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Oppi-Tong-Af redenaarskompetisie Vyf leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje het na die nasionale rondte van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deurgedring. Dit vind in Oktober plaas. Die 5 redenaars is: Lees meer…

RumĆ© Burger SA Kampioen – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

RumĆ© Burger SA Kampioen. SekondĆŖre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het rede om te te spog met RumĆ© Burger, SA kampioen. Toe RumĆ© Burger verlede week op die Senior Nasionale Atletiekkampioenskap 2…

Provincial School Hockey teams – Trio High School

Provincial School Hockey teams. Foto, voor: Lesedi Matseliso, Agter: Amo Dumane, JandrĆ© Spies, Ivan de Bruyn, Georgio du Plessis Forty two hockey players from Trio High School, Kroonstad, are included…

Sentraal Netbaltoernooi – BVHS spanne presteer

Sentraal Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool netbalspanne het by die Sentraal Netbaltoernooi deelgeneem en vier uit vyf wedstryde gewen. Dag 1. Dag 2. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

Sentraal Sporttoernooi Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark

Sentraal Sporttoernooi Rugby. Op die eerste dag van Sentraal Sporttoernooi Rugby, het Hoƫrskool Fichardtpark se rugbyspanne as volg presteer: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

Sportprestasies – PrimĆŖre Skool Willem Postma

Sportprestasies. PrimĆŖre Skool Willem Postma, Bloemfontein, leerders het verskeie sportprestasies behaal in tennis, gimnastiek, karate, en swem. Swem: Alexander van Niekerk het invlak 2 Gala die volgende prestasies behaal: Karate:…

ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe – BVHS

ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe. Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het aan die ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe vir Seniors deelgeneem. Sy het in die finaal saam ons land se…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. The Lord will be happy to do good things for you, just as he did for your ancestors. Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en…