Amanda Coetzer Tennistrofee. Foto: Bloemhof se tennisspan met hul afrigter, Marc van der Merwe.
Die Amanda Coetzer-tennistrofee sal vanjaar na Stellenbosch terugkeer… want Bloemhof speel teen hul susterskool Rhenish Girls School in die finaal van hierdie gesogte tennistoernooi!
In ’n naelbyt-halfeindrondte het Rhenish dit reggekry om die gasvroue, Hoër Meisieskool Oranje, te klop en te verseker dat ’n Stellenbosch-finaal vandag in Bloemfontein gespeel word.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto: Betti Erasmus
Become a Sponsor








