Lejweleputswa-netbalspanne – Laerskool Naudeville spanne skitter
Lejweleputswa-netbalspanne – Netbalspelers van Laerskool Naudeville se o.12- en o.13-spanne is gekies om die o.12- en o.13-Lejweleputswa-netbalspanne te verteenwoordig. Naudies wil graag ’n groot applous gee aan die volgende talentvolle…
Finale Lejweleputswa netbalproewe – Laerskool Naudeville
Finale Lejweleputswa Netbalproewe – Laerskool Naudeville is baie trots op drie leerders van hul netbalspan. Baie geluk aan Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert, wat met uitstekende spel…
Noord-Vrystaat hokkieproewe – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat hokkieproewe. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom gaan deelneem aan die Noord-Vrystaat o.13 hokkieproewe op 7 April en 0.12, 11 April. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto…
Lejweleputswa hokkieproewe – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa hokkieproewe. Twaalf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is na die finale rondte van die Lejweleputswa hokkieproewe wat Saterdag, 15 Maart plaasvind genooi. Hulle is: Lees meer skolenuus:…












