)
Kloof Netbalfees 2025 – HoĆ«rskool Witteberg

Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur HoĆ«rskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…

Bloemfontein Laerskole Netbal – Laerskool Truida Kestell

Bloemfontein Laerskole Netbal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/10A en 0/11A netbalspanne het deelgeneem aan die Bloemfontein Laerskole Netbal Toernooi vanaf 26-28 Maart in Bloemfontein. The tournament not only enforced…

Affies Prestige netbaltoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Affies Prestige netbaltoernooi. Foto: Tydens die Affies netbaltoernooi is Retha aangewys as die beste o/15 verdedigende speler van die toernooi. Vyf netbalspanne van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, van o/14 tot o/18,…

Vrystaat Swemspan – HoĆ«rskool Goudveld leerders kapteine

Vrystaat Swemspan. ‘n Groot eer het twee swemmers van Gouties, Mianique Lombard en Edrich Cronje, te beurt geval toe hulle aangewys is as die kapteine van die Vrystaat swemspan by…

SA Skole o.15 Sokkerspan – Grey College

SA Skole o.15 Sokkerspan. Twee sokkerspelers van Grey Kollege, Ethan Louw en Christian Holtzhausen het oproepe ontvang na die SA Skole o.15 sokkerspan. Albei het vertrek na ‘n kamp in…

Donna in SA-Vrouespan – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Donna in SA-Vrouespan – HoĆ«r Meisieskool Oranje is baie trots op Donna le Roux. Sy is gekies vir die SA Tennis Vrouespan. Nadat Donna reeds elke moontlike ouderdomsgroep se SA-span…

Amajuba Rugbyweek – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Amajuba Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o14B/C en o15B rugbyspanne het vanaf 31 Maart tot 2 April aan HoĆ«rskool Volksrust se Amajuba Rugbyweek deelgeneem. Die o14-span is ook aangewys as…

Hokkietoernooi wenners – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Hokkietoernooi wenners – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan het as die Union High se Hokkietoernooi wenners geseĆ«vier. Dit het plaasgevind in Graaff Reinet. Daar was agtien spanne wat aan die…

Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen HoĆ«rskool Duineveld

Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het HoĆ«rskool Duineveld van Upington die stryd aangesĆ© in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi. Uitslae: Puntemakers vir die 1ste span: DrieĆ« deur BVHS: Doelskoppe deur…

Free State Cycling – Grey College Primary

Free State Cycling. Grey College Primary boys participated at the Free State Cycling Road Race in Bethlehem on 29 March. Results: U15 U11 Boys Criterium U13 Boys Criterium and Road…

Swem level 2 – HoĆ«rskool Bultfontein presteer

Swem level 2. HoĆ«rskool Bultfontein se swemmers het baie goed presteer in swem level 2 tydens die Potchefstroom Gala. Izak KotzĆ© Lian Botha ElnĆ© Hoffman Melinda Dippenaar Aflos Lees meer…

Affies Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark

Affies Netbaltoernooi. Die eerste dag van die Affies Netbaltoernooi het, te midde van ‘n reĆ«nonderbreking en ‘n verlengde program, goeie netbal en uitslae opgelewer. 0.14A: 0.15A 0.16A Tweedespan (0.17A) Eerstespan…

SA Level 2 Swimming – HoĆ«rskool Witteberg

SA Level 2 Swimming. Drie leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Anieke Prinsloo, Rainard Otto-Steenkamp en ElmĆ© Swanepoel, het vanaf 28 tot 30 Maart aan die SA Level 2 Swimming…

Level 3 Regional Championship – St Andrew’s School Bloemfontein

Level 3 Regional Championship. Charl Wessels, learner of St Andrew’s School Bloemfontein, recently swam in the level 3 Regional Championship in Richards Bay. He achieved 3 bonze en 3 silver…

ASA SA Kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool Oranje presteer

ASA SA Kampioenskappe – Atlete van HoĆ«r Meisieskool Oranje het skitterend presteer, tydens die ASA SA Kampioenskappe, wat die afgelope naweek in Groenpunt, Kaapstad plaasgevind het. OMS-atlete het buitengewoon goed…

Waterkloof Netball Festival – Eunice High School

Waterkloof Netball Festival. The Eunice netball girls participated at the Waterkloof Netball Festival in Pretoria. Two 1st team players, Caitlin Visser and Nikita Kaleba. also celebrated their 50th matches. Congratulations…

ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Hoƫrskool Jim FouchƩ se atlete het baie goed presteer tydens die ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za

Kloof Netbalfees 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Kloof Netbalfees 2025. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se netbaldogters het het hul Kloof Netbalfees 2025 toernooi by HoĆ«rskool Waterkloof afgeskop met groot gees. Netbaluitslae Dag 1: O14 O15 O16 O17 O19…

Kloof Netbalfees – Sentraal, La Rochelle en Framesby laat waai

Kloof Netbalfees.Die tweede dag van die Kloof Netbalfees het weereens nie teleurgestel nie. Die spanne het alles uitgehaal wat die toeskouers beĆÆndruk het. HoĆ«rskool Sentraal van Bloemfontein het die dag…

Kloof Netbalfees – HoĆ«rskool Sentraal presteer

Kloof Netbalfees. HoĆ«rskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Mathematics Nautilus – Grey College Primary learners excel

Mathematics Nautilus. Grey College Primary learners attended the first Mathematics Nautilus camp which took place in February. The following Grey boys achieved outstanding results: Congratulations to these boys who proved…

Wolf Pack Tennistoernooie – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Wolf Pack Tennistoernooie. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©, Rocco Erasmus en Menienke van der Merwe, het albei deelgeneem aan die laaste 3 Wolf Pack Tennistoernooie en sodoende punte…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Goudveld na Nederland en Ierland

Skolehokkie – Dertien hokkiespelers van HoĆ«rskool Goudveld onderneem Skolehokkie toere na Nederland en Ierland gedurende die skoolvalansie. Nederland Nederland en Ierland Ierland: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Fichie Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark susters in 1ste span

Fichie Hokkie. Twee pare Fichie Hokkie susters speel saam in HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste meisies hokkiespan. Hulle is Lana van Deventer (Graad 12) en Lisa van Deventer (Graad 9), sowel…

All Girls Hockey Festival – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

All Girls Hockey Festival. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se hokkie eerstespan het aan die “All Girls Hockey Festival” deelgeneem. Dit is by St. Peter’s Girls Prep School in Johannesburg aangebied. Die…

Skole hokkie toernooie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Skole hokkie toernooie. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se hokkiespanne het die afgelope naweek aan die Grey Beling / Tony Godding Festival, Skole hokkie toernooie, in Oos Londen deelgeneem. Dit was ‘n…

SA Tweekamp Kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

SA Tweekamp Kampioenskappe. Fichies is baie trots op hul vyf atlete wat aan die SATweekamp Kampioenskappe te Oudtshoorn deelgeneem het. Hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Michael van…

Golf Accolades – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Golf Accolades. two learners from Saint Andrew’s School Bloemfontein, Xander Thomson and Botshepi Phakoe received Golf accolades. Botshepi Phakoe also claims Schoemanpark Club Champs junior title as well as being…

SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – By HoĆ«r Meisieskool Oranje doen hulle dinge sommer maklik twee op ’n slag, net soos in tweekamp waarin gehardloop en geswem word.  Leandi Prinsloo, ‘n…

Mnr en Mej Lantie 2025 – Landboudal Boere

Mnr en Mej Lantie 2025 – Op ‘n onlange spoggeleenthied het leerders van Landboudal Boere, Jacobsdal deelgeneem aan die Mnr en Mej Lantie 2025 kompetisie. Die beoordelaars het ‘n moeilike…

Karate KZN team – Creston College student receives gold

Karate KZN team. Sarah Sahli, student from Creston College Oslo Beach, KwaZulu Natal, proudly represented the Karate KZN team at the KSA Children, Cadets, and Junior National Championship 2025. Sarah…

HoĆ«r Meisieskool Paarl Toernooi – HoĆ«rskool Sentraal Netbal

Hoƫr Meisieskool Paarl Toernooi. Hoƫrskool Sentraal Netbalspan van Bloemfontein het die afgelope naweek meegeding tydens die Hoƫr Meisieskool Paarl Toernooi. Sentraal se uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto verskaf

Akrobatiese dans – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder presteer

Akrobatiese dans. Lana van Deventer van HoĆ«rskool Fichardtpark het onlangs haar onderwys-eksamen in akrobatiese dans geslaag (AFSA). Na 15 jaar van toegewyde oefening en prestasie het sy die eksamen voltooi.…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. You are tempted in the same way that everyone else is tempted. Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval…

Vrystaat Atletiekspan – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat Atletiek. Foto: Jumarie Matthews, Clerise Smith, RumĆ© Burger, NĆ©cke Verster, Chani Britz, Lilly Burger Indien jou pa ā€˜n goeie rugbyspeler was, is die kanse goed dat jy in atletiek…

Roedean Autumn Hockey Festival – Eunice High School

Roedean Autumn Hockey Festival. The Eunice U14A Hockey team competed at the Roedean Autumn Hockey Festival from 20-22 March. The team had a great tournament without any losses, until they…

Greg Beling Festival 2025 – Eunice High School

Greg Beling Festival 2025. Eunice High School’s 1st Hockey team had a great weekend at the Greg Beling Festival 2025 in East London. Results: Cale Potgieter and Bianca Rees Gibbs…

Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is baie trots op Joshua Melaat wat die naweek aan die Suid- Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe, in Germiston, deelneem. Joshua gaan meeding in…

HoĆ«r Meisieskool Paarl Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Sentraal

HoĆ«r Meisieskool Paarl Netbaltoernooi. Die eerste netbalspan van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het vanoggend na die Sportsmans Warehouse-HoĆ«r Meisieskool Paarl netbaltoernooi, vertrek. Die toernooi vind plaas vanaf 20 tot 23…

Noord-Vrystaat hokkieproewe – PrimĆŖre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat hokkieproewe. Drie leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom gaan deelneem aan die Noord-Vrystaat o.13 hokkieproewe op 7 April en 0.12, 11 April. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto…

Noord-Vrystaat Hokkieproewe – HoĆ«rskool Goudveld

Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Drie-en-twintig leerders van Hoerskool Goudveld in Welkom is deur na die finale Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Dogters o.14 Seuns o.14 Seuns o.16 Dogters o.16 Dogters o.18 Seuns o.18 Lees meer…

Junior Streekskiet Suikerbosrand – Fichardtpark PrimĆŖre Skool

Junior Streekskiet Suikerbosrand. Reinhardt Peens, leerder van Fichardtpark PrimĆŖre Skool, is ook ā€˜n trotse lid van die SA Jagtersvereniging. Reinhardt het die afgelope naweek aan die Junior Streekskiet Suikerbosrand deelgeneem…

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap. Nege dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem.…

Skole Hokkie – Grey College teen Die HoĆ«rskool Menlopark

Skole Hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek teen HoĆ«rskool Menlopark se spanne gespeel. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s: Marlize Photography

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete gekies

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Twee-en-dertig atlete van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is gekies om deel te wees van die Vrystaat Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za…

Prysskiet 2 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Prysskiet 2 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark leerders het aan die Prysskiet 2, 2025 deelgeneem en goed presteer. O.21A – 1 O.16A – 3 O.14A – 3 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…

Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks

Rugby – Op Vrydagaand, 14 Maart het die o.11A rugbyspan van Truida Kestell deelgeneem aan die Willem Postma Aandreeks wat aangebied is deur PrimĆŖre Skool Willem Postma. Die o.11A span…

Ruitersport – PrimĆŖre Skool Naudeville

Ruitersport. PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, ruiters het die afgelope naweek aan ruitersport deelgeneem van hulle eerste SANESA kwalifiserende rondte by BRS Equestrian in Riebeeckstad. Prestasies behaal: Miah Erasmus – Graad…

AMESA Wiskunde – PrimĆŖre Skool Naudeville

AMESA Wiskunde. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het aan die AMESA Wiskunde Uitdaging deelgeneem op, Dinsdag 11 Maart. Hulle het uitstekend presteer en is deur na die…