Noord-Vrystaat hokkieproewe. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom gaan deelneem aan die Noord-Vrystaat o.13 hokkieproewe op 7 April en 0.12, 11 April.
- Chelsea Joubert – 0.12
- Mar-Lèzé van der Merwe – 0.12
- Grace Mchunu – 0.13
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









