)
Noord-Vrystaat hokkieproewe – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat hokkieproewe. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom gaan deelneem aan die Noord-Vrystaat o.13 hokkieproewe op 7 April en 0.12, 11 April. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto…